Die regering probeer ‘n “misverstand” opklaar oor ‘n multi-miljard randse kernooreenkoms met Rusland, het RSG berig.
Die departement van energie sê nou die ooreenkoms met Rusland is deel van ‘n tenderproses wat ander mededingende lande insluit.
Amptenare sê die ooreenkoms met Rusland is nie ‘n kontrak om kernaanlegte te bou nie.
Die Russiese atoom-agentskap Rosatom het Maandagaand ‘n verklaring uitgereik waarin bekendgemaak is dat hy ‘n ooreenkoms ter waarde van R100 miljard met die Suid-Afrikaanse regering gesluit het vir die toevoeging van ‘n kernkrag-vermoë van negeduisend-600 megawatt.
Die bestuurshoof van die Kern-energiekorporasie Xolisa Mabhongo sê die ooreenkoms is in sy kinderskoene. ‘n Regeringsbron sê die Russiese aankondiging was voortydig.
Hy sê daar sal ‘n tenderproses wees voordat enige bindende kontrakte onderteken word. Soortgelyke ooreenkomste sal vermoedelik ook met lande soos Frankryk, Korea, die VSA en Japan gesluit word.

Ander rolspelers = ANC kaders wat ook hulle deel van die koek kry. Soos Hitachi ZA wat se een groot aandeelhouer die ANC self is wat die Medupi kontrak vir stoomketels gekry het –
stoomketels ……..toe hoor ta seker stookketels. Wonder of die stoomketels al geinstalleer is en of hule dalk per abuis erens langs/onder n marula boom staan en prut.
🙂 Klink my jy het planne vir braaidag 🙂
Kom nou swart en bruin Afrikane – dis nou julle tyd om te wys dat julle slegs pigment gestrem is – dat julle alles het om te kan doen – wat ons onder “apartheid” (- ooit!) kon bou sonder jul intellek…
Hulle kom nou al hoe lank saam met die Witman – la-a-ank voordat daar enige sprake was van kernfisika en reaktors… Julle weet mos alles en soveel beter. Wys vir ons jul ontwerp. Seker van ou olieblikke en plasties gemaak…
Waar is al julle wonderlike kern fisikusse en ingenieurs – of gaan julle maar weer net grys pootjies uitsteek om ‘n geldjie te “aas”?
” dis nou julle tyd om te wys dat julle slegs pigment gestrem is” …
Dit is ons wittes wat pigment ‘gestrem’ is (ons het minder pigment as hulle). Met die res van jou kommentaar stem ek heelhartig saam!
Dan het jy werklik niks in jou koker – om met my te verskil nie – gestrem beteken nie hoeveelheid nie. 😉
Voorbeeld: http://82muchf00d.files.wordpress.com/2008/03/8legs.jpg
Dolk ek hou nie van jou Nigeriese tipe godsdienstigheid nie.
Ek Jan hou nie van jou prentjie nie . Gestremdheid is ‘n universele matelose tragedie.
Ek, jan walg in jou Gammat soortige heiligskennis. [Gam is 3 maal vervloek tot ewige slawerny, daaroor]
Tensy jy reken dat kernkragstasies tot hierdie soort kongenitale rampe mag lei. – kan ons dit bespreek.maar dis nie die strekking van jou brief nie.
Want ek sien hierdie Russiese kontrak as die redding van ons Afrikaner Chriisten Volkie. Oftrewel dat Zuma dit asteware spesiaal ter wille van ons Afrikaner ingeneurs en wetenska[ikes gedoen het..
Daar is waarskynlik nie ‘n groter geskenk wat Zuma ons tegnies hoogs begaafde volkie kon gee nie.
.
jan, Jan (Sien H.A.T. – “Ego”) – gas – slang… Wie jy ook al is wanneer jy aan my skryf… Mense soos jy, skryf slegs aan jouself. As jy my skrywe nie begryp nie – spaar jouself die verleentheid en gaan my verby. (Is jy dieselfde persoon wat so gil – dat mense jou bloots ry – beledig? Ek hoop so.)
NS Terloops… Moet nie jou eie kop so smokkel oor Gam nie. Duidelik glo jy dat Noag goddelike magte gehad het om gene te kon verander… Swaksinnigheid is ‘n wrede kruis jan.)
Staak jou ewige persoonlike aanvalle – jou fulgariteit oor hierdie gebreklike kindjie is mateloos dekadent
Ek glo regtig nie dat Praag of enigiemand anders jou kan bekostig nie.
