Terug na die plaas

Hordes mense skuifel verby die tafels van stadig-gebroude koffie, truffelgegeurde koue vleise, en tuisgemaakte roomys met vinkelstuifmeel en perskemoes. Die voormalige Kaapstadse koekiesfabriek, wat nou omvorm is in ‘n chic stedelike omgewing, is net een van die gourmet-markte wat opgeduik het in Suid-Afrika vir “foodies” oftewel smulpape op soek na handgemaakte goedere teenoor massa-vervaardigde produkte.

Lees verder: Terug na die plaas

De Vos begryp nie regsimplikasie van sy tirade

Die ANC-kollaborateur prof. Pierre De Vos van Wes-Kaapland Universiteit beskuldig dr. Pieter Mulder van “historical amnesia” op sy blog. Die eerste vyf paragrawe van sy emosionele tirade poog om ‘n skuldgevoel by blankes aan te wakker. Daarna beroep hy hom op die volgende twee koloniale wette om aan te toon dat blankes grond van swartes

Lees verder: De Vos begryp nie regsimplikasie van sy tirade

Begroting 2012/13

Vanweë die verrassend meer belasting wat deur die staat geïn is, het minister Pravin Gordhan daarin geslaag om die begrotingstekort onder 5% te hou. Dit behoort die internasionale kredietgraderingsmaatskappye se beoordeling van Suid-Afrika positief te beïnvloed. Die kompromie wat minister Gordhan rondom die Gauteng tolpaaie-projek moes maak, kos belastingbetalers nou miljoene rand as gevolg van

Lees verder: Begroting 2012/13

Waarom is plaasmoorde nie prioriteitsmisdaad nie?

“Die moord op nog ‘n boer naby Potchefstroom is onaanvaarbaar en die Vryheidsfront Plus is baie bekommerd oor die toename van plaasmoorde vanaf die begin van hierdie jaar. “Ons vra lankal reeds dat plaasmoorde, soos transito-rooftogte, as ‘n prioriteitsmisdaad verklaar moet word. “Ironies het die regering se eie verslag na plaasmoorde bevind dat die kanse

Lees verder: Waarom is plaasmoorde nie prioriteitsmisdaad nie?

Groen Narre wurg Swart Superhelde

Suid-Afrika het Nieu-Seeland vandag met 3 lopies in die derde en beslissende T20 sloeg-en-giggel In Auckland gewen en daarmee beklemtoon dat die span wat omtrent alles reg doen nie noodwendig ’n  span sal klop wat omtrent heeltemal droogmaak nie. Vra maar vir AB de Villiers en vir Brendon McCullum, onderskeidelik die kapteins van die Proteas

Lees verder: Groen Narre wurg Swart Superhelde

‘Plaasmoorde is nie volksmoord’

Noudat plaasmoorde internasionaal bekend raak, het Media24 weer eens ingespring om die kwessie te ontlont. In 90% van plaasaanvalle, berig Nuus24, is die bedoeling om te roof en in net 2% gevalle is dit politiek of rassisties gemotiveerd. “Meer onlangse studies het min of meer dieselfde resultate opgelewer, maar baie mense glo steeds plaasaanvalle is

Lees verder: ‘Plaasmoorde is nie volksmoord’

Talewet ‘n ideologiese bolwerk

Die nasionale regering se verpligting wat in die wetsontwerp uiteen gesit word is om die taalbeleid te stuur en te moniteer (2(a) en om taaleenhede (units) tot stand te bring. Adviserende (8)(a) taaleenhede moet tot stand gebring word om gelyke behandeling te bevorder (6(1)(a)ii) en om die betrokke Minister te adviseur (6)(1)(a)(i). ‘n Minister sal

Lees verder: Talewet ‘n ideologiese bolwerk

Scholtz en van der Rheede wil beslis nie Afrikaans red

Leopold Scholtz, ‘n aanhanger van Moslemekstremisme, spoel weer mond uit in Beeld oor die sogenaamde “regses” en “rassiste”, oftewel wit Afrikaners, en spesifiek die besoek van Martin Bosma, ‘n Nederlandse parlementslid, in Suid-Afrika wat “Afrikaans” ten nadele sal strek. Scholtz het by vorige geleenthede ook al sy neus opgetrek vir die hand van vriendskap en

Lees verder: Scholtz en van der Rheede wil beslis nie Afrikaans red

Net konfederasie kan volksoorlewing waarborg

Met Suid-Afrika se diversiteit kan enige volk in die land sy identiteit verloor as hy nie volle politieke mag verkry nie. Ongelukkig bestaan ons land uit amper 12  volksgroeperinge soos bv. Xhosas, Zoeloes, Tswanas , Afrikaners , Kleurlinge ens. Die eerste teken wanneer ‘n volk sy identiteit verloor, is wanneer sy taal begin uitsterf. Hoeveel

Lees verder: Net konfederasie kan volksoorlewing waarborg