Vlakke van xenofobie en onverdraagsaamheid teenoor buitelanders en blankes is aan die toeneem in Gauteng, het ‘n opname wat Donderdag vrygestel is, bevind.
“Vyf-en-dertig persent van alle respondente het gesê ons moet nou alle buitelanders huis toe stuur,” sê die Gauteng City Region Observatory (GCRO) se uitvoerende direkteur Professor David Everatt.
“Xenofobie is aan die toeneem, veral in Tshwane. Tshwane het eintlik goed gedoen in terme van dienslewering.”
Everatt het die vrystelling van ‘n opname oor die kwaliteit van lewe in Gauteng gelei.
Die GCRO, ‘n vennootskap tussen die Universiteit van Johannesburg, die Universiteit van die Witwatersrand, die Gautengse regering en die SA Vereniging vir Plaaslike Regering, het ‘n studie gedoen met meer as 25 000 mense om die tevredenheidsvlakke te meet.
“Dit is die derde opname in die reeks en is waarskynlik die grootste ooit van sosiale houdings in Gauteng, met ‘n monster van 27 493 respondente, en is akkuraat tot op wyksvlak,” het hy gesê.
Die opname het bevind daar is ‘n merkbare verharding van rassehoudings, met 73 persent van swartes wat voel en selfs sterk voel dat hulle nooit blankes sal vertrou nie.
Belangrike bevindings van die opname het ingesluit hoë vlakke van tevredenheid met dienslewering, maar baie lae vlakke van tevredenheid met die regering en bestuur, wat aandui dat dienslewering alleen nie genoeg is nie, het gesê Everatt.
“Diep ontevredenheid met die plaaslike bestuur in die besonder, oor die rade, wat daarop dui dat die 2016 plaaslike verkiesings met baie oorgawe bestry gaan word,” het hy gesê.
Inwoners van Gauteng is dus tevrede met dienslewering, maar het geen geloof en vertroue in die mense wat verkies word om hulle te lei nie.
Die opname het bevind dat terwyl die ekonomie optel en dienslewering skaflik is, is sosiale struktuur onder druk.

Maar as daar gebedel word is dit van die Blankes.
En as daar belasting gehef word – weereens blankes. Kyk nou na Mosselbaai waar die klomp se onwettige kragverbindings nou weer “aangeskakel” is omdat hulle breek en skree.
ESKOM wat nie betaal word nie – 10.8 miljard het ek gelees – dit kom nou maar uit my en jou sakke. So ook e-troll, minibusse word vrygestel maar ek en jy moet hoes.
Absa vat jou spaargeld sonder jou toestemming
Ja en nee – die terme wat mens moet teken laat hulle toe om dit te doen. Maar dit maak dit nogsteeds nie reg nie.
Nee jy sien ons “skuld” hulle mos dit as gevolg van die vreeslike misdade van ons vaders (hulle kan Nkosi prys hulle is nie Rooihuide of Aboriginies nie) – dit is hoekom hulle ons nie vertrou nie. Elke druppel bloed van vermoorde blanke kindertjies, en elke verkragting van een van ons volk se vroue, elke ou mens wat tot die dood toe gemartel word, elke Rand wat ons moet inbetaal, elke vernedering in die werksplek waar jou “meerderes” nie eers enige kwalifikasies het nie, is offerande om te vergoed vir ons sondes voor die swart Baal.
Hulle is vas oortuig die probleem lê by “kolonialisme”, “white privilege” en onregverdige skelm witmense, eerder as by hulle tekort aan die kapasiteit om te kan presteer in ‘n westerse konteks. HAUH!
So waar – soos jy sê hulle kan hulle voorvaders of wie hulle ook al in glo bedank dat die Afrikaners en die Britte is wat die binneland eerste hier ingevaar het nie.
Hulle is altyd tog so daaroor dat dit die blankes is wat hulle in slawerny gesit het. Die feit dat dit hulle eie mense is wat hulle aan die blankes, arabiere ens verkoop het word liefs vergeet.
