Stenograaf in Kongres val Vrymesselaars aan

Diane Reidy
Diane Reidy

‘n Stenograaf Dianne Reidy in die Amerikaanse Kongres het lede laat Woensdagaand op die stertkant van die skuldplafonstem onkant betrap toe sy na die podium gestap het om die Vrymesselaars aan te val.

“Alle lof aan God,” het me Reidy gesê. “Hy sal nie bespot word nie. Hy sal nie bespot word nie. Raak my nie aan nie. Hy sal nie bespot word nie.”

Sy het gesê Amerika kan nie twee meesters dien nie.

Fox News sê me Reidy is al lank werksaam op Capitol Hill en skaars die radikale partydige soort. Haar onderbreking het veroorsaak dat verskeie lede erg onthuts was. Party het haar geestesgesondheid bevraagteken. Die kabelnetwerk het ook berig dat me Reidy gestuur is vir ‘n geestelikegesondheidsevaluering kort ná die voorval .

Onder haar stellings, soos vasgelê op klank : “Die grootste misleiding hier is dat dit nie een nasie onder God is nie. Dit was nog nooit. As dit was, sou dit nie gewees het nie. Nee, dit sou nie gewees het nie. Die Grondwet is nie geskryf deur ‘n Vrymesselaar nie. Hulle gaan teen God. Jy kan nie twee meesters dien nie. Jy kan nie twee meesters dien nie. Alle lof aan God, die Here Jesus Christus. Loof Hom vir ewig.”

“Ek dink daar is baie simpatie, omdat iets duidelik daar gebeur het,” sê Gerry Connolly. Ander lede het haar as vriendelik en gaaf beskryf. Sy is al byna 20 jaar daar werksaam.

“Julle is almal kinders van die duiwel,“ het die stenograaf uitgeroep voordat sy uit begelei is. Een kommentator het droogweg opgemerk dat daar “vir die een kort klein oomblik het eintlik gesonde verstand en dapperheid op die Huis vloer aanwesig was”.

 

37 thoughts on “Stenograaf in Kongres val Vrymesselaars aan”

  1. Baie respek. Brawe vrou. Sy het 100% die waarheid gepraat. Nou will hulle haar natuurlik diskrediteer en as “mal” verklaar. Haha. Die hele wêreld word deur die Illuminati & Vrymesselary (en al die inter -en intra gekoppelde organisasies) beheer en bestuur. Dit is satanisme, deel van die sataniese bestel. Dit is hoe die Duiwel die aarde regeer. Sy tyd is egter min. Die Rots kom spoedig om Daniël se beeld (Tydelike Rebelse Sataniese Koninkryk) op sy voete (van yster & klei) te tref en dit tot stof te slaan ! Hallelujah !

  2. Hierdie muilband was reeds in die veertiger jare in plek toe miljoene VSA Christene blykbaar belet was om `n woord te rep toe die gods volk die kern bomme op Hiroshima en Nagasaki laat val het. Die selfde het weer plaas gevind toe hul ‘weermag’ der duisende in Vietnam met gas en vuur vermoor het. En onlangs is dit sowaar weer toegepas toe hul regering – onder leiding van die duiwel – kinders in Irak per ongeluk dood geskiet het vanuit drones innie hemel.
    Hierdie sporadiese stuiptrekkings van god se kinders lyk vir my maar bra selektief.
    Nog `n malle wat nie kan konsentreer nie.

    1. Nou verwar jy my, ek het gedog ons Afrikaners is
      Gods volk nog nooit gehoor die Amerikaners is n Godsvolk nie. Klink vir my jy is
      n ateiis, is dit nie dalk die geval dat die sellektiewe verwarring van
      sporadiese stuiptrekkings eerder by die atteiste le nie?

    2. Shannon, dis die engelsman se manier – wanneer hy sien dat hy nie die oorlog op die slagveld kan wen nie wis hy vroue en kinders uit. Daar was wel sterk lugafweer verdediging rondom Hiroshima en Nagasaki om die vrouens en kinders teen engelse lugaanvalle te beskerm maar dit was ‘n klein persentasie van die “Atoombom Teikenopbrengs”. Die groot meerderheid was vrouens, kinders en mans wat nie geskik was vir militêre diens nie.
      ‘n Verfoeilike spesie – die engelsman – die enigste spesie op Gods Aarde wat die gruwelikste dade teen die mensdom kan pleeg maar altyd as die “Held” anderkant uitkom.

