Brittanje se mees senior mediese adviseur het LP’s gewaarsku dat die styging in antibiotikum-weerstandige siektes ‘n nasionale noodtoestand wat vergelykbaar is met ‘n katastrofiese terreuraanval, pandemiese griep of groot kusoorstromings kan veroorsaak. Dame Sally Davies, die hoof mediese beampte, het gesê die bedreiging van infeksies wat weerstand teen antibiotika bied is so ernstig dat die
Lees verder: Apokalips kom weens antibiotikum-weerstand, waarsku kenner