Hierdie is al ‘n lang tyd aan die broei – en meeste van die PRAAG lesers besef dit – kyk maar net na die brutaliteit van die plaasmoorde, die padwoede van veral minibuses, en meer nog Rooiworsie se openbare uitsprake.
Al hoe meer word daar teen die blanke die houding ingeneem dat hulle moet terug vanwaar hulle gekom het, dit is Europa. Maar wat van al die swartes in Europa? Hulle hoort nie daar nie en hulle moet terug vanwaar hulle gekom het, en dan eers kan ons terug vanwaar ons gekom het. Tot dan moet die K4-dom hulle smoele toe hoe want hulle “black brudas and sistas” geniet dit al terdee daar.
Wel ten minste weet ons, ons voel dieselfde oor mekaar,asof ons dit nie lankal geweet het nie,ne.
Tog besteel,vermoor en verkrag ons hulle nie.
hopenlik maak hierdie berig paar blankes se ogies oop, en sien hulle, “hulle” vir wat hulle eintlik is.
Die kanse is redelik goed dat die een wat in jou tuin of in jou huis werk, net wag om jou skakde aan te doen. Begin leer om maar jou eie tuin en huis werk te doen, dit is beter.
Ek dink daar is te veel drek in hulle oë om te kan sien – dis hoe diep hulle in die volk gekruip is.
Die klomp wat so by die swartes kruip en hulle opsteek loop groot gevaar. Kyk maar wat het met dr Edelstein gebeur
When you have Anglo-Israeli friends, this is how you treat defenceless children. Afrikaners, Russians in Ukraine, Palestinians: https://www.youtube.com/watch?v=w3R3pMtL3eo
“Aggressiewe” onderwys maak sin vir ‘n nuwe Oekraïne na wat gebeur het (nog steeds nie seker of dit die CIA was wat dit opgestook het nie); ‘n Volk se moedertaal is sy identiteit, hulle wil baie seker maak wanneer daai kindertjies groot word dat daar geen pro-Russiese burgers is nie.
Net so sal Engels uitgefaseer moet word in ‘n nuwe Afrikaner staat. Verwoerd het die Engelse en Afrikaners saamgesnoer – en so is daar stadig maar seker weg van Afrikaner nasionalisme beweeg na eerder ‘n beleid van “blankisme”. Verwoerd, Voster en Botha het in hulle tyd omtrent 500,000 nuwe Engelse immigrante die land ingebring waarvan slegs 20,000 van hulle verafrikaans het, die res het die Britse kultuur versterk wie se nageslag natuurlik nog hier is. Suid-Afrika het nooit weer herstel van daai tyd af tot en met 1994 nie.
Vandag is Engels so oordonderend dat kinders en tieners kreools praat om in te pas of om Afrikaans “cooler” te maak. So maak jy ‘n kultuur dood, jy sny sy taal af by die jong geslag. Maar ja Guest, die vrou is nogal ‘n teef met die kinders.
Die biets dink sy het die Empaaier agter haar. Net soos hierdie hansgat Rooinekke hier. Ons sal nie dieselfde probleem in ons skole hê nie. Dom mense wil nie Afrikaans wees nie. Dis te moeilik
Sy is geen teef nie – sy vertel die kinders hoe hul vaders en moeders dwaal, hoereer en konformeer…
Jy praat van “ons skole”? Ons het geen “ons” skole meer nie – die skole wemel van goddelose adders wat “ons” kinders leer spoeg, vloek, laster, verbaster, soos adders sis en dat hulle ook maar redelose diere is… Die resep vir egte, hansgat Boere!
Daardie vrou het meer wysheid in haar as wat BAIE sal besef! Ek haal my hoed vir haar af!
Voëls van eenderse vere.
Het eers gedink jy vergelyk die twee vroue met mekaar…?
Ek het net bolangs oor Iryna Farion gaan lees… Verseker is sy ook iemand wat nie terugdeins vir eie ontwikkeling nie. Had ons maar ‘n vrou soos sy hier in ons politieke arena gehad…
Insiggewende stuk skrywe oor haar:
Iryna Farion
“The source of my energy is the presence of God, the love of my family and the undying culture of Ukrainians, ” Iryna Farion believes.