    3. Luister ou Sannatjie die ateïs… Daardie kamstige “mal” vroutjie se stuiptrekkings was geensins selektief nie. Sy was baie akkuraat en relevant en sy het sommer alles gedek met haar stellings. Die Illuminati en die Vrymesselary beheer & bestuur so te sê elke regerig op aarde en hulle sit algter elke bose gebeurtenis. As jy na die kern bomme wil verwys dan kan jy sommer in een asem van die Vrymesselaar & Jood Robert J. Oppenheimer praat… wat die vader van die atoombom projek (Manhattan Project) was. Verstaan jy mooi, jou dom drøl ? Die hele Amerikaanse regering is een nes van Vrymesselaars (sataniste)… so ook die regering waar jy tans sit.

  3. Deur
    prof. Michel Chussodovsky

    Die
    begrotingsstilstand van die Amerikaanse regering en die finansiële
    klimaks vereenselwig met die sperdatum, wat kan lei tot
    “nie-skuld-delging” deur die Amerikaanse federale regering, is ‘n
    geldmaakskema vir Wallstraat.

    Die
    onsekerhede wat betref die skuldtsilstand en “nie-skulddelging”
    is niks anders as ‘n goue geleentheid vir institusionele spekulante
    nie. Diegene wat beskik oor betroubare inligting oor die ingewikkelde
    uitslag van die regsproses kan miljoene maak uit allerhande
    meevallers.

    Spekulatiewe
    bonansa

    Verskeie
    oorvleuelende politieke en ekonomiese agendas ontvou. In ‘n vrorige
    artikel (deur Chossudovsky) is die nieskulddelgingsaga ondersoek in
    sy verhouding tot die uiteindelike privatisering van belangrike
    komponente van die federale staatsvorm (in Amerika).

    Terwyl
    Wallstraat-kundiges ‘n beslissende invloed het op die beleid en
    wetgewing vir die regering se begrotingstilstand, beheer daardie
    selfde instellings die beweging van valutamarkte, kommoditeits- en
    aandelemarkte deur middel van grootskeepse operasies in die
    afgeleide-instrumente-mark.

    Meeste
    sleutelakteurs in die Amerikaanse kongres en senaat betrokke by die
    stilstand-debat word beheer deur magtige korporatiewe invloedsgroepe
    wat reg- of onregstreeks ten behoewe van Wallstraat optree. Groot
    belange in Wallstraat is nie slegs in die posisie om die uitslae in
    die kongres se prosesse te bewinmpel nie, hulle beskik ook oor
    binne-inligting en voorafkennis van die kronologie en uitslag van die
    regeringskuldstilstandimpasse.

    Hulle
    is ook bestem om miljarde te verdien in die meevalleroes in
    spekulante-bedrywighede wat “seker” is, geaanvaar die feit dat
    hulle in die posisie is om invloed uit te oefen op betrokke
    beleidsresultate.

    Daar
    moet egter opgelet word dat daar belangrike verskille is binne die
    Amerikaanse kongres sowel as in die finansiële gemeenskap.
    Laasgenoemde word gekenmerk deur botsing en wedywering onder groot
    bankkonglomerate.

    Hierdie
    verdeeldheid sal ‘n uitwerking hê op spekulasiebewegings van
    aandele, geld en die verbruikersmarkte. Ons het hier te kampe me t’n
    “finansiële oorlog”. Laasgenoemde is geensins tot Wallstraat,
    Chinese, Russiese en Japanse finansiële instellings beperk nie,
    hoewel hulle almal betrokke sal wees in die spekulatiewe eindspel.

