
deur Leon Lemmer
In Die Burger (3 deser, p 11) is ‘n brief van Albert Nothnagel van Mosselbaai gepubliseer, wat ek hier onder volledig aanhaal. Dit is moontlik dieselfde Albert Nothnagel wat ‘n parlementslid vir die Nasionale Party (1974-1989) was en daarna die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Nederland (1990-1995) was. Hy het hom voorheen by die ANC geskaar en was sterk teen Tony Leon se DA gekant. Nou het hy al weer sy deuntjie verander. Op die internet is daar meer inligting oor hierdie persoon, bv dat hy ‘n “white child of black Africa” is.
Hierdie brief word aangehaal met die oog op kommentaar, veral vanweë die verregaande radikaliteit daarvan, wat verreikende implikasies vir die deursnee Praag-leser het. Op die minste sal sulke Praag-lesers verplig voel om hulle van die WAT-redaksie te distansieer. Volgens die WAT is dit rassisties om die woord “Afrikaner” tot wit Afrikaners te beperk. Wat volgens die WAT toelaatbaar is, is om almal met Afrikaans as huistaal (dus wit, bruin en swart) Afrikaners te noem, asook almal wat in Afrika gebore is. Die WAT-redaksie behoort te weet dat laasgenoemdes eerder Afrikane as Afrikaners genoem word. Onderliggende aan die WAT se woordverklarings is die sug na rasse-integrasie, of ten minste die ontkenning van etniese en kulturele verskille.
Hier volg Albert Nothnagel se volledige brief:
“Enigeen wat hom vandag beywer vir die regte van wit Afrikaners, in groepsverband, sit steeds in die ou moeras van rassisme vas.
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT-CD-ROM) praat van drie soorte Afrikaners: 1. Afrikaner: (rassisties; verouderd) wit Afrikaner. 2. Afrikaner: iemand met Afrikaans as huistaal. 3. Afrikaner: Iemand wat in Afrika gebore is.
Bowendien noem ons ‘wittes’ onsself mos al sedert uniewording ook ‘Suid-Afrikaners’. Saam met al ons bruin, swart en Indiër-medeburgers is ons almal dus lankal Afrikaners (mense van die suide). Op sy beste is wit Afrikaners wat hulself vandag nog eksklusief Afrikaners noem, outyds en op sy akkuraatste rassisties.
Wanneer die VF Plus ‘rassisme’ beveg, is dit ideologies en ingevolge die Grondwet goed. Wanneer hy egter vra vir steun van Afrikaners, bedoelende die ‘minderheidsgroep’, dwaal hy steeds. Van die ANC met sy rassisme praat ‘n mens nie eens nie. Vir my lyk die DA die verteenwoordigendste.”

Albert Nothnagel- kies vir jou die twee langste vingers… – van die tien wat ek aan jou ophou…
Dolk, ek vra byvoorbaat om verskoning, ek ken jou nie as ‘n mens wat vloek nie, maar ek gaan byvoeg – mense soos Albert moenie net die langste twee vingers kies nie, hulle moet voetsek met ‘n F.
Ek stem saam Trippie! Hy moet foetsêk met sy kaf!!
NS Hehe!
Ek verklaar hiermee openlik – ek is outyds en geensins skaam om akkuraat rassisties genoem te word nie. Afrikaans is GEEN KOMBUISTAAL nie, inteendeel, dis is die mooiste taal en wie anders as Eugene Terre’Blanche het die taal so mooi gepraat nie. Komplimente ook aan Leon vir sy uitstekende taalgebruik, dieselfde geld Dr Roodt.
Volgens my is hy maar net nog ‘n broederbonder wat meer bond as broed. In die metafisiese rondomtalie soos beskryf deur Dan Roodt bevind hierdie man hom vandag so en more omgekeerd. Dit was tog die FW plan vir almal om te maak of hulle ANC lede word. Dis alles ‘n klug en hy is daardeur ook ‘n klug wat op niks uitgedraai het nie. Volgens Sampie Terreblanche sien hy homself as verlig, seker die ANC lite se lite – haha.
‘n ANC tefie.
Broederbontes?