Iryna was born in Lviv. She is Ukrainian. Parents taught Iryna to be an honest, life-loving and God-respecting person.
Her parents were passionate about their work (mother worked as a librarian and father as an engineer at a gas plant), creating conditions for their daughter’s self-study and self-actualisation. A group of children from her neighbourhood would come and play games in Iryna’s “school” situated at her grandfather’s workshop. Many of the scenarios were later realized in practice.
She gained admission to the Lviv Franko University department of Ukrainian Philology on a second attempt, graduating with honours in 1987.
“First came the word… ” – all other things are derivatives. “The word” contains a divine power and is involved in a basic creation of an individual, life and society. This profession may be perceived as a mystery. With it, I feel that I am the life’s favourite, ” she once said in an interview.
Iryna Farion began her career as a lab assistant at the General Linguistics Department in the Franko Lviv University. As an avid nationalist, she understood that the path to a doctoral degree, in the Communist-dominated society, would be extremely difficult. “The stronger the challenge, the higher the desire to overcome it, ” Iryna once told in an interview.
She received her PhD in 1996. Now, she is an associate-professor at the Lviv Polytechnics Ukrainian language department.
She wrote 5 books and hundreds of research articles. In 1998-2004, she became the head of the Prosvita’s language committee at the Lviv Polytechnic. In 1998, Iryna Farion initiated the annual “Language is Your Life’s Basis” language/art competition for high school and university students. In 2004, she won the Oleksa Hirnyk award and in 2008 – the Borys Hrinchenko award.
In 2010, the Ukrainian Orthodox Church (Kyiv Patriarchate) presented Iryna with a commendation for her research into the life of Father Markian Shashkevych, one of the creators of modern Ukrainian language.
Iryna Farion joined the Svoboda party in 2005 and was elected to the board of its political council. She is a deputy of the Lviv Regional Council and a deputy head of the council’s commission on education and science.
Iryna Farion has a daughter.
“The source of my energy is the presence of God, the love of my family and the undying culture of Ukrainians, ” Iryna Farion believes.
Bronskakel: http://en.svoboda.org.ua/iryna-farion/
Rooikop, ek wil net seker maak… Is jy ‘n dosent en, wat is jou nering – weiveld asb.? (Rede waarom ek vra is oor iets wat my seun (by US) vandag vir my vertel het…)
Ek is ‘n Elektriese Ingenieur – ek het jare geldede by UP gedoseer maar is nog daar betrokke as ekstern ens. Laasjaar het ek deeltyds daar ‘n vak gedoseer.
Ek is in PTA en doen tans ontwikkelingswerk vir onder andere hernubare energie omsetters (Son, Wind na bruikbare 50Hz AC). Drywingselektronika is wat ek maar meestal doen maar ek het ook al aan die teenoorgestelde kant van die spektrum (5uA vir ‘n 5 jaar lewe van 2 AA selle) gewerk.
Dit klink na ‘n interessante storie – kan jy dit deel?
Hoeners! Dan kan ons sommer bultende seile gesels! My veld is E. Ing. swakstroom en industriële elektronika.(Stelsel-ontwerp, PLC, GSM ens. en “P.Q.E.” sowel as ononderbroke kragbron stelsel beheer en ontwerp ens. en-ook IR termiese ontleding en IT beheerstelsels…SCADA & CAD)
Helaas… A.g.v. S.B.B. is ek slegs in beheer van kritiese munisipale IT stelsels(-tjies) – sowel as ander… en, industriële elektroniese stelsels… Glo my – ek vertrou op die Here alleen vir ons kos en slaapplek. Dit daar gelaat. Jy’s tussen GROOT projekte. 🙂
Rooikop, ons Seuneman het aan my gesê dat daar al meer as 400 ingenieurstudente a.g.v. mislukte herre tot nou toe al “uitgeval” het… En dit is nog nie eers verby die 2de jaar nie!
Iewers is daar groot fout – die meeste druip wiskunde!