    Spekulasiebewegings
    gegrond op binne-inligting kan moontlik daarom verskillende rigtings
    inslaan. Wat is die aard van die uitslae waar die wedywerende banke
    na streef? Om oor binne-inligting te beskik vir optrede van groot
    bankmededingers is ‘n belangrike oorweging in die voer van groot
    spekulasie-operasies.

    Afgeleide-instrumente-handel

    Die
    hoofinstrument in “versekerde” spekulatiewe bedrywigheid vir
    hierdie finansiële spelers is die handel in afgeleide instrumente,
    met versigtig geformuleerde weddenskappe in die aandelemarkte, groot
    verbruikershandel – ingesluit goud en olie – sowel as buitelandse
    valuta-markte.

    Hierdie
    groot spelers weet “waar die mark heen gaan” deurdat hulle in ‘n
    posisie is om beleid en wetgewing te beïnvloed in die Amerikaanse
    kongres, sowel as om mark-uitslae te manipuleer.

    Meer
    nog, Wallstraatse spekulante beïnvloed ook Jan en Alleman se
    opvattings deur middel van die nuusmedia, om nie te noem die optrede
    van die makelaars van mededingende kleiner finansiële instellings
    wat nie oor die voorkennis beskik of toegang tot binne-inligting het
    nie.

    Dieselfde
    finansiële spelers is betrokke by “finansiële disinformasie”
    wat dikwels in die vorm van media-berigte kom en bydra tot of
    misleiding of die vorm van “konsensus” onder ekonome en
    finansiële ontleders ten einde markte in ‘n bepaalde rigting te
    dwing.

    Deur
    te wys op die onvermydelike nedergang van die Amerikaanse dollar dien
    die nuusmedia die belange van die institusionele spekulante deur wat
    kan gebeur te verdoesel in ‘n omgewing gekenmerk deur finansiële
    manipulasie en die tussenspel van grootskeepse spekulatiewe
    bedrywighede.

    Spekulatiewe
    handel betrek gewoonlik dade van misleiding. In die afgelope weke is
    die nuusmedia oorlaai met “voorspellings” van verskeie
    katastrofiese ekonomiese gebeurlikhede wat sou volg op die
    ineenstorting van die dollar, die daarstel van ‘n nuwe
    reserwe-valuta-eenheid deur die BRICS-lande. En meer.

    In
    ‘n onlangse konferensie aangebied deur die magtige Instituut van
    Internasionale Finansies (IIF), ‘n Washington-gekoppelde gonsgroep
    wat die wêreld se magtigste banke verteenwoordig, het “drie van
    die wêreld se magtigste bankiers gemaan teen verskriklike gevolge”
    as Amerika nie sy skuldverpligtinge nakom nie, met die Deutsche
    bank-hoof Anshu Jain, wat aangevoer het nie-nakoming sal “verskriklik
    katasrofies wees”.

    Daar
    is bygevoeg dit sal ‘n “vinnig verspreidende aansteeklike siekte
    wees, …Ek het geen aanbevelings vir die gehoor… oor hoe om
    verbande te plaas oor gapende wonde nie,” het hy verklaar.

    “JPMorgan se
    hoofbestuurder Jamie Dimon en Baudouin Prot, voorsitter van BNP
    Paribas, het gesê nie-nakoming sal ingrypende gevolge hê vir die
    waarde van Amerikaanse skuld en die dollar en waarskynlik die wêreld
    in nog ‘n resessie dompel”.

    Dimon
    en ander top-bestuurders van groot Amrikaanse finansiële
    ondernemings het gepraat met pres. Barack Obama en met wetmakers en
    aangedring dat hulle aan albei sake aandag gee.

    Saterdag
    het Dimon verklaar die banke bestee reeds “groot bedrae” geld in
    afwagting op die moontlike nie-nakoming, die nie-nakoming wat, het hy
    verkaar die globale herstel na die 2007/8-krisis sou bedreig.

    Dimon
    het ook Morgan verdedig teen aanvalle van kritici wat aanvoer die
    bank “het te groot geword om te bestuur”. Dit het Vrydag onder
    die aandag van verskeie reguleerders gekom en Vrydag is verklaar sy
    eerstekwartaalverlies sedert Dimon die leisels oorgeneem het, is $7
    miljard weens regsuitgawes.

