Swart immigrante of asielsoekers raak al hoe meer ongewild in Israel. Wat as ‘n druppel van swart vlugtelinge oor die grens begin het, het verander in ‘n vloedgolf na Israel en die land is tans besig om maatreëls te oorweeg om swartes te weerhou van ‘n soeke na ‘n beter lewe aldaar. Die skielike toeloop
Die onderwysdepartement se resep
play free slotsДанильченко Юрий Брониславович Харьков
Trekkers binne en trekkers buite die laer
Andries Hendrik Potgieter (1792-1852), beter bekend onder sy tweede naam, en sy geselskap van sowat 200 uit die Tarka het teen die einde van 1835 met hul trek begin. Potgieter was ‘n indrukwekkende man: 1,8 meter lank, fors gebou, gespierd, ‘n knap perderuiter, skerpsinnig, rusteloos en met ‘n aggressiewe selfstandigheidsdrang. Lid van sy trek was
Matriek – of nie?
Die amptelike slaagsyfer vir 2010 se matrieks, ook van die verskillende provinsies, word later vandag bekend gemaak. Met dit wat reeds bekend is, is dit egter duidelik dat Suid-Afrika nog ‘n lang trek het om ‘n aanvaarbare slaagsyfer te bereik, sonder om die standaard verder te rysmier. Soos sake nou staan, is daar reeds aanduidings
Angie Motshekga gee haarself ‘n onderskeiding
Die korpulente minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, geklee in ‘n styf spannende wit pakkie, het haarself op die skouer geklop oor vanjaar se matriekuitslae. Op ‘n vraag deur ‘n joernalis van etv oor die punt wat sy aan haarself sou toeken, het Motshekga met ‘n breë glimlag geantwoord: “’n A plus!” Tydens die aankondiging
Die matriek-mirakel
Daar is ‘n welbekende verskynsel, bekend as die Flynn-effek, in terme waarvan mense mettertyd al hoe beter doen in IK-toetse. Omdat ‘n IK-telling van 100 per definisie die gemiddelde is vir ‘n blanke bevolking, moes instansies soos die Amerikaanse weermag mettertyd hul IK-toetse aanpas om vir die verbetering in IK voorsiening te maak. In Spanje
As die pap eers laat val is
Baie mense ken die gevoel om op voorskrifmedikasie te wees, en net voor ‘n pil in die mond kom, te voel hoe dit uit die vingers glip en op die grond beland. En dan is dit weg. Dit het onder die yskas ingerol, of in die hond se waterbak beland…maar vir verdere gebruik is dit
Ivoorkus: Diversiteit en konflik
Die Ivoorkus, Côte d’Ivoire, is op die oomblik in die nuus weens die afloop van ‘n verkiesing. Maar is dit ‘n gewone geval van ‘n Afrika-despoot wat nie van die mag wil afstand doen nie, ná hy in ‘n demokratiese verkiesing met die kous oor die kop huis toe gestuur is? Om die kompleksiteit te
Swart polisieman vas ná verkragting van tiener
‘n 45-jarige swart sersant is in hegtenis geneem omdat hy na bewering ‘n 15-jarige meisie in Senwamokgope naby Modjadjiskloof in Limpopo verkrag het. Die beampte is ‘n hofordonnans by die Sekgosese-landdroshof, het kolonel Motlafela Mojapelo gesê. Hy het na bewering die meisie by haar huis in Rotterdam in Hlanganani, buite Giyani, op 28 Desember gaan
Taalstryd is deel van oorlewingstryd
Onlangs spreek advokaat Louis Visser van Pretoria hom ten gunste van ‘n taalhandhawingsveldtog uit. Hy meen dat “almal ‘n gesamentlike bydrae kan maak om instansies, munisipaliteite, staatsdepartemente en dies meer te forseer om ons reg op die gebruik van Afrikaans te eerbiedig. Dit kan ons doen deur eenvoudig te weier om gedwing te word om