Jys maar net nog ‘n vingertaal tolk van Tsafendastan
Hier gaan jou moffierige geteef weer… Beledig my openlik – dan skreeu jy soos ‘n maergat werf-meid. JANNIE-JAMMERGAT se Moses! LMAA!
Waarom roep jy Praag nader? Is hulle dan jou Sog?! Wees eerder ‘n man en staan pa vir jou eie uitgesproke sotheid!
Swaksinnigheid, is jou sterkste eienskap. Mag die kompliment in jou guns tel teen my.
Nee ek dink Jan het jou nommer. Ek het ‘n skermskoot gehou van die dreigemente wat jy teenoor my ook gemaak het met jou “kennis van rekenaars”. Jy is nie wie jy voorgee om te wees nie.
Rentia, jy is maar net iemand wat jou mes in het vir my – nie omdat jy iemand is wat aanspraak kan maak op “Dink” nie.
‘n Vrou wat openlik vir ‘n man op ‘n forum opkom, soek waarskynlik geselskap.
Noem my wat jy wil – ek is presies wie ek is.
Ek sal dit waardeer as Praag my skrywe sal los (as getuie teen) – waaroor die belaglike en kwaadwillige valse beskuldigings teen my gemaak hier gaan. Wys my waar het ek opgetree – soos die twee my probeer skets asb.?
As jy dieselfde kleinletter-jan is wat gereeld hier skryf en a.g.v. die foto oor Dolk se godsdienstigheid wil praat , wil ek jou as deel van die ‘ Afrikaner
Christen Volkie ‘ ( jou woorde ) vra of dié kind dan nie liefdevol in die moederskoot deur God geweef is nie ?
Dit is PRESIES my punt Betzie: Wat weet ons?!
Betzie jy dop ‘n helse toets as jy dink jou Christenskap kan jy vergelyk met Dolk se bespotting van ernstig gestremdheid.
Dan iis daar ‘n moerse skroef los in julle koppe.
Moderator vee asseblief die hele artikel en kommentare uit want dis gemik teen Praag se poging om juis teen soortgelyjke Jonathan Jansen op te tree.
Ag jan, jy simboliseer ‘n kartondoos. ‘n Kompliment. Kry jou speltoetser in orde asb. – duidelik is dit ‘n beta, beta-weergawe…
Ek het bloot n vraag gevra , nie kant gekies of Christenskap bely of nie bely nie .
Hy gaan jou die heel nag besig hou…
Sien: ” Een ander persoon is besig om te tik…”
Daar is baie oorsake van gestremdheid. Talidomid het tot gevolg die Paralimpiese spele.. Bestraling is ook gevaarlik Roaccutane in vroee swangerskap word aborsies verplig
Maar as God jou of vir my of my kindjie wan- geskape het Betzie, dan is dit vir niemand om jou of vir my te bespot en te vervloek nie. Dis wat Dolk gedurig doen. Dis al wat hy kan doen.onge-ag die pigment.
Nou maak hy gebruik van ‘n uiters gestremde kindjie om wat mee te bereik? Afskuwelik, walglik boosaardig.
Hy het homself totaal ontmasker.
.
Jy is ‘n lafhartige, VALSE en ADDERLIKE verdagmaker… Geen wonder jy skryf nie onder ‘n DISQUS geregistreerde naam nie. Jy is nie eers iemand se spu werd nie.
Jou vervalste huigelaar.
En jy is wat jy is
JOU LAFAARD!
Wat is die prys wat jy aan Praag betaal – dat hulle jou laster teen my behou?
Betzie oor gestremdheid die volgende perspektief:
Die vader van die siamese dogtertjies met die twee koppe het na die operasie waartydens die een koppie verwyder is, snikkend die grootste lewenswaarheid gespreek:
“There are things in life which is far worse than death!!”
jan: “Die vader van die siamese dogtertjies met die twee koppe het na die
operasie waartydens die een koppie verwyder is, snikkend die grootste
lewenswaarheid gespreek: “There are things in life which is far worse than death!!””
Die “grootste lewenswaarheid”?
My reaksie daarop?: “There are things in life which are far worse than death – ill-bred ignorance” is one of them.
Gestemdheid is wat mens “iets” noem – wanneer daardie mens dit nie begryp nie. Die meeste word daarmee gebore.
