Die Verenigde State regering is bewus van soveel as 300 Amerikaners wat vermoedelik aan die kant van die Islamitiese Kalifaat veg, die jihadistiese groep met ‘n groot teenwoordigheid in dele van Sirië en Irak, het senior Amerikaanse amptenare gesê.
Washington het intussen hul kommer uitgespreek oor “Russe” of “mans in groen” uit Rusland wat in die Oekraïene veg.
Washington is bekommerd radikale elemente wat ‘n risiko vir die Verenigde State inhou word as hulle terugkeer met militêre vaardighede het anonieme mmptenare gesê aan die Washington Times.
“Ons weet daar is ‘n paar honderd Amerikaanse paspoorthouers wat rondhardloop saam met ISIS in Sirië of Irak,” het ‘n senior Amerikaanse amptenaar gesê. “Dit is moeilik om te sê of hulle in Sirië is of verskuif het na Irak.”
Vorige verslae dui daarop dat Amerikaners wat vir die fundamentalistiese ekstremistiese groep die Islamitiese staat (IS, ook bekend as ISIS en Isil) veg ongeveer 100 is, maar die getal is onderskat.
Die State Department het nie reageer op die Washington Times se versoek om kommentaar te lewer op die Amerikaners wat veg in Irak of Sirië nie.
Die VN Veiligheidsraad het Woensdag eenparig ‘n resolusie aanvaar waarin ‘n onmiddellike skietstaking in Libië geëis word.
Lidlande het met verdere sanksies gedreig indien daar nie aan die resolusie gehoor gegee word nie.
Die Veiligheidsraad sê hy is bekommerd oor die gevegte wat tussen rebelle en weermagfaksies woed, veral in Tripoli en Benghazi.

Laat hierdie bedrywighede van ISIS vir die VSA en Europa ‘n les wees. Ek hoop hulle kan iets hieruit leer. Veral hulle oop deur beleid met immigrasie en veral die van Moslems. Hoe verder hulle van God (JHWH) af gedwaal het, hoe meer liberaal en humanisties het hulle wetgewing geraak, met die gevolg dat hulle oorstroom word met vreemde godsdienste. Dis veral Islam wat die grootste gevaar vir die wêreld is wat gepamperlang en beskerm word.
Die vroeë volksvaders van die VSA het die land op Christelike beginsels geskoei en nou is God drie-enig uit hulle grondwet geskryf. Net soos hier!
Brittanje het nou so pas hierdie week ‘n reuse kindermishandeling netwerk oopgevelk waarin Moslems, meesal mans van Pakistanse afkoms, betrokke is waar jong Britse meisies ontvoer, mishandel, verkrag en as slawe aangehou is. Die skokkendste is is dat hierdie bedrywighede aan sommige maatskaplike instansies bekend was maar dat hulle nie gereageer het op die gerugte nie uit vrees “dat hulle vir rassiste aangesien sou word”!
Die Bybel waarsku gelowiges dat ons nie met ongelowiges in een jul moet trek nie. Dis ‘n Bybelse waarheid wat nie geignoreer mag word nie!
Gegee dat daar ‘n klomp hooggeplaastes in brittanje is wat ook met kindertjies gepeuter het – nou wil hulle sommer hierdie siekheid ook afmaak as ‘n onwillige voorkeur soos wat skeef deesdae is – kan ek verstaan hoekom hulle ook nie in hierdie geval iets daaraan wou doen nie. Die siekheid van ‘n paar tas ‘n hele volk se brein aan.
Ek wil ook byvoeg – dit is presies wat die britte hier ook met jong dogtes in konsentrasiekampe aangevang het. en as mens lees hoe hulle vanuit Irene “vars vleis” na die destydse robertshoogte ingevoer het dan word ek sommer naar van kwaad en woede vir skynheilige klomp britte
Skynheilige klomp Rooinekke. Daar is 3000 Britte wat vir ISIS veg en hulle veg nie net nie, hulle is opgelei deur die wetters, wapens gegee en aangery om mens harte te gaan eet!
I’d say. God is not an estate agent. https://www.youtube.com/watch?v=Sk9C_5CICiU#t=290
Amerikaners of Moslems met Amerikaanse burgerskap. Deesdae as jy Sjinees, Mexikaans of Islamieties is, is dit sommer woerts warts dan is jy ‘n burger van Amerika. Dit is alles deel van die regerende party se siek bevordering van “diversiteit”.
“Minstens 300 Amerikaners veg vir ISIS” onder leiding van hulle fienansierder en Commander in Chief, mnr McCain.
The Kenyan Nigga is also American BTW
Nee wat. Nie “mans in groen” nie; dis “groen mannetjies”. In alle erns. (Laat my aan die groen vaan van Islam dink.)