Toe hy in matriek was, het hy ‘n formele klagte by die vakhoof ingedien dat die wiskunde (eenvoudig) te maklik was… (Sy woorde aan my toe was: “Pappa, dit is nie moontlik dat soveel kinders meer as 60% vir wiskunde kan kry nie!” Ek lieg nie. “Hulle” het “hul” aan sy klagte afgevee… Hy het die vakprys vir wiskunde – die hoogste van die hoërskool – 92% in matriek ontvang… Glo dit of nie – hy het gevoel dat hy “slegter” moes gedoen het – omdat hy geweet het wat hy toe geweet het. 😉 Ai, hoe trots is ek nie op my seun se manstaan toe en tot verby nou, gewees nie…!)
Sy huidige gemiddelde vir die toetse is tussen 85-90% (Ja, hy werk baie hard – alle eer aan onse Hemelse Vader.)
Rooikop, my punt is – as gevolg van die verlaging van die skool se standaarde, sneuwel honderde,dalk duisende potensiële ingenieurs!
Nie?!
NS Terloops – hy is gaande oor Afrikaans! 🙂
Ek het self jare gelede in die prosesbeheer/SCADA omgewing gewerk en was selfs vir ‘n maand op die Angolese olievelde. Ek het vir Moore Controls gewerk maar die toerusting is toe later deur Siemens uitgekoop (APACS was die naam van die toerusting)
Een van my mees suksesvolle projekte was vir Alcatel (op die piek van die projek was on 58 Ingenieurs oor 4 kontinente , in 5 lande en 9 stede wat hieraan gewerk het. Ek was hoof hardeware ingenieur). Hierdie produk het meer as 300k stukkies per jaar verkoop sedert 2007. http://www.onedirect.fr/produits/alcatel-lucent/alcatel-mobile-300-dect
Ongelukkig is die skakel in Frans. Hierdie model is nou intussen met ‘n ander model vervang.
Baie geluk met jou seun se uitmuntende prestasie. Dit verg verskriklike hard werk. Wat hy ook moet onthou is dat mense wat so goed doen, baie keer in hulleself twyfel en dat die punteskaal in my opinie eintlik ‘n logaritmiese skaal is al word die punte linieêr beoordeel (Iemand wat 80% kry weet en verstaan meer as dubbel soveel as iemand wat bv 60% kry – dis maar net my ervaring, ek mag verkeerd wees). Daardie selftwyfel is juis wat jou aanspoor tot hoër hoogtes – onthou reël1 – “Onkunde kan homself nie herken nie”.
Ek het ‘n tyd gelede ‘n gesprek met ‘n vrou van die SAIEE gehad en hulle is ook verskriklik bekommerd oor die “slytasie” van studente deur die kursus. Ek werk toe vinnig die persentasies uit en dit is ongeveer dieselfde van toe ek gestudeer het. Ons was 50 in die eerste semester van die eerste jaar – dit wat 1988. Na 6 maande was ons 25. Van daardie groep het 8 in vier jaar klaar gemaak en die totale finalejaarsklas was 27 – soos ons van die ander ingehaal het. Van daardie 25 wat aangegaan het, het meeste in 6 jaar klaargemaak en ook ‘n paar in 8 jaar. Persentasiegewys het dinge beter gelyk vandag as destyds
Aan Mauser – ek sien jou kommentaar wag vir goedkeuring – nee ek het nie in 92,93 drywingselektronika aangebied nie. Ek het eers 99&2000 klasgegee en nooit drywingselektronika gedoseer nie. Die persoon wat vir ons drywingselektronika gegee het (Prof Johan Enslin – wat ‘n goeie dosent, ongelooflike baie by die man geleer) het die “wet van behoud van ellende” sêding van RAU af saamgebring – Hy is 92 Stellenbosch toe waar ek toe kontak met hom verloor het.
Daardie “ellende” wet is seker die essensie van Ingenieurswese. Ek spot altyd oor produkdefinisies – dit moet alles kan doen, niks kos nie en van ewigheid af bestaan. Verder mag dit nooit breek nie en geen onderhoud verg nie.
Johan Roos het vir ons drywingselektronika gegee. Hy het seker ook by Prof Enslin klas gehad soos jy, waar hy die sêding dalk opgetel het.
Ja ek ken hom goed. Baie bekwaam met wat hy doen maar werk deesdae in energiebestuur en nie meer in drywingselektronika nie.