Dit is alles goed en wel maar waar word die Engelssprekendes wat so deel en soveel opofferings maak vir die Boerevolk geklassifiseer. C. D-L optogte en FN vergaderings bywoon. Gee nie om, om onwettige betogings soos die laaste C.D-L met hart en siel te ondersteun daar by die regte adres nie. Met woord en daad saam om ‘n vlag te brand. C. D-L is self Engelssprekend!
Sommige Engelssprekendes wat so deel is van die Boerevolk en sy belange op die hart dra, vra nie krediet nie. Daar word net gevra. Akkommodeer die Engelssprekende Boervolklede ook! Daar word net so hard geveg in dien nie harder vir die oorlewing, voortbestaan en uitvoering vir die Boerevolk want ons is net so deel van die super nasie, die Boerevolk!
Ek dink “Rooinek Afrikaner Boer” (‘n RAB) klink goed. Want dink julle englesmanne daarvan?
Soos in die spreekwoord: Elke Jan, RAB en sy maat…
Jy sal weet, vertel jy want jy is mos ‘n half-breed.
Ek stem saam – ek is effe oorgewig. Wat maak dit jou? ‘n Vol breed? LMAA!
Ons het ‘n paar Rooinekke in die weermag gehad – hulle het dit in goeie gees aanvaar.
Effe?! Ek hoor jou hygklanke tot anderkant die Vaal. ;~)}
Nee ou Rooies, toe nie.
En as jy die dag miskien….?? As dit jou welgeval… Eers ‘n bietjie pouse vat om die asemhaling en hartklop te sinkroniseer?
Dit help nie om jaloers op my grootste ondersteuner te wees nie.
Jy is duidelik nie lekker in jou verstand nie Willie…
Beter as joune. Klein dingetjies pla my nou nie eintlik nie Dolfie.
Ek het nog nooit iemand teëgekom wat so behep met homself is nie Willie – jy loop oor van jouself.
Want ek kan. Ek is baie lief vir myself. Maar ja, as jou gees in so ‘n liggaam moes wees het jou beker ook oorgeloop.
En ook, jy beweeg nie in die regte kringe nie. Jy moet bietjie wegkom van daardie rekenaar, vars lug in asem en na dink oor wat die lewe nou eintlik vir jou kan bied. Daar is ‘n lewe anderkant jaloesie op mense.
Dolfie, moet nie ‘n tendens skep dat ek jou enigste geselskap is nie. Trek jou huismense nader en spandeer kwaliteittyd saam met hulle. Moet nie die gevaar loop om mekaar langs die pad te verloor en as totale vreemdelinge te ervaar nie.
My maggies Dolk ! Die oomblik wat jy MY uitlos begin jy weer met Willy moeilikheid soek ! Ag nee man !
Hy soek maar net geselskap vir sy vervelige lewe Leana. Ek preek maar vir hom maar ek dink die skade is al klaar aangerig.
Ja, nee Willy, geen salf aan hom te smeer nie. 🙂
Niks, en hy gaan nou sy broek vol blom oor die woord “maggies”. Maar afguns en jaloesie teen ander lyk my maak nie saak nie.
Sien hy raak die klits so kort-kort kwyt die afgelope tyd Willy.
Oorgangsjare miskien, Leana. ;~)}
Beide van julle is hier laakbaar.
Dolfie, jy is seker so de mhur in. Ek sien jou so in my geestesoog op en af in die gang loop waar die stoom uit jou neusgate borrel en beide kante van die gangmuur ‘n streep wasem los.
Kyk, my ondersteuner het weer ‘n opduime gegee
Dolfie, jou ou klipchristen.
Ek hyg net as ek die oomblik geniet… Jou kop raas.
Was nou vir ‘n rukkie weg Willy, maar sien al die kommentare wat verwyder is. Is ALMAL dan nou die klits kwyt ?
Dit is weereens Dolk wat begin het Leana. Dan weet ons mos in watter rigting gaan so ‘n gesprek. Shame, ons is maar sy enigste geselskap. Kry die arme siel eintlik jammer. Om van ‘n opdringerige karakter ontslae te raak is nogal moeilik.
Ai Willy, ek weet rerig ook nie hoekom tjop ons twee so af onder hom nie. Voel al of hy sy dolk net vir ons twee in het !
