Flip Buys het onlangs die Afrikaner Burgerlike Netwerk (ABN) bekend gestel. Danksy die ABN word daar gehoop dat Afrikanerorganisasies mekaar voortaan in groter mate sal onderskraag. Die Afrikaanse Taalraad (ATR) is een van die organisasies wat betrek is. Die ATR het onmiddellik na die publikasie van Buys se artikel “benadruk dat hy bloot waarnemerstatus by
Die tyd vir net praat is verby
Onlangs het Solidariteit aangekondig dat hulle toekomsnavorsing gedoen het na verskilllende scenarios van die politieke en maatskaplike omstandighede wat vir Afrikaners voorlê. Die doel van hul ondersoek is baie lofwaardig en is daarop gemik om ‘n strategie te ontwikkel waar Afrikaners ‘n positiewe bydrae tot die nuwe Suid-Afrika kan maak. Op hul webwerf kondig Solidariteit
Meningsvryheid
topcargo кидалы
Persvryheid
Dit sal ‘n kwade dag wees as die ANC se planne om persvryheid in Suid-Afrika aan bande te lê, werklikheid word. Sou daardie dag egter wel aanbreek, sal die pers aan homself en aan die gemeenskap verantwoording moet doen oor sy eie aandeel daaraan. Niemand kan ‘n nuusblad se plig en funksie om in te
Stigtingsvergadering: Oorkoepelende Burgerraad vir Grondwetlike regte
In bykans elke dorp of stad ervaar belastingbetalers dat hulle nie van plaaslike owerhede waarde vir hul belastinggeld ontvang nie. Baie Suid-Afrikaners blameer die swak dienslewering op die derde vlak van regering dikwels aan leemtes in die Grondwet 1996. Die regering-van-die-dag se beleid van regstellende aksie asook swart ekonomiese bemagtiging, word dikwels verantwoordelik gehou weens
Lees verder: Stigtingsvergadering: Oorkoepelende Burgerraad vir Grondwetlike regte
Mbeki kruisig NAVO-orde
Die onlangse gebeure in Libië behoort rooi ligte te laat flikker oor die bedreiging van Afrika se hardverdiende reg tot selfbeskikking, het die voormalige president van Suid-Afrika, Thabo Mbeki, Saterdag gesê. Mbeki het in ‘n toespraak voor die Prokureursorde van die Noordelike Provinsies in Sun City gesê dit “lyk voor die hand liggend” dat ‘n
‘Swart poephol’
Die gholfwêreld is in oproer nadat die gholfjoggie Steve Williams Saterdag ‘n rassistiese opmerking oor sy voormalige baas, Tiger Woods, by ‘n toekenningsgeleentheid gemaak het. Williams, wat ‘n Nieu-Seelander is, het na Woods se “swart poephol” verwys tydens die jaarlikse gholfjoggie-toekennings by die HSBC-kampioenskapstoernooi in Sjanghai. Hy het die bewoording gebruik ná ‘n vraag oor
Simboliese nydigheid jeens die Afrikaner
Die onlangse nuus oor die geldelike probleme van die Voortrekkermonument het beklemtoon wat ons reeds lankal weet: dat die staat, wat Afrikaners voor die voet belas, onwillig is om enige fondse aan die onderhoud van die Afrikanererfenis te bestee. Terwyl miljarde rande verlore gaan aan korrupsie, selfverryking, wanbesteding, Afrika- of “swart prestige”, en selfs skenkings
DA-korrupsiebom bars in Midvaal
Die party wat hoog opgee oor skoon regering, die DA, het klaarblyklik self ‘n hele paar geraamtes in die kas. Die spesiale ondersoekeenheid (SOE) se span is betrokke by ‘n uitgebreide korrupsie-ondersoek teen die DA, berig Rapport. Die VF+ beskuldig die DA al geruime tyd van ‘n erge geknoeiery in die Midvaal-munisipaliteit, die enigste ander
Swart student slaan leraar oor moeilike vraestel
‘n Tweedejaarstudent in ingenieurswese aan die Universiteit van die Witwatersrand het sy dosent dié week met ‘n stok geslaan omdat die vraestel glo te moeilik was, berig nuus24. Die student, net bekend as Mfundo, het sy dosent, Obinna Ozumba, met ‘n stok hard op die rug geslaan in die eksamenlokaal Ozumba het die stok gegryp, in
Lees verder: Swart student slaan leraar oor moeilike vraestel
