Polisiehelikopter keer motordiewe aan in Krugerwildtuin

Image'n Polisiehelikopter het in James Bondstyl 'n gesteelde motor op 'n grondpad tussen Satara en N'wanetsi teen 190 kilometer per uur agtervolg en uiteindelik die verdagtes aangekeer. Die operasie waartydens die lugeenheid op Nelspruit en die honde-eenheid op Witrivier saamgewerk het, word as 'n klinkende sukses beskryf.

Sewe bendelede wat blykbaar deel is van 'n sindikaat wat gesteelde motors via die Krugerwildtuin na buurlande smokkel is gevange geneem.

Die beweerde bendeleier en 'n medepligtige is uiteindelik by Orpenhek in die noorde van die Krugerwildtuin in hegtenis geneem.

free registration bonusданильченко юрій Харків

Maak 'n opvolg-bydrae