
‘n Vier-en-twintigjarige vrou is in hegtenis geneem in verband met ‘n liggaam wat in die kattebak van ‘n motor by Montecasino noord van Johannesburg gevind is.
‘n Polisiewoordvoerder, Lungelo Dlamini sê die vrou is gisteraand naby Douglasdale in hegtenis geneem.
Die liggaam is Sondag ontdek nadat die motor vir ‘n aantal dae by Montecasino geparkeer was. Die motor is nie as gesteel aangemeld nie.
Die polisie het later vasgestel dat die oorledene die eienaar van die motor was.
Die verdagte sal binnekort in die landdroshof in Randburg verskyn. – RSG

Seker die algemene geneigdheid, ‘n liefdesdriehoek. Jaloesie is doodsake.
Nou loop ek dit seker lekker vooruit. Maar wat, mens mag spekuleer.
Verseker het hierdie vrou hulp gehad – onmoontlik kon sy alleen die liggaam in die kattebak laai.
Wat Wou Trippie jy het my nog nie gesien met n 25kg sak mieliemeel op my krom gebuigde rug op wankelende beentjies – met n kind aan elke kant om my regop te hou nie – Nood leer bid 😉
Jy’s ‘n BOERVROU duisend – XXX
Ons het nou al vir ‘n ruk hierdie vrot s.@it reuk wat in Kempton rondhang in die aand. Dink julle dit kan die stiff in die kattebak gewees het? Ek sien die Beeld het ‘n opskrif op die pale van ons vars reukie hier. Dis regtig ongelooflik!!! Jy kyk heeltyd vir ‘n ou se agterkant as iemand naby jou kom om te sien of daar nie so bruinkol (briekmerk) sit nie. Wonder hoeveel het al na my so gekyk!!!!
JAVR het daar nie moontlik ‘n plakkerskamp uit die niet verhuis waarvan julle nie bewus is nie en die oorsaak van die reuk is nie. Jy weet as daardie goed nie witmens moeti spuit nie is daar ‘n redelike klankie.
More Seg Net, nee jy sal nie glo nie, die plase rondom ons gebruik rioolafval van JHB op hulle landerye en DIS wat so ruik!!! Eerstens is die mense BAIE onstoke oor die reuk en nou sê hulle noudat hulle weet wat die reuk is wat hulle inasem is hulle naar! Ai blommie! die idee darem is nie lekker nie! maar ons weet almal dat dit net goed vir die gewasse kan wees.