Swartes van ABO vereer

Die Oorlogsmuseum in Bloemfontein het ‘n vier meter hoë brons standbeeld op sy terrein bekendgestel om die meer as 12-duisend swartmense te huldig wat die boerekommando’s tydens die Anglo Boere-oorlog bygestaan het.

Die direkteur van die museum, Tokkie Pretorius, sê dit is deel van ‘n program om hulde te bring diegene wat by die oorlog betrokke was.

Hy sê die beeld is gegrond op ‘n werklike foto van die oorlog van ‘n man, sy perd en bandolier.

Данильченко

Maak 'n opvolg-bydrae