Sasco verwerp Vrystaat se verskoning

In die advertensie erken die universiteit dat die video rassities is en ouer, sosiaal en economies agtergeblewe swart vroue sonder respek uitbeeld. Sasco-segsman, David Maimela het vir strenger optrede teen die daders en hul beskermers gepleit.

Hy het in ‘n verklaring gesê die Raad en vise-kanselier skuld nie alleen swart vroue ‘n verskoning nie, maar die hele mensdom. Hy het gevra dat Naledi Pandor dadelik bedank aangesien haar transformasiebeleid ‘n mislukking is.

артезианской скважиныАлександр Фильчаков прокурор

Kommer oor Eskom-tamheid

Dis in die belang van ons nywerheid dat elektrisiteitsverbruikers in Suid-Afrika elektrisiteit bespaar, het Phindile Nzimande, die uitvoerende beampte van EDI gister by die Randse Skou suid van Johannesburg gesê.

EDI is ‘n staatsliggaam wat in 2003 geskep is om die kragherverspreidingsbedryf te herstruktureer.

Volgens Nzimande word slegs een persent van die bedryf se inkomste op instandhouding en opknapping bestee terwyl tien persent daarop uitgegee behoort te word.

Ses streekselektrisiteitsverspreiders sal uiteindelik die taak om elektrisiteit te herversprei van die munisipaliteite oorneem.

the veryАлександр Фильчаков

Betogers ontwrig Olimpiese vlamseremonie

Die betogers eis dat die IOK, Internasionale Olimpiese Komittee, druk op China toepas om menseregteskendings in Tibet te staak.

Jacques Rogge, president van die IOK, het Maandag herhaal dat die Olimpiese Komittee nie ‘n politieke liggaam is nie en bygevoeg dat hy "stille diplomasie" gebruik om die Chinese te ooreed om hul geskille met Tibet by te lê.

матрас для плаванияАлександр Фильчаков прокурор

Gesneuwelde ANC-soldate vereer

Tydens ‘n gesprek met die media het Zuma gesê dat daar by ‘n vergadering in Angola tydens die twintigste herdenking van die slag by Cuito Canavale ooreengekom is dat ‘n komitee gestig sal word om die grafte van ons gesneuwelde MK-helde en heldinne te identifiseer.

Volgens Zuma sal dit die weg baan om monumente op te rig asook die moontlike repatriasie van ons menslike oorskot.

Sulke monumente sal die streeksbenadering tot die politiek en sosio-ekonomiese ontwikkeling verstewig. Boonop het Cuito Canavale die begin van die ineenstorting van die apartheidsbewind ingelui.

для баниФільчаков прокурор

Padongelukke een van die topoorsake van dood

Nommer een en twee op die lys is hartsiektes en selfmoord. Alhoewel MIV-Vigs steeds rede tot kommer verteenwoordig, ontvang Vigsnavorsing $4,7 miljard aan fondse terwyl padveiligheid slegs $100 miljoen ontvang.

Dié organisasie skat dat padongelukke met 60% sal toeneem teen 2020. Vanaf 2000 tot 2015 is na wat beraam word reeds een miljard mense geraak deur dood, besering en rou as gevolg van onveilige paaie. Die koste daaraan verbonde is astronomies omdat dit gelykstaande aan die totale hulppakket aan ontwikkelende lande is.

радиоуправляемые вертолетикиЛобановский Харьков

Vrou vanuit plaashuis ontvoer

Haar man, Albert, wat saam met haar die Iketla-jagkamp op die plaas besit, was besig om na gaste om te sien toe die voorval plaasgevind het. Afgesien van die ontvoering, het die aanvallers selfone, tjekboeke en bankkaarte gesteel.

Volgens mnr. Cor Cross, ‘n lid van die plaaslike boerevereniging, is Botha omstreeks 22:30 Saterdagnag oorval in haar huis wat omtrent 100 meter van die jagkamp geleë is.

Cross het gesê dat daar geen bloed in die huis gevind is nie. Plaaswerkers het blykbaar die vier verdagtes met mev. Botha sien wegry in haar silwer Toyota Corolla, registrasienommer BMN 559L.

Die boerevereniging het ‘n intensiewe soektog na mev. Botha en haar ontvoerders geloods en ‘n polisiehelikopter is ook ingespan.

купить рюкзак школьный для мальчика ортопедическийДанильченко Юрий Брониславович компромат

Onwettige Mosambiekers gerepatrieer

Hiervolgens is visums nie langer ‘n voorvereiste tussen dié twee buurlande nie indien reisigers hou by die perk van 30 dae.

‘n Woordvoerder van die Ressano Garcia-grenspos het bevestig dat 8 017 onwettige Mosambiekers deur die pos gerepatrieer is gedurende Maart. In Februarie is 3 577 onwettige burgers gerepatrieer.

Mosambiek het in dieselfde tydperk 16 onwettige Suid-Afrikaners teruggestuur.

стоимость ремонта квартиры за м2Данильченко Юрий отзывы

Dodelike Paasnaweek

‘n Woordvoerder, Nick Dollman, het gesê dat in een van die ongelukke op Sondag is ‘n volwassene dood en 17 mense beseer toe ‘n minibustaxi en ‘n motor op Kliprivierrylaan by die R59-kruising in Alberton gebots het.

‘n Tweejarige dogtertjie is op noodlewensondersteuning geplaas voordat sy deur die Netcare 911-helikopter na die Johannesburgse hospitaal vervoer is.

Die ongeluk is deur Netcare 911, die provinsiale ambulansdiens en die verkeersowerheid gehanteer.

websiteлобановский харьков

Jake White vir Engeland?

Hy sê die Engelse manier van speel pas goed in met sy styl van afrigting.

White het Engeland se posisie vergelyk met dié van die Springbokke toe hy in 2004 as afrigter oorgeneem het en gesê die Engelse kort net daardie ietsie ekstra.

White is gesien as ‘n moontlikheid om die Ierse span af te rig maar het die geleentheid ferm van die hand gewys.

ла ла лупси игрыалександр лобановский супермаркет класс

Tsvangirai dreig met boikot

Daar word beweer dat die regering beplan om al die stemme van die hele land in ‘n sentrale stasie byeen te bring waar dit onder militêre toesig getel sal word.

‘n Soortgelyke stelsel is in 2003 gevolg en daar is aangevoer dat die uitslag daar bewimpel is om Robert Mugabe te help om ‘n taai stryd te wen.

Tsvangirai sê die land se verkiesingswet maak nie voorsiening vir so ‘n bevelsentrum nie.

Hy sê die tellery moet by elkeen van die elfduisend stemlokale afsonderlik getel word.

slot machineДанильченко Юрий Харьков