Die Afrika-unie het Maandag die regering van Senegal geprys vir die vreedsame wyse waarop pres. Abdoulaye Wade uit sy amp getree het. Wade, wat nie in Sondag se verkiesing genoeg stemme op hom kon verenig om ‘n derde ampstermyn as president te dien nie, het sy teenstander, Macky Sall, gebel om hom geluk te wens
Trumpkinders van onetiese jag beskuldig
Zimbabwe se parke-owerheid het Maandag gesê die Amerikaanse eiendomsmagnaat Donald Trump se seuns was gelisensieer om wild te jag op ‘n reis twee jaar gelede, nadat foto’s van hul trofeë gelei het tot aanlynwoede. Trump se seuns Donald Junior en Eric het ‘n jagtog in Zimbabwe in 2010 onderneem. Hulle foto’s het hierdie maand op
LUR veroordeel protes by Kya Sands
Gauteng se LUR vir Gemeenskapsveiligheid Faith Mazibuko het die gewelddadige protes in Kya Sands, noord van Johannesburg Maandag veroordeel. Sy het gesê daar is prosedures wat gevolg moet word om toestemming vir optogte en byeenkomste te kry. “Dit is vir seker nie geregverdig dat iemand met geweld optree of die eiendom van ander lede van
Wouter Basson wou lewens red
Die kardioloog, dr. Wouter Basson verskyn weer voor die Raad vir Gesondheidsberoepe van SA Dinsdag om die oorblywende vier aanklagte van onprofessionele en onetiese gedrag te trotseer. Maandag het hy getuig dat sy betrokkenheid in apartheid Suid-Afrika se chemiese en biologiese oorlogvoeringsprogramme daarop gemik was om lewens te red. “Die riglyne is neergelê deur die
Rugby: Die Laastekwartierbewerasies en hoe om dit te voorkom
Oor die naweek is daar sewe Super Rugby-wedstryde gespeel en ses van die verloorspanne het ’n bonuspunt vir ’n goeie nederlaag gekry. Dit wil sê, hulle het met sewe punte of minder verloor. In hierdie ses wedstryde was die gemiddelde punteverskil net meer as vier per wedstryd. Suid-Afrikaanse spanne het in vier wedstryde meegeding, insluitende
Lees verder: Rugby: Die Laastekwartierbewerasies en hoe om dit te voorkom
Morele bankrotskap begin wys
‘n Plakkaat uit die tagtigerjare toe die weermag se teenwoordigheid ongewens was vanweë apartheid. Die weermag is weer terug in 2012 en die sentiment in die plakkerskampe is steeds anti-wit. Apartheid is 20 jaar gelede afgeskaf. Die nuwe generasie klipgooiers was toe nog nie gebore nie.Фильчаков прокурор харьков
DA ondersteun oproermakers in Kaya Sands
Die oproer in Kya Sands wat gelei het tot die versperring van paaie Maandag is nie ‘n politieke daad nie, het die DA-wyksraadslid gesê. Die Demokratiese Alliansie beheer die wyk nadat hulle dit in die onlangse verkiesing ingepalm het. “Of die protes nou wettig of onwettig is, hulle kommer is legitiem, hulle optrede is geldig,
OB moet Zuma-lyfwagte ondersoek
Die Vryheidsfront Plus het die Openbare Beskermer, adv. Thuli Madonsela, versoek om die bevorderings van ses lyfwagte van pres. Zuma in die polisie se BBP-eenheid te ondersoek. Dit het aan die lig gekom dat die huidige waarnemende polisiehoof, lt.-genl. Nhlanhla Mkhwanazi, ses lyfwagte van die president bevorder het wat strydig is met die reëls en
Halssnoermoorde in Kaap wek kommer
“Die halssnoermoorde van beweerde misdadigers in Khayelitsha die afgelope twee weke deur die gemeenskap, laat die gevaarligte flikker en skep anargie. “As lede van die gemeenskap sê hulle het vertroue in die Polisie en die strafregstelsel verloor en daarom neem hulle nou reg in eie hande, moet dit as ‘n wekroep gesien word en is
Swart groep wil burgermag stig
Lede van die New Black Panthers Party, ‘n swart militantegroep, betoog gereeld teen ”neo-Nazi’s”. Na ‘n naweek van toenemende spanning in Sanford, Florida, oor die dood van swart tiener Trayvon Martin, het die party nou ‘n $10 000 beloning vir die “vang” van Martin se moordenaar uitgeloof. George Zimmerman, ‘n bruin buurtwagvrywilliger wat die ongewapende
