Byna 18 busse wat aan die Pretoriase Busdiens behoort, is gedurende die week onder die klippe gesteek, het die stad gister laat weet.
“Busse van die stadsraad is sedert Maandag onderworpe aan klipgooiery wat sowel bestuurders as passasiers beseer het,” het die woordvoerder Blessing Manale in ‘n verklaring gesê.
Manale het gesê leë en volgelaaide busse is lukraak deur skares met klippe op verskeie plekke en tye geteiken.
Ander busoperateurs, waaronder Putco, Starline en Gautrein, is nie geteiken nie, het Manale gesê.
“Party van die bestuurders en passasiers is erg beseer en moes dringend hospitaal toe geneem word,” het hy gesê.
Die motief vir die klipgooiery is nie bekend nie. Die daders is ook nog nie geïdentifiseer nie.
‘n Saak van kwaadwillige saakbeskadiging is by die polisie aangemeld. – Sapa

“Die daders is ook nog nie geïdentifiseer nie.” Val die klippe uit die lug uit of is dit dalk die Mafia, dat niemand iets sien nie?
Seker ek sal n raak beskrywing kan gee……
Vraag,,”Wie baat op die stadium NIE by Pretoria se busdienste nie?
Die deurskynende, klipgooiers is deur die huidige regime opgelei in die 80er jare en nog nie vertel om op te hou nie.
Ninja’s ?
Kan iemand vir my asb sê, hoe is dit moontlik dat sekere hierdie hooligans se dade goedpraat en hand om die blaas met hulle loop? Miskien kan ‘n liberalis dit vir my verduidelik. Of moet ek my nie bemoei met dinge bokant my vuurmaak plek nie?
Ek sal roep – RICHARD !!!!!
Trippie jy kan hard skree. Vir Me Poppins, Mary Poppins of wat is haar van nou weer, ook seblief? Miskien is dit makliker om ‘n kapstok uit ‘n handsak te ruk as om hierdie vraag te beantwoord.
Mary, Mary Couster, of iets in der voege !
Toemaar Trippie, los maar. Wanneer mens hulle nodig het skitter hulle in hul afwesigheid.
Sit hulle ALMAL terug op hul POTE ! En voor iemand my met ‘n klip of 3 gooi, hierdie einste insittendes gooi net so lekker saam klippe en steek hierdie busse aan die brand – ek weet, die M8 wat ons kantoorhulp is, bevestig dit.
Moenie bekommer nie, dis land brand reeds ! DEMMIT !
Ja Trip, soos met die treine, gaan hulle kom Maandag weer iets anders afbreek/brand want daar is nie busse wat loop nie!
Jy is 100% reg – die “loco’s” word ook op groot skaal aan die brand gesteek … en die gepeupel stort die een traan na die ander, maar dis hul eie broers, en die susters gooi en steek net so hard saam !
Aaag, hulle gooi klippe uit beginsel uit. Dis in hulle gene om af te breek!
“Traditional Sport”
“Die motief vir die klipgooiery is nie bekend nie” … Ja, Ju-Ju dink nog iets uit. Dis Vrydag. Wees geduldig. Sy week was lank. Sy brein is moeg so vroeg in die oggend.
Waar is die SAPD wanneer hierdie dinge gebeur???
Ek onthou ‘n vergadering wat ons gehad het met die polsie kommisaris in die Noord Kaap oor die moorde onder die kleurling bevolkings.
Dit het werklik so plaasgevind – al is dit hoe lagwekkend.
Kommisaris – Met wat pleeg hulle die meeste moorde.
Voorsitter – Met messe, messteke.
Kommisasris – Vat dan al die messe weg by die kleurlinge, dan kan hulle nie meer moorde pleeg nie.
Voorsitter – Uhm – OK – Ek dink ons moet verdaag.
My raad aan die ANC – steek al die klippe weg, dan kan die swartes nie klippe gooi nie – uhm – OK – die oplossing is gevind.