President Jacob Zuma het sy ampsbesoek aan Libië afgesluit. Zuma het tydens sy besoek met die Libiese leier, Moeammar Ghadaffi, vergader. Die fokus van die vergadering was volgens die Suid-Afrikaanse afvaardiging die komende naweek se Afrika-Unie staatshoofberaad in Oeganda. Volgens wat berig word het Zuma Ghadaffi egter gaan paai nadat die Libiese leier gedreig het
Polisie verjaag plakkers vir De Beers
Die polisie het versterkings na Jagersfontein in die Vrystaat gestuur, nadat swart inwoners ‘n mynstortingsterrein van De Beers, wat in onbruik is, beset het. Die diamantreus, het reeds in Maart besluit om die eiendom van die hand te sit. Die inwoners beweer dat hulle by De Beers aansoek gedoen het om die grond te koop.
Meer as 9 000 KZN-wetenskaponderwysers onopgelei
Meer as 9 000 wetenskaponderwysers in KwaZulu-Natal is nie opgelei om die onderwysposte wat hulle beklee te vul nie, het die Inkatha-Vryheids-party (IVP) Maandag gesê. “Sowat 9 229 uit die provinsie se 34 968 wetenskaponderwysers het tans nie formele kwalifikasies om wetenskap as vak aan te bied nie,” het Roman Liptak, IVP-LPW, gesê. Dié party
Lees verder: Meer as 9 000 KZN-wetenskaponderwysers onopgelei
Oor kapitalistiese kommuniste en oor grondsake
Politieke kommentator op politieke kommentator is skepties oor die regering se werklike verbintenis tot die uitroei van korrupsie. En die regering self bied volop rede om bedenkinge te koester. ‘n Gebrek aan deursigtigheid – die begrip wat in die aanloop tot 1994 deur Sanco en die ANC gonswoorde gemaak is – verdiep hierdie persepsie. Hoewel
ANC prys wit gholfheld se ‘Madiba-geskenk’
President Jacob Zuma het Maandag sy gelukwensing aan Louis Oosthuizen, die wenner van die Britse Ope, oorgedra. “Dit is van die wonderlikste Madiba-geskenke wat enigiemand aan ons land gegee het,” het Zuma in ‘n verklaring gesê. “Dit is ‘n groot prestasie vir ‘n 27-jarige.” Hy het bygevoeg dat Oosthuizen homself in die geskiedenisboeke verewig het
Xenofobiese aanval ‘gewone roof’
‘n 19-jarige Somaliese winkelassistent is Maandagoggend tydens ‘n mislukte rooftog in Nyanga in die gesig geskiet, het die polisie in die Wes-Kaap gesê. Volgens kapt. Ntomboxolo Sitshitshi, polisiewoordvoerder, is die jong man deur twee verdagtes genader om die sekuriteitshek van die winkel, waar hy gewerk het, oop te maak. “Terwyl hy na die sleutels gesoek
Clinton glo Bin Laden leef nog
Hillary Clinton, die VSA se minister van buitelandse sake, het Maandag in Islamabad tydens ‘n televisie-onderhoud gesê sy glo Osama bin Laden is steeds in Pakistan. “Ek glo hy (Bin Laden) is hier in Pakistan en dit sal baie help as ons hulle almal (Al-Kaida-leiers) kan uitvat,” het sy gesê. Leon Panetta, hoof van die
ANC-Jeugliga skors Limpopo-voorsitter
Die ANC-jeugliga het sy voorsitter in Limpopo, Lehlogonolo Masoga, Maandag geskors weens ‘n rits oortredings. Dít kom nadat die jeugliga se konferensie in April in chaos geëindig het. “Lehlogonolo Masoga is geskors uit die Jeugliga en sou enige appèl aangeteken word, sal dit deur die gepaste forum hanteer word soos dit in die grondwet en
Kapers skiet man voor sy huis
‘n 53-jarige man is Maandagoggend gewond toe sy motor buite sy huis in Pinetown, Durban, gekaap is, het die polisie gesê. “Die slagoffer was omstreeks 07:30 op pad werk toe en het uit sy motor geklim op die hek te sluit. Toe hy omdraai was die verdagtes reeds in sy voertuig,” het Derrick Banks, ER24-woordvoerder,
Bokke? Watter bokke?
пародонтоз зубовлобановский класс харьков
