Klasse by al drie kampusse van die Midlands Kollege in die Oos-Kaap is ontwrig nadat meer as 1.300 studente Maandagaand uit die koshuise gesit is.
Die studente is uitgejaag weens onvoldoende befondsing deur die nasionale studentehulpskema, die NSFAS.
Studente van die Grahamstad-kampus is blykbaar omstreeks middernag aangesê om hulle koshuise te ontruim.
Die kampusbestuur het gesê het die skema sal nie hulle verblyf en reiskoste betaal nie.
Die kampusse by Uitenhage en Graaff-Reinet word ook daardeur geraak.

Die ANC moet verantwoordelik gehou word daar word aanhoudend deur hulle verwagtinge geskep wat hulle nooit nakom nie – en die stemvee is te onkundig om hulle uit te stem.
Te lank, te veel verniet ontvang, voorregte word gesien as regte – GMFFF ! Miskien moet hulle maar vir Malema stem, hy belowe (net soos Zuma die fout gemaak het, en nie kon nakom nie) ook mos die spul alles.
Jô, ek sien ‘n paar van daai ennies is nogal gesond rond.
Dit gaan uitkring na al die ander swart universiteite toe. Dis in hulle gene om eise te stel sonder om te verdien. Die klomp aanvaar ook nie nee vir ‘n antwoord.