Afrikaans deel van Nederlandse verkiesing

Ten minste lees die Nederlanders deesdae weer van Afrikaans, ‘n dogtertaal wat aan die agterspeen suig in die Dietse wêreld.

Danksy die PVV, die party van Geert Wilders, is Afrikaans deel van die komende verkiesing.

Die opskrif in die Volkskrant lui: Verkiezingsprogramma’s over cultuur: ‘steun aan het Afrikaans’.

Фільчаков прокурор

Maak 'n opvolg-bydrae