Praag, dis tyd dat julle uit die jandoos begin dink. Hy beledig my uit die bloute – en dan vee julle my skrywes uit?! Is die drommel jul amptelike dog ongeregistreerde en tog – afgelekte denkrigting-snoer?
Maar wat van die briljante Afrikaners geword is onseker of daar nog enige oorgebly het.
Ek sien oom Pik et al wil weer ‘n atoombom bou om die wêreld mee af te dreig.
Dan is daar nog die Tsafendooste en die Renosterstropers
Dis hopelik nie al nie wat van ons eens brlijante volkie oorgebly het
As Praag my skrywes daarom verwyder, is daar iemand wat die swaksinniges beskerm. Dat iemand – hieronder, wat my openlik beledig, beskerm word, sê niks van my nie – helaas, alles van “hom” en die skoenlekker…
Ek het baie slegte nuus gehoor. Blykbaar gaan Joemat Petterson by kernkrag betrokke raak. Bloubergstrand sal binnekort blou gloei in die donker as ek so na haar rekord kyk.
Die Russe en Duitsers het baie goeie ondervinding opgedoen om met Iranse Outatollas klaar te kom . Nou het die Russe die hele oliemark en Iran die kernkrag.
Ons beste sonkrag tegnologie is hoeka aan die Duitsers verkoop.
Die Chinese herbou nou Angola se paaie en spoorlyne vir 300duisend paspoorte en RSA kry Chinese treine en besighede.in ruil vir 400000 RSA paspoorte
Die vraag is hoeveel paspoorte sal die Russe en Duitsers kry vir die 8 kernkragstasies naas die monopolie op kernkrag?
Al wat die VSA skynbaar wou hê is ons gebruik van Roundup weerstandige mieliesaad.oa.
Ons kan nogal daarmee saamleef dink ek want hierdie beste tegnologie is die belegging vir die toekoms. Duits Russies Chinees en die Afrikaner se korrelbedreaktor.
Kortsigtig se moses.
As sy dink sy gaan kernkrag sonder Afrikaners doen, moet sy weer dink.
Die ding is – sy kan nie dink nie en sy gaan probeer en dan het ons ons eie Chernobyl.
Wat ‘n gevolgtrekking! Nog ‘n drama-tertjie. LMAA!
Nog ‘n kwaadstoker en nog lagwekkende valse beskuldigings… Wie is jy “gas”, alias Scabbort? Integriteit is iets wat nie aan jou Disqus-lose naam gekoppel kan word nie. Op die beste, is jy ook maar kleinlik.
‘n Paar van jou soort is uit om kwaad te stook en mense op te steek. Gelukkig is Praag nie so kleinlik om hulle aan bog – soos ook jou gepiep, te steur nie.
NS Is dit nie tog te ironies nie – dat net “gasse” hulle by jul anti-sosiale soort skaar?
Wie, as ek mag vra, is jy Dolk? Ook ‘n gesig en-identiteitlose drama-tertjie? Is Dolk jou regte naam? Is jy man, vrou of albei? Wie gee jou die mandaad om mense hier te kom beledig met jou kleinlikheid. Daar kan duidelik waargeneem word wat hier aangaan. Is jy dalk die man/dame wat hier kom geselskap soek, dit nie kry nie en dit jou nou so hoogs gefrustreerd laat?
Kyk hoe maak jy jou eie naam krater.
Moet nie wanneer ander wat met my skoor soek, nes jy ook weereens hier, se tjank afgetrap word my van allerhande VALSHEDE beskuldig nie. As julle julle ongevraagde mislikheid en neuse uit ander se sake hou, sal Praag weer ‘n aangename plek wees.
Jou “gas” vriend jan (Dalk is dit ook jy – wie weet.) het my uit die bloute beledig en my woorde totaal verdraai. Moet nie dink ander hier is so dom om deur julle kleinlike verdagmakery te kyk nie.
Krater? Jy hap duidelik na seepbelle vir ‘n stokperdjie. Oppas dat jy nie jou tong op een sny nie.
Sodat onkruid soos jy kan wortel skiet? Skryf eerder oor die onderwerpe en los die skrywers uit asb.
Terloops… Wie is die “Betzie” met wie jy praat? ‘n Tipe Freudiaanse glipsie? Sit jy toe die pot van meet af mis. Praat van jou naam krater maak…