Hy kry maar die beste inligting van ons af Leana en hy besef dit. Hy is so honger vir geselskap en ek begin bang raak dat hy nie meer ‘n sosiale lewe het nie buiten ons geselskap.
Dan moet hy gesels en ophou baklei,. Stem jy nie saam nie ?. 🙂
Ek dink nie hy kan anders wees nie Leana. Wat kan mens van ‘n frustrerende siel verwag.
Miskien het hy net ‘n geaardheid propvol emosies. Haal dit dan alles op ons uit wat eintlik maar die naaste aan hom is.
Meer in die kol kan dit nie wees nie. Dit som nou alles op.
Sal ons maar sy hand vat en die vrede begin bewaar Willy ?
Ons doen dit Leana maar as iemand eers jaloers is op ander dan verander daardie persoon maar moeilik sonder professionele hulp.
Ons sal hom moet help Willy. Help om sy humeur te beteuel, en nie alles so persoonlik opneem nie.
Okei kom ons probeer. Miskien vind daar ‘n wonderwerk plaas Leana.
Goed sal ons mekaar weer môre gewaar? Wil net deur die vrag e-posse werk wat so maklik agterweë gelaat word.
Ons maak dan so Willy. Ja, selfde hierdie kant. Die werk wag ! Lekker aand verder.
Dankie, en ook ‘n rustige nagrus vir julle.
NS. Laatweet of julle ook ‘n draai in die Wildtuin gemaak het? Julle was mos naby daar gewees.
Met die lees van hierdie artikel haat ek al hoe meer die Afrikaansprekende liberalis. Want male sonder tal wanneer ‘n Afrikaanse liberalis identifiseer word is dit amper te laat. Hy of sy het dan al klaar ontsaglike skade loop aanrig. Met ‘n Engelssprekende is dit maklik. Hy of sy word met agterdog bejeën.
Jy mag nie jou naaste haat nie.
En dit is? Vertel jy wat met die Bybel onder die arm rondloop.
Ai Willie – almal weet van jou heilige preke die laaste tyd. Jy is so na aan ‘n leke predikant – wat wonderlik sal wees – mits jy dit opreg bedoel.
In elk geval, ek gaan nie hier met jou verbale ping-pong speel nie.
Cheers!
Ek sien dit by jou Dolfie.
STOKSIELALLEEN (P Bruwer)
Ek praat nog die taal
van my moeder se skoot;
gaan my woorde steeds haal,
uit die bron van die Woord….
Ek praat nog die taal
van my volk en my land –
al raak my sinne bra kaal,
begin die Sin self versand.
Ek praat nog die taal –
al is ek die enigste een –
selfs al mag alle drome faal,
bly praat ek stoksielalleen.
‘n Pragtige gedig – dankies vir die deel Trippie. :-))
“Afrikaner” gereserveer vir blanke Afrikaans sprekendes nou kwansuis rassisties? Snotsnawel het die kat aan die stert beet. Die feit dat die boek wat veronderstel is om ons taal te handhaaf nou sulke snert begin kwytraak kan ek maar net vra WAT maak julle? G’n wonder ons taal en kultuur is so verguis nie.
In die 70s het die onderwysers ons heeltyd gewaarsku teen die rooi gevaar wat ons gaan oorneem met hulle popmusiek sonder om ‘n skoot te skiet. Min wetende het hierdie einste NP prekende NG dwepende onderwysers en die goetertjies wat die bediendes grootgemaak het oorgegee sonder om ‘n skoot te skiet – en dit aan ‘n rooi gevaar met ‘n swart voorkant wat ons wil uitwis – so ons taal ook. Die liefde vir ons taal en volk wat by die vooltlekkeltjies veronderstel was om ‘n nasie te bou het almal sommer maar net gaan lê. oorgegee. Hoe nou?
‘n Vis vrot van sy koppenend af. Dit is baie duidelik dat die Afrikaner (en nee nie die mengelmoes wat WAT?????? bedoel nie) se leiers het duidelik siek in die kop geword en heg geen waarde aan dit wat ons taal en kultuur is nie. Ek spoeg op hulle.
Nou vir twee woorde gelag hier in jou skrywe. Skerp.
Hier kuier tans by my ‘n Engelse dame (70) – praat kliphard saam Afrikaans. Ons het almal netnou lekker gelag (sy die hardste omdat sy nie op die woord kon kom nie) – vertel van die beeste wat uitgebroei het.
