TV-joernaliste van die SABC is Dinsdagaand tydens ‘n regstreekse uitsending in Johannesburg beroof.
‘n Bydraende redakteur, Vuyo Mvoko, buitelandse redakteur, Sophie Mokoena en verslaggewer Chriselda Lewis was besig om voor te berei vir ‘n regstreekse uitsending toe hulle ‘n gewapende roof moes trotseer.
Die nuusspan het vir die nuusbulletin op SABC3 vanaf die Milpark-hospitaal in Johannesburg uitgesaai waar president Edgar Lungu van Zambië mediese toetse sou ondergaan.
In die beeldmateriaal wat deur die SABC op YouTube gelaai is, kan gesien word hoe drie swart mans kort voordat die uitsending begin agter Mvoko verbystap en dan terugdraai en tot die aanval oorgaan.
Een van die mans gryp na Mvoko, oënskynlik om die selfoon uit sy hand te gryp.
Die rowers, wat gewapen was, het daarna gevlug.

pragtig!! pragtig!!, wat gaan die afrika bobbejane doen wanneer ons “grend” hospitale ook daarmee heen is onder anc se regime?
Waar gaan hulle medies kry?
Beer , jy is sommer grênd en boonop swanger . Jy mag net nie grootbeer wees nie , want dié naam is vir my een nasaat gereserveer .
More Betzie, ek sal al die stemme in my kop beveel om nie Grootbeer na vore te bring nie…… mens weet ook nie wat al die stemme vir die dag inhou nie.
Lekker dag.
Goeie advertensie vir ZA!
Die beeldmateriaal ! Lekker man, lekker.
http://www.enca.com/south-africa/sabc-journo-mugged-camera
https://www.youtube.com/watch?v=WDCrp5wjr1s
Die wat al ooit in Joannesburg was weet dat jy stap nie daar rond nie. Daai goed wat so rondloop in die nag is op soek na buit; nie om brood en melk te gaan koop nie.
Dis apartheid se skuld….
… en die goed wat 24/7 inbreek by Blanke-huise, doen dit ook nie omdat hulle lus is vir koek en tee nie. Ook apartheid se skuld.