Die Vrystaatse Onderwysdepartement gaan voort met die ondersoek na beweerde rassisme deur ‘n graad-een onderwyser teen ‘n leerder van die Laerskool Wilgehof in Bloemfontein, in weerwil daarvan dat die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie geen bewyse van mishandeling kon vind nie.
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) se woordvoerder Isaac Mangena sê die leerlinge, onderwysers en die Skoolbeheerliggaam (SBL) se voorsitter is tydens ‘n voorlopige ondersoek ondervra.
Hy sê dié aan die lig gebring dat die onderwyser na bewering privaat rassistiese uitlatings teenoor ‘n kollega in die skool se administrasie-afdeling geuiter het, wat glo ‘n swart werknemer gehoor is.
Mangena sê die kwessie het betrekking op werksplekdiskriminasie en moet hanteer word deur die werkgewer, die SBL, in terme van artikel 6 van die Wet op Diensbillikheid.
Die onderwyser is steeds geskors hangende die SBL se ondersoeke. Die onderwyser was die derde Wilgehof werknemer wat weens beweerde rassisme geskors is na Leonard MacKay en die skool se skoolhoof Fanie Roelofzze.

Vryheid van spraak !
Hoe gemaak as daar na my verwys word as ‘n boer, het selfs al gehoor “you white bitch” ! (Vra om verskoning vir die taalgebruik mede-kommentators).
Met TROTS dra ek die naam BOER.
Ek sal my voortande gee om te weet wat die “privaat rassistiese uitlatings” was.
Trippie Trip en hoe veel keer vloek hulle nie agter jou rug “Umlungu” / “Mlungu” dit of dat nie, waarvan meeste blankes salig on bewus is.
Caveat indien hulle in ‘n groep is doen hulle dit sommer in jou eie taal. Praat met hom/haar/dit en hulle verstaan nie die Afrikaans, praat van hom/haar/dit waarvan hulle nie hou nie is hulle baie gou om te seg jy vloek hulle in Afrikaans wat hulle ‘n paar sekondes tevore nie verstaan het nie.
Privaat rassistiese uitlatings? Baie maklik. ‘n Man is dan skuldig bevind omdat hy Zuma se privaat uithangsel toegeverf het toe hy sien dit is swart en nie wit nie.
Uitlatings ja. Volgens Oprah Winfrey is jy ‘n rassis al se jy nie die N woord nie (die K woord in ons geval) Jy kan dit letterlik net dink dan is jy ‘n “heretic” ‘n rassis. Die kruin van paranoïese swart “trots” gedrag. Die “Prismon” van gelykheid sal seker maak jy koester nie onsuiwere rassehaat gedagtes nie… een van die dae brand hulle ons nog op die stapel omdat ons bloot rassisties is deur om te durf ‘n wit vel te laat voort bestaan. Eish dalk vat ek dit nou te ver, laat dit noooit so wees nie!
Hierdie nasie ly defnitief aan ‘n minderwaardigheidskompleks …
Doen sommer die moeite om die heksejag teen Wilgehof waar daar geen bewyse gevind kon word voort te sit teen die swart leerling van Hoër Volkskool Heidelberg waar hy onderwysers en medeleerlinge dreig met die dood. Hierdie geval is eerste prioriteit. Daar is mense lewens op die spel. Jammer, amper vergeet. Dit is nie in hulle verwysingsraamwerk om te prioritiseer nie.
Alles wat wit, Afrikaans en suksesvol is sal onder skoot kom. Dis mos net blankes wat rassiste kan wees.
Ek wil graag weet as hierdie insident waar is en die swart werknemer se beskuldiging bewys kan word – wie het die klagte gaan le?
Die torre tussen die ore raak baie deurmekaar.