Dan het ek ‘n bejaarde man geken (jare terug toe ek nog kind was) – GEEN Afrikaanssprekende was welkom op sy plaas – hy het soos in REGTIG hulle daar weggejaag, roer in die hand. Eers na hy my oorlede moeder ontmoet het, het hy leer Afrikaans praat. Sy het hom as’t ware GETEM.
Ek is bly ek kan jou nog laat lag so op ‘n Saterdag middag.
Mos gese, ons kan op soveel maniere onsself uitdruk, en hier skep jy toe ook ‘n nuwe woord – snotsnawel (Riempies gaan ons nie vergewe vir die eerste gedeelte). Lekker om Afrikaans te praat, te skryf, te kommunikeer, en te lag.
Ek groet eers, vanaand word die dame bederf met ‘n heerlike uiteet en kuier by ‘n eg Afrikaanse restourant.
Dan is sy ‘n dame na aan my hart – nie die kamma “nie-vergewe” deel nie – die blink, flitsende snawel, woord-besnaarde deel…
Wat julle daar beskryf is ‘n kalkoen met ‘n erge verkoue – fase twee! (Ek weet julle sal net lag – nie aanstoot neem nie! (Hehe!))
Geniet die geselskap en, die ete terdeë!
Trippie Dolk • a few seconds ago
Dolk, sy staan hier reg langs my, en sy het inderdaad saam gelag. Dankie, ons is so te se oppad. Haar man was ‘n Afrikaanse Boer/boer en hy het sy Engelse roos bemin.
Pragtig! Seën vir jul twee. Sy kon my waardige “Granny” gewees het! Blessings!
Dankie – ander gaste sopas gearriveer. Seenwense vir jou ook en geliefdes.
Baie dankie Trippie. Vriendskap is Godgegewe, Kosbare tye saam. Blessings nogmaals!
.
Wanneer iemand op mnr Notnagel se ouderdom – veel jongermense as “outyds” beskryf en dan nog verder Afrikaners aanmoedig om vir Die DA te stem, as toerekenings-vatbaar beskou word?
Hy is soos ‘n verkalkte aar – verdoem tot herhaaldelike afwykende gedrag…
Wat tragies en nog erger – boos is, is dat hy mense doelbewus laat struikel… – op ‘n dwaalweg plaas…
Ek lees netnou verlede naweek se onderhoud wat Hanlie Retief met Dawie de Villiers gevoer het.
Hierdie oud-Nasionaliste se koppe raas, regtig! As mense geweet het hoe dom en onbeholpe hulle was teenoor die geslepe kommunistiese strateë en psigopate aan die oorkant, sou niemand ons toekoms aan hulle toevertrou het nie.
Ek troos my egter daaraan dat, tesame met die al vernietiging van die afgelope 20 jaar, die voormalige NP-elite se invloed ook vernietig is. Geen leiersgroep in die geskiedenis is al ooit so deur hul eie mense verwerp soos dié klomp nie. En dis nie net onder konswerwatiewe Afrikaners nie; selfs die links-liberale besef nou al hoe lig in die broek hulle was. Om nie van hul groteske verraad te praat nie. Vir hulle gaan dit bloot om die stroom te volg – maak nie saak watter stroom nie!
Dr. Roodt, hulle was nie EEN, ‘n leier nie!
LANK LEWE FRONT NASIONAAL, ONS LEIERS, ONS KIESERS – ONS VIR JOU OU SUID-AFRIKA !
‘n LEIER – kan BRUL! soos ‘n leeu! – NIE soen soos ‘n wit m3id nie!
VIR SEKER ! Dit maak my hart sommer warm klop.
Hierdie fluisterende VF+ gee mens erge krampe – “daar”, waar gewigstoters se aambeie sonder uitsondering uithang… (Verskoon die humor. 😉
Dolk !!!!! Ek het nou net aarbeie ge-eet.
LMAA!!!!! Ek het nou HARDOP gelag!!! Ag nooit!
Skuus!!!! LMAA!
Dit was nou ‘n verrassing om te sien dat Dok ook nog wakker is en sy mening hier met ons gedeel het.
