Die Pentagon het geen oplossing vir die post-traumatiese stres, oftewel PTS-krisis wat die huidige generasie van Amerikaanse troepe teister nie. Maar nuwe navorsing het chemiese antwoorde vir die vrees wat militêre personeel assosieer met traumatiese herinneringe, en kan dit wegvee. Die Pentagon het hierdie week aangekondig dat $11 miljoen se befondsing daarvoor vir drie navorsingsinstellings
PRAAG verwelkom Nederlandse besluit oor Afrikaans
PRAAG het die besluit van die Nederlandse regering verwelkom dat dié land se ambassade in Pretoria voortaan ‘n rol by “die stimulering van Afrikaans” sal speel. Volgens dr. Dan Roodt, leier van PRAAG, is hy “baie opgewonde oor die toenemende Nederlands-Afrikaanse samewerking om die toekoms van Afrikaans as deel van die groter Nederlandstalige erfenis te
Lees verder: PRAAG verwelkom Nederlandse besluit oor Afrikaans
Zuma takel weer die Kerke
President Jacob Zuma het die skuld op godsdiens, veral die Christendom, gepak vir die verlies van die menslikheid in die samelewing. Die ANC-leier, wat as ‘n priester van die Volle Evangelie Kerk, in KwaZulu-Natal in 2007 ingesweer is, het gister gesê dat die koms van die Christendom probleme vir swartes veroorsaak het. “As Afrikane, lank
Wit en te slim
Universiteite se toelatingsprosesse word al hoe meer in twyfel getrek. Alet Rademeyer berig in Beeld dat universiteite wat dokters oplei, ontken hul toelatings- en keuringsbeleid maak vir ‘n “kwotastelsel” vir rasseverteenwoordiging voorsiening, terwyl dit duidelik die geval is. Dubbelpratery in universiteite se keuringsprosedures maak voornemende topstudente met uitstekende uitslae én hul ouers al hoe meer
SEB raak swarter
In die Wysigingswetsontwerp op Breë Swart Ekonomiese Bemagtiging gaan daar nie meer punte vir wit vroue en gestremdes toegeken word nie. Dus gaan die aanstelling van wit vroue en gestremdes nie meer maatskappye se bemagtigingsgradering verhoog nie. Die wysigingswetsontwerp is vroeër vandeesmaand in die Staatskoerant gepubliseer. Maatskappye het in die verlede wit vroue en gestremdes
China brei militêr uit in Afrika
China is besig om sy militêre teenwoordigheid in Afrika en die Indiese Oseaan te versterk om Beijing se ekonomiese belange in die gebied te beskerm, het RSG Dinsdag berig. China steun veral die afgelope drie weke Oegandese magte wat in Somalië ontplooi is, asook die Seychelle om seerowery te help beveg. ‘n Lid van Brussel
Paaie eis 700, nie 500
Die aantal mense wat sedert die begin van die feestyd op die land se paaie dood is, staan nou op 710, het die Padverkeersbestuurkorporasie gesê. Volgens die weeklikse verslag van die korporasie het die meeste sterftes en beserings in ‘n enkele ongeluk, in die Vrystaat voorgekom waar agt mense dood en 14 beseer is tussen
Limpopo-ANC herhaal oproep om nasionalisering
Die ANC in Limpopo het Dinsdag sy oproep om nasionalisering van myne en onteiening van grond sonder vergoeding beklemtoon. Lede is daarvan oortuig dat die beëindiging van privaateienaarskap van ekonomiese hulpbronne sal help om die ideaal van “ekonomiese bevryding” te verwesenlik. “Ons benadruk ons oproep om nasionalisering van myne en ander strategiese sektore soos Sasol
Skoolhoof gevang wat kokaïen smokkel
Beeld berig dat ‘n wit skoolhoof van Durban op die Heathrow-lughawe in Londen in hegtenis geneem is nadat 6 kg kokaïen na bewering in haar bagasie gevind is. Die rooikop Annabella Momplé (46), hoof van die Carrington Primary School, is op 3 Desember vasgevat toe sy van São Paulo in Brasilië in Brittanje aangeland het.
Malema tot Limpopo-PUK verkies
Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, is met 592 stemme tot lid van die ANC se provinsiale uitvoerende komitee (PUK) in Limpopo verkies. Hy is een van 20 mense wat op die nuwe PUK sal dien. Cassel Mathale is die voorsitter van dié komitee. данильченко юрий брониславович прокурор
