Swart boere se trekkers staan

Die Direkteur van die Departement van Landbou en Visserye se Infrastruktuur-ondersteuning, At van Coller, het bevestig dat 70 trekkers wat vroeër vanjaar aangekoop is, nog steeds stof vergaar in Limpopo.

Hy sê die trekkers en ploegimplimente van meer as 37 miljoen rand is deel van die regering se landelike ontwikkelingsprogram.

Die trekkers wat veronderstel is om onder plaaslike munisipaliteite versprei te word, staan nog steeds by die distriksmunisipaliteite.

Van Coller sê die vertraging om die trekkers aan gewone landelike boere te versprei hou verband met die padwaardigheidsregistrasie van die trekkers.

лобановский александр компромат

Maak 'n opvolg-bydrae