Lede van die Zionistekerk is beseer nadat ‘n bus waarin hulle gery het naby die Marikana tolhek in Noordwes teen ‘n vragmotor gebots het.
Die 32 beseerdes is na verskillende hospitale geneem.
Die passasiers was vanaf Bosbokrand na Gabarone onderweg om ‘n kerksaamtrek by te woon. – RSG

1 Boer = 1 taxi + 1 bus – harde werklikheid, of is dit weer die tokkelossie wat die busdrywer verlei het?
he he he h Angela….tokkelossie… wha ha ha ha
Die “heks” gaan dit nou verder hotagter kry seker !
Die blinde sambok is wakker.
Paul die blinde sambok was toe nou nooit blind nie, sien ek !
Snot sambok leana? Kom probeer!!!!!!!!!!!!!!
Leana en die tragedie is dat al het hulle die busramp oorleef – hulle nou n baie-baie goeie kans staan om in die hospitaal van allerande vuil omstandighede infeksie kan dood gaan.
Hulle behoort in privaat klinieke opgeneem te word. Indien hulle nie medies het nie moet die staat hulle kostes dek
So onnodig. Sterkte aan die familie.
Nogsteeds dieselle ou stinkes…Sien sy spelling het ook agteruit gegaan.
Wie is die vent?
Een van Nuus24 se trolle Skerpskutter. Sien ons gaan jou hulp ook hier benodig.
Hy, jy en wie? Hierdie is nie nou apartheid waar julle teen almal wat nie saamstem diskrimineer het nie.
Oe hoe aaklig! Is u ‘n swartman met Stinkendevingers?
Jy is pragtig, sal perfek by my pas.
Stinkes jy is reg, hierdie is nie apartheid nie. dis die huidige regime wat diskrimineer teen die wittes. dankie vir jou skerp opkmerking.
Hier is plek vir ons almal om in harmonie saam te bly. In watter opsig word teen blankes diskrimineer? Jy is mos darem nou al groot genoeg om dit uit te wil werk.
Dis gemors soos jy wat summier verban moet word op Praag! Jou mentaliteit walg selfs lokasie-varke. Dink jy regtig dis nuus24 dat jy hier sonder sorge kan tik? Nie lekker om deur selfs basiese moraliteit verwerp te word nie, is dit?
oh! she wha ek se, like nooit hey, I can like wis rainbow nation you know, it are cool, we are one……. probeer n CV instuur op enige staats departement of groot organisasie maar gelukkig is dit nie diskriminasie nie dis BELEID!! deel asb daai lag tabak van jou, ek wil ook pienk, olifante sien om my…. harmonie vir almal, jaaaaaaaaa, die een deel is net baaie meer harmonies as die ander……. iets stink……….. probeer n wit kind, met onderskeidings, inskryf, vir medies by n universiteit …… en n donker wit kind met n gemiddeld laer as die spear of the nation se standard 5 punte, kry die voorkeur………
Jou ou naam is duidelik “legens.”
huh? ek het jou verloor.
Hier is tans verseker meer as een “Eric Bornman” skrywers wat kommentaar lewer. Kyk deeglik na die skryfstyle. Die “legens” persoon van nuus24 en die persoon “stinkvinger” het saam geskryf en mekaar se handjies vasgehou. [Valsheid is deel van hul integriteit.]
gaaaaaaaaaaap, ek sal biekie gaan kyk en my styl verander… is jy nou guest met n hoof letter?, ten minste gee ek my regte naam en gebruik nie my middelvinger om weg te kruip agter sotlikke stokery nie.
Verduidelik asb vir ons die “styl” noudat jy so expert is op
skryfststyle, maak die Eric op News 24 ook so baie spelfoute soos ek? maar soos ek gese het …..mis voor die son…
Jou “regte” naam “skerpskutter”? LMGA! Jy is nie baie intelligent nie uhm…., “skerpskutter”? Leer eerder ten minste reg tik toe?
Gee die vuil stinkende vent net genoeg tou en hy hang homself. Liberale skuim hoort nie op Praag nie.