Jy nog meer! Ek dink my huidiglik skeef met wiskundige algoritmes… Wel, so effens! ;-)))
Dolk, ek gaan nou eers weer groet, wens jou en gesin ‘n geseende nagrus toe, dieselfde vir Dok, sou hy nog hier lees en ook die gas teenwoordig.
Baie dankies Trippie – my wense en groete is wedersyds.
Glo jul kuiertjie en ete was ‘n groot seëning? :-))
Dit was … en trane het gevloei toe ons moes groet.
Kosbaar!!!
En ek lag nogsteeds! Dit was die BESTE vir my! – Trippie, jy’t my dag gemaak!!!
U is 100% reg, Dr Dan. Hulle koppe raas. As Nothnagel nie ‘n Afrikaner wil wees nie is dit sy saak. Baie mense is nie Afrikaners nie. Maar waarom hy die behoefte voel om dit aan die groot klok te kom hang, sal niemand weet nie. Dis net mooi die teenoorgestelde van Hendrik Biebouw wat in 1707 uitgeroep het “Ik ben een Afrikaander.” Wys net hoe die pendulum kan swaai. Nothnagel se tydperk as De Klerk se ambassadeur in Nederland het hom waarskynlik net die regte soort blootstelling gegee om te kan uitroep: “Ik ben geen Afrikaander, mijn kop raast, ik ben Ziek”.
Daar is sonder enige twyfel n siekte onder n sekere
groep witmense wat manesfisteer as identiteitskrisis en hierdie mense se kwaal
kan geidentifiseer word sonder enige mediese ingryp bloot uit die steriotiep
seepkissie-sindroom waaraan almal ly.
Die hoogsaansteeklike epidemie kom gewoonlik in groepe
van spesifieke areas voor – praktiese voorbeelde is eerstens natuurlik die
gewese NP lede en hulle onbekende deelnemers – Skelmbosch, Bloem – Wits –
Kaapstad universiteite se kwasie geleerdes, rugby spelers van toe en nou en
Naspers koerante wat aan alle bekwaaldes gratis seepkissies voorsien en by
uitstek Naspers se taal ongeleerde joernaliste.
Afrikaners moet tog maar versigtig wees met wie hulle
assosieer – dit is n hoogsaansteeklike ongeneeslike siekte om nie meer te weet
waar jy hoort nie. Dit kan selfs gelyk wees aan karaktermoord.
Wonderlik hoe Naarpers en die Broeders hulle eie gat self elke dag al hoe dieper spit. Maak ons werk net soveel ligter. Hierdie arme sot dink die lof wat hy van ons vyande kry beteken iets en dat hulle hom sal spaar. Die doodsbendes wat die platteland “skoonmaak” met hulle etniese suiwering teen Afrikaners gaan nie onthou wie het ‘n foto nie. Hulle gaan net kyk of meneer Snotnagel nog asemhaal of nie en dan seker maak hy doen nie.
WAT???
Het die WAT soortgelyke definisies vir
Duitser (rassisties, verouderd), Italianer (rassisties, verouderd); Japanees (rassisties, verouderd); Zoeloe (rassisties, verouderd); Skot (rassisties, verouderd); Spanjaard (rassisties, verouderd); Fransman (rassisties, verouderd); Engelsman (rassisties, verouderd); Indiër (rassisties, verouderd); Sjangaan (rassisties, verouderd) of WAT??
Willem de Jager –
Afrikanerintelligensie-redenasievermoee op sy heelbeste 10/10 vir
jou!
Albert se soort is soos die bobbejaan wat die varke opgepas het – hy ry net altyd op die VOORSTE vark.
Soos Barney Barnado gesê het:
” Gentlemen , These are my principles – if you don’t like them – I have many others!!”
Dis nou soos ‘n “Sporting gewete” lyk – nogal iets soos ‘n reddingsboei. Hmm?
Maar dis glad nie so kinderlik onskuldig nie – hierdie ou is soos al die kenmerkende afrikaner passiemoordenaars. Want gesinsgeweld is ‘n Afrikaner volkseienskap afgelope dekades al.
Wat se soort Afrikaner is dat wat sy eie mense vermoor bloot omdat hulle die NAASTE is?
Wie is jou Naaste? – die ou wat dit moet ontgeld ?