‘n Ingeligte bron het aan ‘n internetwebwerf vertel wat werklik by die twee Eskomkragstasies, wat nog in aanbou is, gebeur het. Die media verswyg die gebeure en hou die publiek skaamteloos oningelig, volgens werknemers. By die Kusile-kragstasie in Mpumalanga naby Witbank, het die swart werkers Dinsdag 3 Mei 2011 begin staak oor dinge waaroor hulle
VF Plus lê klag teen Zuma
Die Vryheidsfront Plus gaan vandag ‘n klag by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) teen president Zuma lê vir sy uitsprake wat hy in die Vrischgewacht-township naby Delareyville aan kiesers gemaak het. Zuma het volgens Beeld (13/05/2011) gesê dat diegene wat hulle rug teen die ANC draai, teëspoed sal moet trotseer en aan die ANC-voorvaders verantwoording sal
Jeugliga vies omdat Zuma hulle isoleer
President Jacob Zuma se opmerking dat die menings oor grondhervorming uitgespreek deur ANC-jeugligapresident Julius Malema sy eie is, isoleer die jeugleier, het die ANC-jeugliga Donderdag gesê. Die liga het gereageer nadat Zuma die ANC van die sieninge gedistansieer het. “Om die sienings wat in die… liga se besprekingsdokument uitgedruk word aan…Malema toe te skryf, is
Munisipale verkiesing: Die tokkelossie sal jou gryp
As iemand steeds getwyfel het dat die misbruik van godsdiens vir politieke gewin deel van die ANC se strategie vir volgende week se verkiesing is, het pres. Jacob Zuma dit self finaal uit die weg geruim. Na Zuma tevore deur godsdiensleiers oor die kole gehaal is oor hy kiesers met ontevrede voorvadergeeste gedreig het sou
Lees verder: Munisipale verkiesing: Die tokkelossie sal jou gryp
Twee mossies vir ‘n stuiwer
By die eerste kennismaking van minister Pik Botha met Wynand du Toit, na sy vrylating, het die Minister aan Du Toit ‘n pennie/stuiwer gegee. Dit is na analogie van die Bybelse beeld van twee mossies vir ‘n stuiwer. Du Toit is toe vrygelaat – ja uitgeruil – vir die Nederlander, Klaas de Jonge. My vermoede
DA-, OD-lede loop oor na VF Plus
‘n Aantal sleutelrolspelers van die Demokratiese Alliansie en die Onafhanklike Demokrate in Gauteng is vandag amptelik deur die VF Plus in hul nuwe politieke tuiste verwelkom. Mnr. Christo Smith het kort voor die OVK se afsnytyd vir die nominasie van kandidate as sittende raadslid van die DA in Midvaal bedank en hom by die VF Plus
Profete voorspel dodelike aardbewings vir Rome en Taiwan – maar Spanje loop deur
Dié week het baie lugtige inwoners van Rome na die buitewyke uitgewyk – spesifiek die dag waarop ‘n profeet jare gelede voorspel het ‘n dodelike aardbewing sou dié stad tref. Dié “profeet” is al tien jaar gelede oorlede, en hoewel seismoloë die versekering gegee het dat daar niks buitengewoon te wagte is nie, wou sommige
Lees verder: Profete voorspel dodelike aardbewings vir Rome en Taiwan – maar Spanje loop deur
Tegnologie vir kommunikasie
Elke generasie benut die tegnologie van sy tyd om sy boodskap oor te dra. Is dit ‘n boodskap waaroor die ondersteuners sterk voel, word die voorpunt van tegnologie dikwels aangewend… Die Amerikaanse gehaltekoerant, die Christian Science Monitor, bekyk in ‘n onlangse artikel die nuutste verwikkelinge oor hoe mense maak wat vir ‘n saak veg om
Generasies
купить воронеж сверлалобановский александр биография
Verkiesingsprojeksies
As alle opposisiekiesers gaan stem en groot getalle ANC-kiesers wegbly van die stembus, kan sekere metrorade en enkele plaaslike rade deur koalisies van opposisiepartye regeer word. Onrealistiese voorspellings deur politieke partye mag kort termyn voordeel inhou, maar maak dat opposisiekiesers wat na die uitslae teleurgestel is, anti-politiek en apaties in die toekoms word. Van die