    Wat
    weergegee word deur die IIF se paneel (hulle is leiers van die wêreld
    se groot bankkonglomerate), is gelyk aan ‘n Ekonomie 101-ontleding
    (wat is dit?) vir markaanpassings. Daarvant word gemaklik uitgesluit
    die bekende feit dat markte gemanipuleer word met behulp van
    gevorderde afgeleide-instrumente-handel. In ‘n bitter ironie het die
    IIF-paneel hom self betrek in die gebruiklike verwringing van
    markwaardes deur middel van sulke afgeleide instrumentehandel.

    Kapitalisme
    in die 21ste eeu is nie meer gegrond op winste verdien uit ‘n ware
    produktiewe proses van die ekonomie nie. Meevaller-finansiële winste
    word bekom in grootskeepse spekulatiewe operasies, sonder die gebeur
    van ware ekonomie-bedrywighede, dit met behulp van die aanraak van ‘n
    rekenaarmuis se knoppie.

    Die
    manipulasie van markte word uitgevoer na bevele van groot
    banke-bestuurslede, ingesluit die hoofbestuurders van JP Morgan
    Chase, Deutshce Bank en BNP Paribas.

    Die
    “te groot om te val” banke word voorgestel, in die woorde van
    Morgan se Dimon, as die “slagoffers” van die
    skuldstilstandkrisis, terwyl hulle inderdaad die argitekte is van
    ekonomiese wanorde sowel as die versweë ontvangers is van miljarde
    dollar aan gesteelde geld van die belastingbetaler.

    Hierdie
    korrupte megabanke is verantwoordelik vir die skep van die “gapende
    wond” waarna Jain van Deutsche Bank met betrekking tot Amerika se
    openbare skuldkrisis verwys het.

    Ineenstorting
    van die dollar?

    Die
    op- en afbewegings van die Amerikaanse geldeenheid in onlangse jare
    het min te doen met “gewone” markkragte, soos aangevoer deur die
    navolgers van neo-klassieke ekonomie.

    Dimon
    en Jain bevestig dié skeefgetrekte verstaan van die Amerikaanse
    dollarmark. Die spekulante wil ons oorreed dat die dollar sal
    ineenstort as deel van die “gewone” markmeganisme, sonder
    erkenning dat die “te groot om te val” banke oor die vermoë
    beskik om die agteruitgang van die dollar af te vuur, wat in ‘n mate
    die funksionering van die sogenaamde “gewone” mark bevestig,

    Wallstraat
    het inderdaad die vermoë om die dollar te “kortsluit” met as
    oogmerk die onderdruking van sy waarde. Dit beskik ook oor die
    vermoë, deur middel van afgeleide instrumente-handel, om die
    dollarwaarde op te stoot. Hierdie toe- en afnames is om dit so te
    stel die “kanonvoer” vir ‘n finansiële oorlog. Druk die dollar
    se waarde op en spekuleer met behulp van die opswaai; onderdruk dit
    en spekuleer met behulp van die afswaai.

    Dis
    onmoontlik om die beweging van die dollar te beoordeel deur slegs te
    fokus op die tussenspel van “gewone markkragte” in reaksie
    teenoor die Amerikaanse openbare skuldkrisis.

    Terwyl
    ‘n beoordeling gebaseer op “gewone” markkragte wys op strukturele
    swakhede in die dollar as ‘n reserwe-betaalmiddel, beteken dit nie ‘n
    noodwendige afswaai in buitelandse valuta-handel vir die dollar nie,
    die buitelandse valuta-handel wat gewoonlik onderhewig is aan
    spekulatiewe manipulasie.

    Meer
    nog is dit die moeite werd om kennis te neem dat die nasionale
    betaalmiddele van verskeie met skuldbelaaide ontwikkelende lande in
    waarde teenoor die dollar toegeneem het, hoofsaaklik weens die
    manipulasie van die buitelandse valutamark. Waarom sal die
    betaalmiddele van lande wat letterlik verlam is weens buitelandse
    skuld boontoe teenoor die dollar neig?

