Britte en Amerikaners dryf grondpagstelsel, ook in SA

Harvard en ander groot Amerikaanse universiteite is besig om deur Britse verskansingsfondse en Europese finansiële spekulante groot dele van Afrika se landbougrond te koop of te huur en sodoende duisende mense van hul grond af te verdryf, volgens ‘n nuwe studie. Navorsers aan die Californiese Oakland-instituut sê buitelandse beleggers trek voordeel uit “grondgryp”, wat dikwels

Lees verder: Britte en Amerikaners dryf grondpagstelsel, ook in SA

Yale staak anti-semitisme studierigting

Die Anti-Defamation League, die invloedryke Joodse lobbie, is woedend oor Yale, die roemryke Amerikaanse universiteit, se besluit om sy studiekursus oor anti-semitisme te kanselleer. ‘n Fakulteitskomitee het gesê die 5-jaar-oue Yale-inisiatief vir die Interdissiplinêre Studie van Anti-semitisme het nie voldoen aan die standaarde van navorsing en onderrig nie. Die nasionale direkteur van die ADL het

Lees verder: Yale staak anti-semitisme studierigting

Die kar voor die potpaddas span

In die ondersoekende joernalistiek word daar dikwels na die vyf w’s en een h verwys: “Wie, wat, waar, wanneer, waarom en hoe?” Laasgenoemde verteenwoordig die vrae wat ‘n behoorlike ondersoek na ‘n aangeleentheid sal stel. Mens kan bostaande denkraamwerk sekerlik ook na ander vraagstukke uitbrei, as ‘n hulpmiddel om jou gedagtes te orden. Een groot

Lees verder: Die kar voor die potpaddas span

Kospryse gaan klim

Die mielieoorskot help tans om voedselinflasie in Suid-Afrika te beperk, maar Kevin Lings, ekonoom by Stanlib, het aan Sake24 gesê voedselinflasie gaan in die komende maande merkbaar hoër klim, alhoewel die tempo stadig is. Op internasionale terrein was die voedselprysindeks van die Verenigde Nasies se Voedsel- en Landbou-organisasie in Mei 2011 steeds 37% meer as

Lees verder: Kospryse gaan klim

Mag die Afrikaner nooit pateties raak nie!

Baie mense beskou blykbaar diefstal en roof as heel aanvaarbaar, jy moet net beweer jy was daartoe gedryf deur honger, gebrek, apartheid of die waan dat jou oer-voorouers onderdruk was. Laat ons dus maar vandag oor ‘n paar sake reguit praat: ‘n Mens steel nie omdat jy honger of arm is nie – jy steel

Lees verder: Mag die Afrikaner nooit pateties raak nie!

Een uit 19 drywers afgedank wat treinongelukke veroorsaak

‘n Treindrywer is Woensdag afgedank nadat hy R12 miljoen se skade veroorsaak het toe hy teen ‘n goederetrein gebots het, het Metrorail in ‘n verklaring gesê. Die ongeluk het op 2 Januarie plaasgevind. “Die afdanking van die drywer is om die publiek en pendelaars te verseker dat Metrorail se stelsel op streng veiligheidsprosedures, reëls en

Lees verder: Een uit 19 drywers afgedank wat treinongelukke veroorsaak

Grond: Geen verskil tussen die DA en ANC nie

“Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming is ‘n belangrike begrotingspos en belangrike goed was vandag hier gesê. Die landbouleiers wat hier sit, die boere en die grondeienaars daar buite moet kennis neem van wat vandag in hierdie debat gesê is. Die Demokratiese Alliansie (DA) se spreker, me. Mazibuku het vandag erken en gesê die DA het dieselfde

Lees verder: Grond: Geen verskil tussen die DA en ANC nie