Rusland en China sal gasooreenkoms teken

drilDie president van China, Xi Jinping en die Russiese leier Wladimir Poetin het Dinsdag ontmoet tydens geskiedkundige samesprekinge tussen die twee lande.

Poetin is tans in Shanghai vir ʼn Asiatiese veiligheidsberaad.

Die twee sal ook aan ‘n militêre magsvertoon deelneem waar 14 skepe vir ʼn week lank oefeninge in die Oos-Chinese See sal onderneem.

Dié twee leiers wil bande versterk nadat Westerse aanvalle en gebiedstwiste hulle belange nouer saamgedwing het

Rusland en China wil veral betrekkinge versterk na die VSA se gepoogde oorname van Russiese invloedsfere in die Krim en Sirië misluk het, maar nogtans Amerika se vyandigheid teenoor Rusland duidelik gemaak het.

China het steun nodig in die stryd oor gebiedsregte in die see met Viëtnam, Japan en die Filippyne. China het reeds sy weermag op die grens met Viëtnam saamgetrek om die eise te stuit.

China en Rusland sal binnekort ʼn ooreenkoms teken waarvolgens Rusland natuurlike gas sal uitvoer na China.

Die gaskontrak sal na verwagting Dinsdag gesluit word, waarin Beijing tot $456 miljard vir Russiese gas oor die volgende 30 jaar sal betaal.

Gazprom en China se Nasionale Petroleumkorporasie (CNPC) sal ‘n ooreenkoms vir 38 miljard kubieke meter natuurlike gas vir lewering vanaf 2018 sluit om China se groeiende ekonomie te ondersteun.

Die ooreenkoms hou ‘n wesentlike gevaar vir die Amerikaanse geldeenheid, die dollar, in omdat China die rekening in Chinese Yuan sal vereffen.

China se departement van verdediging het ook Dinsdag die VSA vir “skynheiligheid en dubbele standaarde” veroordeel oor beweerde kuber-spioenasie.

“Van ‘WikiLeaks’ na die ‘Snowden-saak, is die VSA skynheiligheid en dubbele standaarde ten opsigte van kuber-sekuriteit lank reeds duidelik,” het die ministerie in ‘n verklaring op sy webwerf, soos aangehaal deur AFP, gesê.

 

10 thoughts on “Rusland en China sal gasooreenkoms teken”

  1. Amerika blaas seker nou stoom af. Hoe durf Amerika nie geken word in die saak nie.
    Lekker! Dit is goed dat Amerika weer aarde toe geruk word. Die barbare sal seker weer ‘n klein landjie wat olie het met die grond gelyk maak en die burgers van daardie lande weer aan hulle eie lot oorlaat.

  2. Rusland + China = geen Amerika.
    “Big Brother Bully” se tandjies word nou een na die die ander met ligte houe uit gewetter.
    En Duitsland het ook nie meer ooghare vir Amerika nie. Buitendien wonder ek by wie die Amerikaners hulle volgende tonne goud gaan steel. Duitsland kan dit nie uit hulle wurg nie, en Suid Afrika s’n is ook alles deur hulle gesteel.

  3. Side note:
    It was at this time that the whole Project “Hammer ” was put at risk by FW de Klerk’s
    impulsiveness. German operators learned that De Klerk was having an affair with
    Georgiadis’s wife, Elita (Lanaras’s daughter).
    A memorandum was sent to the CIA, who decided to put a lid on the affair, until
    after the completion of Project “Hammer.
    “Knowledge of the affair would not only open a can of worms, but it was not clear what Georgiadis’s reaction to the affair would be. It this only became public after
    another two years.
    There would be a twist – Marike de Klerk.. When FW de Klerk divorced Marike to marry Elita, a clause was written into the divorce agreement that De Klerk would be able to censor any books or article Marike might decide to write – which indeed he did
    when he prevented the publication of a chapter titled Grotgesprek (cave
    conversation) in the autobiography titled “‘n Plek waar die son weer skyn.”
    But Marike de Klerk was not done yet. Then, sadly, on 2 Dec. 2001, she was brutally
    “murdered” in her Dolphin Beach complex, Bloubergstrand apartment, hours after
    sending an undisclosed fax to Holland.

    Curiously –the European Union paid R30 000 into the account of the murder accused –
    Mboniswa, channeled by the Foundation for Human Rights, for ” DNA tests.”
    Mboniswa stood trail in the Western Cape High Court and was found guilty of the murder, without taking the stand in his own defense.
    What was the follow wat the orchestrated and directed ‘political reform’ as was dictated to by foreigners of this country. The reform was steered by international
    banks/financiers as well as foreign intelligence agencies. The subsequent
    buy-out of South African politicians and role players, culminated in the demise
    of a country…

    1. tja, de man kiest eieren voor zijn geld en kent typerend voor zijn soort geen verantwoordelijkheid en trouw.

      Dit is overigens een buitensporig veel voorkomende losbandigheid wat de linkse wereld bijna typeert.
      Er zijn nog zoveel vragen ronde bv. de moord op Ruth First. Het zal niemand verontwaardigen dat good old Joe daarin een vinger in de pap had.

      1. Ja Hans hulle het op grondvlak begin. Die gesin is afgebreek deur eerstens die man te ontman deur feminisme. Die jong vrouens is vertel hulle kan nie gelukkig wees deur net ma en huisvrou te wees nie. Hulle moes loopbane he.
        Tweedens het die kinders regte gekry om hulle ouers se outoriteit te ondermyn en het so onmin veroorsaak binne die familie, wat weer die vader figuur ondermyn het.

        Die volgende stap was om die christelike waardes belaglik te maak deur die kindesr met satandrek te voer in musiek, films en tv programme.

        Soos die ouers skei word die kinders vir die wolwe gegooi. Ja Hans dit is ‘n tragiese situasie.

  4. Naast North en South stream moet men wat met die enorme voorraden gas. Duitsland heeft onder Schröder goed begrepen dat de pijp koste wat kost niet door Polen moest lopen.

    Wel moet de pijplijn door Siberië nog gelegd en dat zou in 2018 aanvangen en natuurlijk 10x duurder uit gaan pakken zoals bij de kosten van de Olympische spelen. De vraag die dan opkomt is hoe dat verdeeld gaat worden.

  5. Kakebeen Kerry en sy lieg senaat, het n spel begin wat hulle duur testaan gaan kom, die gas in Europa gaan binnekort die hoogte in skiet of opdroog,wonder waar gaan Biden se “spoiled brat” seun dan werk??!!

Maak 'n opvolg-bydrae