    Die
    institusionele spekulant

    JPMorgan
    Chase, Goldman Sachs, Bank America, Citi Group, Deutshe Bank en meer:
    die strategie van die institusionele spekulante is om op hul
    “binne-inligting” te sit en onsekerheid te skep deur erg oordrewe
    nuuusberigte, berigte wat daarenteen deur individule makelaars
    aangewend word as raad aan hul kliënte vir “stewige” beleggings.
    En so is mense in die hele Amerika sonder hul spaargeld gelaat.

    Volgens
    die “sterkpunt” van die neo-klassieke ekonomie weerspieël
    spekulatiewe handel die “gewone” beweging van die markte. Dis ‘n
    belaglike veronderstelling.

    Sedert
    die de facto-herroeping van die Glass-Steagall-wet en die aanname van
    die finansiële dienste mpderniseringswet in 1999, skyn
    markmanipulasie die “wet van die mark” totaal te oorskadu. Dit
    lei tot ‘n hoogs onstabiele multi-triljoen-dollar-afgeleide skuld.
    Dit sal onvermydelik ‘n invloed hê op die heersende imasse op
    Capitol Hill. Hierdie waarheid word nou erken in ontledings in van
    die sektore van die hoofstroom finanasiële markte.

    Daar
    is glad nie iets soos ‘n “gwone markbeweging” nie.

    Om
    in die oorspronklike Engels met die artikel voort te gaan: What has
    to be addressed is the complex interplay of “normal market forces”
    with a gamut of sophisticated instruments of market manipulation. The
    latter consist of an interplay of large scale speculative operations
    undertaken by the most powerful and corrupt financial institutions,
    with the intent to distorting “normal” market forces.

    It
    is worth mentioning that immediately following the adoption of the
    Financial Services Modernization Act in 1999, the US Congress adopted
    the Commodity Futures Modernization Act 2000 (CFMA) which essentially
    “exempted commodity futures trading from regulatory oversight.”

    Four
    major Wall Street financial institutions account for more than 90
    percent of the so-called derivative exposure: J.P. Morgan Chase,
    Citi-Group, Bank America, and Goldman Sachs. These major banks exert
    a pervasive influence on the conduct of monetary policy, including
    the debate within the US Congress on the debt ceiling. They are also
    among the World’s largest speculators.

    What
    is the speculative endgame behind the shutdown and debt default saga?

    An
    aura of uncertainty prevails. People across America are impoverished
    as a result of the curtailment of “entitlements”, mass protest
    and civil unrest could erupt. Homeland Security (DHS) is the process
    of militarizing domestic law enforcement. In a bitter irony, each and
    all of these economic and social events including political
    statements and decisions in the US Congress concerning the debt
    ceiling, the evaluations of the rating agencies, etc. create
    opportunities for the speculator.

    Major
    speculative operations –feeding on inside information and
    deception– are likely take place routinely over the next few months
    as the fiscal and debt default crisis unfolds.

    What
    is diabolical in this process is that major banking conglomerates
    will not hesitate to destabilize stock, commodity and foreign
    exchange markets if it serves their interests, namely as a means to
    appropriate speculative gains resulting from a situation of turmoil
    and economic crisis, with no concern for the social plight of
    millions of Americans.

    One
    solution –which is unlikely to be adopted unless there is a major
    power shift in American politics– would be to cancel the derivative
    debt altogether and freeze all derivative transactions on major
    markets. This would certainly help to tame the speculative onslaught.

    The
    manipulation through derivative trade of the markets for basic food
    staples is particularly pernicious because it potentially creates
    hunger. It has a direct bearing on the livelihood of millions of
    people.

    As
    we recall, “the price of food and other commodities began rising
    precipitately [in 2006], … Millions were cast below the poverty
    line and food riots erupted across the developing world, from Haiti
    to Mozambique.”