Ai Rooikop… Ek beny jou en het waarlik baie respek vir jou prestasies en vermoëns! (Sonder om nydig ens. te wees – Hehehe!) Nee wat, ek is ‘n “voorspelbare blanke” vissie in ‘n gewone dammetjie… Soos jy, maak ons DV ‘n verskil wat die Afrikane soos sissende pofadders op hul gebit laat kners…
Oor ons Seuneman… Helaas… Jy is reg – hy het sy pa se gene geërf. 🙁 (Tot vandag is hy soos ek – net ongelooflik meer pligsgetrou en summier…)
Rooikop, wat wiskunde aanbetref, glo ek hy is besonders begaafd (Aan die Here my/sy eer en lof daarvoor.) – sou jy ‘n wiskundige formule/algoritme neerskryf en enigiets “verkeerd” skryf, sal hy jou summier stop en beleef vra waarom dit sus of so kan wees… 😉
Hoe goed is jou elektroniese kennis? Sonder grappies. (Jy klink vir my soos iemand wat elektroniese krinke en stelsels ontwerp!)
Slim en taktvol – nou daar het jy ‘n rare kombinasie!
My elektroniese kennis is goed- 90% van my werk is daarin al is die einddoel drywing. (Filters, verstekers, A/D omsetters, mikros – amper alles, ek weier net om PIC te gebruik, FPGAs in ‘n mindere mate, RF net sover ek ‘n module of ‘n “chipset” op ‘n bord kan plaas met minimum aanpssingsnetwerke)
As jy wil, stuur vir my epos by Rooikop4(by)gmail.com dan kan ek vir jou meer inligting laat kry.
Hehehe! Nou wat is fout met ‘n ou PIC-tjie? Dis darem bitter min vir baie.” Aan die anderkant – ‘n PLC doen al die “asse” en “gaan dan’s” ens. soveel meer grasieus…
Dankies hoor – sal DV so maak.
Ontwerp jy ook elektroniese stelsels?
Goeie more Dolk en Rooikop – julle praat in “tale” hier – SLIMKOPPE julle, alles is vir Grieks !
Hallo Trippie. Dis ‘n relatiewe begrip – vra hom maar. Hehehe!
“Nerd-speak” Trippie !
Ek doen uitsluitlik ontwerp en vevaardiging. Daar is veel meer geldjies te maak met stelselintegrasie as wat daar is om die boublokkies te ontwerp en te bou. Mense besef nie hoeveel werk in bv iets soos ‘n selfoon ingaan nie.
Ek hou nie van die PIC nie want daar is ander goed wat net soveel beter is (dit is nou ook histories- die PICs het bygekom) maar ek gebruik veel eerder een van TI se produkte. ‘n Mens gebruik ook maar eerder wat jy ken.
Ek vind dit uiters ammusant dat die sodanige opname bevind dat 73% van die swartes die blankes nooit sal vertrou nie. Nou waarom kom hulle dan steeds terug om te “bedel”. Wat neuk hulle dan nog met ons, foeitog.
Ek is bereid om ‘n stelling te waag en te sê, sou so n opname onder blankes gedoen word maklik 90% + sal sê dat hulle die swartes nooit sal vertrou nie.
Goeie middag aan u! Lyk my vele mense is besig om in die son soos akkedissies te bak?
Dis die aard van adders. Hoe nader hoe meer onseker raak hulle… Volgens wetenskaplike navorsing is bevind dat > 73% van alle adders geneig is om mense aan hul hakskene te by… die ander 27% sou ook, sou dit nie wees dat ‘n hakskeen die kop daarvan vergewe het nie…
Stem saam met u – en die wie hulle goedsmoeds vertrou, is die liberale mambas…
Waar is tswane en wie is dit?????? O praat julle van Pretoria? Ek kan nie onthou dat Pretoria se naam verander het nie.
Ons het dit nou maar die stat van tshwene gedoop, gegee hoe vieslik dit deesdae is – wanneer laas was jy in die middestad?
15 jaar gelede, dankie tog ek bly in die republiek, Kaapstad.