Suid-Afrikaners is baie lief vir luikrugmotortjies en daar was nog nooit vantevore so ‘n groot verskeidenheid van juis dié tipe rygoed soos tans nie. Ons het ‘n paar van die klein motortjies onder hande geneem. Alhoewel die vier motortjies waarmee ons rondgerits het weliswaar nie direkte teenstaanders is nie, dink ons tog die publiek kyk
Swart leier in Chinese klip verewig
‘n Klipstandbeeld, wat deel vorm van die middelpunt van ‘n $120 miljoen gedenkplaas vir Marin Luther King jnr., is Maandag by die National Mall in Washington vir die publek oopgestel. Dit is die enigste op die Mall wat nie eer aan ‘n president of gevalle soldate bring nie. In die skaduwee van die Washington Monument,
HRW takel wynprodusente
‘n Verslag oor die haglike toestande van plaaswerkers op wyn- en vrugteplase in die Wes-Kaap wat Dinsdag deur Human Rights Watch (HRW) in Kaapstad bekend gestel is, is deur Agri SA verwerp. Die verslag getiteld “Ripe with Abuse: Human Rights Conditions in South Africa’s Fruit and Wine Industries” beskuldig die plaaslike regering daarvan dat hulle misluk
Just Jinjer trek ‘n Ras
Ard Matthews, hoofsanger van die pop-groep Just Jinjer, het Dinsdagaand ‘n weergawe van die volkslied gesing wat swart ondersteuenrs sê herinner aan die Ras Dumisani-fiasko twee jaar gelede. Matthews het opgetree tydens ‘n regstreekse uitsending van die aankondiging van die Springbok Wêreldbeker-groep by die SuperSport-ateljees in Randburg. SuperSport sê die uitsending is deur 60 miljoen mense
AU-padkaart ‘sou lewens gespaar het in Libië’
Baie lewens kon gespaar gewees het as die Afrika-Unie toegelaat was om sy vredespadkaart in Libië te volg, het President Jacob Zuma Dinsdag in Kaapstad gesê. “Dié wat die mag het om bomaanvalle op ander lande uit te voer, het die AU se pogings en stappe ondermyn om die situasie in Libië te hanteer,” het
Chaos breek uit by Fort Hare
Chaos het uitgebreek by die Universiteit van Fort Hare in Alice in die Oos-Kaap toe die polisie met rubberkoeëls op studente losgebrand het. Die studente kla reeds ‘n geruime tyd oor die gebrek aan water en elektrisiteit in koshuise by dié universiteit. Die polisie het die studente met rubberkoeëls en skokgranate uiteengejaag nadat hulle buitebande
Registreer vir vergadering oor selfbeskikking op 3 September
Soos reeds voorheen hier op Praag berig is, vind daar op 3 September 2011 om 10.00 ‘n belangwekkende en geskiedkundige vergadering oor selfbeskikking en ‘n kantonstelsel in die Ou Raadzaal, Kerkplein, Pretoria, plaas. Sitplekke is beperk, daarom moet u so gou moontlik by hierdie webwerf vir die vergadering registreer: Sover moontlik moet ten minste een
Lees verder: Registreer vir vergadering oor selfbeskikking op 3 September
Maafa 21, wit volksmoord op swartes
Regse godsdienstige groeperinge in die VSA probeer die afgelope paar jaar om die morele gesag van die swart burgerregtebeweging met toepaslike konserwatiewe multikulturele politiek te beantwoord. Dit is ‘n gewaagde strategie, gegewe dat Christelike konserwatisme in die wit Suide gesmee is as ‘n front teen rasse-integrasie in skole. Die beweging kan nie met veel suksesse
Die post-1994-dubbeldinkery
Ek het onlangs begin om ‘n amperse verslawing te ontwikkel, maar gelukkig is hierdie ‘n relatief skadelose. Dis aan oudioboeke. Daar bestaan hope klassieke boeke wat gratis beskikbaar is om van die internet af te laai, byvoorbeeld boeke van Dostojewski en Kafka. Een van die boeke wat ek onlangs afgelaai het, is Orwell se 1984.
Gaddafi is soek
Gesoek: Kol. Moeammar Gaddafi, alias “Broeder Leier”, alias “Gids tot die Revolusie”. Die Libiese diktator was Maandag soek terwyl klein groepies van sy soldate ‘n laaste, nuttelose poging aangewend het om beheer oor die hoofstad te behou. Die rebellemagte het die grootste dele van Tripoli met ‘n knyptangbeweging oorgeneem wat sowat 48 uur tevore van