    According
    to Indian economist Dr. Jayati Ghosh:

    “It
    is now quite widely acknowledged that financial speculation was the
    major factor behind the sharp price rise of many primary commodities
    , including agricultural items over the past year [2011]… Even
    recent research from the World Bank (Bafis and Haniotis 2010)
    recognizes the role played by the “financialisation of commodities”
    in the price surges and declines, and notes that price variability
    has overwhelmed price trends for important commodities.” (Quoted
    in Speculation
    in Agricultural Commodities: Driving up the Price of Food Worldwide
    and plunging Millions into Hunger By Edward
    Miller,
    October 05, 2011)

    The
    artificial hikes in the price of crude oil, which are also the
    result of market manipulation, have a pervasive impact on costs of
    production and transportation Worldwide, which in turn contribute to
    spearheading thousands of small and medium sized enterprises into
    bankruptcy.

    Big
    Oil including BP as well Goldman Sachs exert a pervasive impact on
    the oil and energy markets.

    The
    global economic crisis is a carefully engineered.

    The
    end result of financial warfare is the appropriation of money
    wealth through speculative trade including the confiscation of
    savings, the outright appropriation of real economy assets as well as
    the
    destabilization of the institutions of the Federal State through the
    adoption of sweeping austerity measures.

    The
    speculative onslaught led by Wall Street is not only impoverishing
    the American people, the entire World population is affected.

    1. Dit is onmoontlik om werklik alle strominge te
      evalueer ek glo egter dat voedsel en water die dryfveer is – of is dit juis
      wereld restetusie teen oorbevolking? Almal staar hulle blind teen geld terwyl
      die Sjinese ooral in die wereld en veral in Afrika al etlike jare besig is om vir voedsel en water
      tekort voorsiening te maak.

      Ek betwyfel dit ten sterkste of die eerste NSA Jen
      – Mandela se borsbeeld gaan op he.

      NS: Dit was al verby met Amerika voor hulle die dom
      swarte gebruik het om hulle laaste vuilwerk te doen soos hier plaaslik. Terwyl
      die Sjinese uitdrukkingloos en doodstil sit en wag vir hulle meetsnoere om te
      val.

        1. Brood en botter mag die geldmag glo – ek weet die wereld is oorbevolk – trouens seker al by dietyd meer as een en n derde sy drakrag wat die laaste bekende studies aangedui het – en dui nie net op oorbevolking nie maar ook op min kans om n inkomste te genereeer en ook op verskeie ander gebiede waar ooraanbod alreeds geld – natuurlik behalwe hier in
          die NSA – en niemand kan geld eet nie en nog minder drink en ook oorleef nie.
          Dit help nie as jy al die geleerdheid in die wereld het met een pos en tienduisend geleerdes wat bid vir die enkele pos om n inkomste te genereer nie.
          Die wereld is in n groter gemors as wat ons besef.

  4. AN EXPOSE ON CHRISTIANITY WHOSE TIME HAS COME. Join us for a one-day symposium that will provide a unique insight into how the ruling classes, from the Caesars of the past to the public relations firms working for governments and high finance today, have maintained power and an unending stealth class war by weaponising our own imagination against us. This is sure to engage not just students of religion and history, but also those interested in psychology, politics, and social justice.In attendance will be our guest speakers Joseph Atwill and Kenneth Humphreys. We are also proud to feature the European premiere of the groundbreaking documentary Caesar’s Messiah: The Roman Conspiracy to Invent Jesus directed by Fritz Heede. Joseph Atwill: “The Caesars committed a crime against consciousness. They reached into the minds of their subjects and planted false concepts to make them easier to control”

  5. The Christian religion and Masonry have one and the same common origin: Both are derived from the worship of the Sun. The difference between their origin is, that the Christian religion is a parody on the worship of the Sun, in which they put a man whom they call “the Christ” in the place of the Sun, and pay him the same adoration which was originally paid to the Sun.The Sun has attracted the attention of mankind for adoration all over the world from the very beginning of human history. It has attained the position of pre-eminence among the deities of nature in ancient times. The prominence and glory of the solar orb, its beauty and splendor its importance in the creation and maintenance of life, its regularity in diffusing light and enlightening the whole earth, its primal role in the cosmic evolution and consequent mystery surrounding it, had secured for the Sun a history of interest and importance equaled by none to which every age and every race has contributed its pages.

Maak 'n opvolg-bydrae