Die polisie het twee verdagtes in hegtenis geneem in verband met die verdwyning van die vierjarige Shaskia Michaels van Mitchells Plain in die Wes-Kaap.
“Terwyl die soektog na Shaskia voortduur het die polisie Sondag twee mans, onderskeidelik 41 en 21 jaar oud, in hegtenis geneem op ‘n klag van ontvoering in verband met haar [Shaskia] verdwyning,” het André Traut, polisiewoordvoerder, gesê.
Shaskia is verlede Donderdag laas buite haar ouma se huis in Tafelsig gesien.
Kaapstad se burgemeester, Patricia de Lille, het ‘n beloning van R50 000 aangebied vir inligting oor die kind. – Sapa

Wonder net hoeveel meer kinders gaan “verdwyn” net om kamtig gevind te word vir beloning geld.
So iets kan inderdaad baie lonend raak.
Maak die blixems praat. Daar is mos maniere.
Geluk aan dié wat die skuim aangekeer het. Hoop ‘n geweldadige ondervraging gaan plaasvind.
Ja Willy wat sou mens nie wou gee om sulke polisie en speurders te gehad het by die ondersoeke van swart op blanke moorde nie – moorde wat maar net gebeur en uiteindelik onopgelos in die vergetelheid in verdwyn.
Soos jy sê Riempies. Ons sou kon doen met bekwame ondersoekbeamptes.
Sny die skuldiges se goeters af.
Dit klink mos soos ‘n spul basters die. So, wie moet nou omgee oor die spul basters se kinders? Ons?
Hoop van harte die ou dogtertjie leef nog……maar ek twyfel…