Eric Waarom se jy ek is vuil? Ek laat nie op my trap nie, so trap in jou spore.
devide and conquer, sot!
jy is net nog n sloet en richie, julle kom en gaan soos mis voor die son, wil jy nou ingils wees of Afrikaans? lyk my jy is confused, muhr maar uit die kas uit ons sal probeer verstaan.
Eric, ek hou van u benadering tot die, poef stinkende sakie..
Gene, kom probeer my vinger.
U vinger, nee gits ek is ‘n verfynde dame meneer, ek trek nie aan ander mans se uhm uhm vingers nie.
OK ek neem aan jy het nou onlangs uit die kas geklim?
Twee “Skerpskutters” skrywers ook nou?!!!
Beskou jou dae as getel op Praag hier tussen beskaafde mense. Vat jou vrotsel en voetsek of ek help jou.
Ha Ha Ha Ha Ha! Kyk hoe gaan so ou omie aan!
Guest u lag so lekker uit die verhemelte van u maag uit. Te lekker om u so te sien lag.
Ja en twee middel vingers, die een is ingils en die ander een Afrikaans, maar altwee stink
Eric en jy is die duim tussen die twee vingers. Die wysvinger en die stinkvinger.
Oe! jy is n wonderlike mens.
Jou opvoeding is iets uit n boek uit.
Het jy gereeld geskryf vir “Die Son”?
Emsie Schoeman is seker jou ouma, kan so sien aan die goeie maniere. Jy gaan nog so “twee gevreet” speel met jou vingers op n ander plek, dan hardloop jy in jouself vas.
Ek gaan nie meer reageer op jou snert nie.
Lekker dag
Ha Ha Ha !!! Gawie Maritz se kop raas weer erg !!!
Gawie, jou onderbroek hang uit oubaas!
Praat jy met jouself Gawie?!!
Lekker uitgevang ! Hierdie “Skerpskutter” skrywer het skielik na “Stinkvinger” verander ! Ha Ha ! Gawie Maritz is weer besig om sy eie kop te smokkel !
Nee wat, ek het lankal my kinderskoene ontgroei. Stinkste grawe ‘n gat vir homself. Kyk mooi, voor hierdie dag om is, het hy self daarin geval.
Stinkvinger hierbo se Praag skrywersnaam was ‘n paar minute terug “Skerpskutter” toe verander let wel net van die “Skerpskutter” skrywes na “Stinkvinger”, Dus is daar twee rek. D.w.s., die persoon het sy intekenaar info verander en sy rek. nou toegemaak ?! Slim van sy baas altyd weer uit.
Willempie jy is te slim, waarom is jy nie twee nie/
Skerp die los die mense, laat hulle hulle eie koppe volg.
Skerpskutter, uiteindelik ‘n man so na ‘n dame se hart. Se dit soos dit hoort. G’n gedoekies omdraaiery nie. Viva comrade VIVA !
Gene ek sien jy is reg die VIVA comrade VIVA is mos soos dit in die NSA hoort VIVA Gene VIVA. Dankie comrade, ek sien ons gaan ‘n lang pad saam stap. VIVA
Wie is ‘n trol?
Jy!
Gas sonder naam? Nog ‘n groter trol my ou.
Oe nee, kyk ek is nog nuut hierso rond Stinkie. Het nou al gesien hier is ‘n Stinkfinger, ‘n Stinkvinger en nou ‘n Stinkie ook nog. Julle konfuus die nuwe lede.
Ek is ook nuut Gene, so ons moet dit maar so saam saam deurmaak.
finger?
Oeps, toe val jy op jou gesig en dit met jou heel eerste woord?! Ha Ha Ha!
Guest, Ha Ha Ha . Lag ek ook nou kliphard saam met u..
Gene, my skattebol ek sien jy soek my lyf, sorry my vinger. Gee my jou adres.
Guest sou moontlik gewees het indien daar blankes betrokke sou wees. WAAROM die rassisme?