Opskorting van lisensie vir spoed aanvaar

'n Wetsontwerp is Woensdag in die Nasionale Vergadering aanvaar waarvolgens bestuurders se lisensies opgeskort kan word vir spoedoortredings.
Die Nasionale Padverkeer amendement stel spoedoortredings van hoër as 30km in stadsgebiede as die perk.

In landelike gebiede op 'n snelweg sal die bestuurder se lisensie opgeskort word indien hy of sy 40km per uur vinniger as die toelaatbare spoed ry.

Die wetsontwerp het ook reëls neergelê vir verkeersdienaars.

Dit sluit die dra van naamplaatjies in.

free rainbow riches no depositлобановский александр харьков

Maak 'n opvolg-bydrae