Obama se wit steun daal skerp

Meningspeilings toon dat Obama se wit steun onder Demokrate sowel as onafhanklike kiesers – die twee elemente wat sy oorwinning verseker het – besig is om te verdwyn. Terwyl Obama 'n stewige houvas op swart Amerikaners het, is sekere dele van sy wit steunbasis feitlik uitgewis, met wit vroue wat die mees ontevrede is met

Lees verder: Obama se wit steun daal skerp

Twee wil duisende aanvalsoldate werf vir 2010

Twee mans is vasgetrek omdat hulle na bewering poste in die polisie en weermag in Nelspruit "verkoop" het, het die Mpumalangapolisie Dinsdag bekend gemaak. Die twee het hulleself voorgedoen as werksaam by die polisie se menslikehulpbronnedepartement en was in besit van SAPD-vorms, Mbombela-munisipaliteit se werksaansoekvorms, drie CV's en posadvertensies van die City Press-koerant het kaptein

Lees verder: Twee wil duisende aanvalsoldate werf vir 2010

Vyf polisielede geskors na kroegbesoek

Vyf polisielede van Pretoria is geskors nadat hulle in 'n kroeg aangetref is waar hulle besig was om te drink terwyl hulle veronderstel was om op diens te wees, het die SAUK Dinsdag berig. Die vyf, waarvan twee inspekteurs is en twee sersante, is by die Sinoville-stasie en het hulle uniforma aangehad tydens die drinksessie.

Lees verder: Vyf polisielede geskors na kroegbesoek

Semenya-geslagstoets eersdaags bekend

Die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) sal eersdaags die uitslae van geslagstoetse op Caster Semenya gereed te hê. ’n Woordvoerder vir die IAAF, Nick Davies, het Dinsdag aan Associated Press gesê medici en opkikkerspesialiste sal ongeveer twee weke neem om die toetsresultate te analiseer. Davies het verduidelik dat die atletiekbeheerliggaam slegs met dié konkrete bewyse

Lees verder: Semenya-geslagstoets eersdaags bekend

VF Plus veroordeel rasaanval op Tuks

Die VF Plus het die ontwrigting van die Studenteraadsverkiesing op die Tuks-kampus vandag deur die Students Forum skerp veroordeel. “Die Students Forum wat saamgestel is uit lede van PASMA, SASCO, Die Jong Kommuniste Liga en die ANC het vandag alle perke oorskry,” sê mnr. Jaco Mulder, LPW en VF Plus Leier in Gauteng. “Die Studenteraadsverkiesing

Lees verder: VF Plus veroordeel rasaanval op Tuks

Regter Kriegler leer op die harde manier

Image

In enige beskaafde land sou “regter” John Hlope se loopbaan lankal verby gewees het. Hlope se optrede lei tot die slotsom dat hy op geen manier bevoeg is om ‘n regter te wees nie.

• Hy het korrupsie gepleeg deur geld van ‘n party in ‘n hofsaak, Oasis, te aanvaar. Wiens brood men eet…

Image

In enige beskaafde land sou “regter” John Hlope se loopbaan lankal verby gewees het. Hlope se optrede lei tot die slotsom dat hy op geen manier bevoeg is om ‘n regter te wees nie.

• Hy het korrupsie gepleeg deur geld van ‘n party in ‘n hofsaak, Oasis, te aanvaar. Wiens brood men eet…

Lees verder: Regter Kriegler leer op die harde manier

Black Man’s Wheels en die Mercedes-Benz SEB-klas

Image

By al die absurditeite wat hierdie droewe land tans teister, is daar Cosatu se jongste betigtiging van ministers met uitspattige voertuie. Asof "demonokrasie" van die Afrikatipe nie juis rondom 'n keiserlike lewenstyl vir politici in bankrot lande draai nie.

Image

By al die absurditeite wat hierdie droewe land tans teister, is daar Cosatu se jongste betigtiging van ministers met uitspattige voertuie. Asof "demonokrasie" van die Afrikatipe nie juis rondom 'n keiserlike lewenstyl vir politici in bankrot lande draai nie.

Lees verder: Black Man’s Wheels en die Mercedes-Benz SEB-klas

Polisielid in sy voertuig gekaap

‘n Polisieman van die Oos-Kaap is Maandag in sy duur polisievoertuig gekaap, het die polisie gesê. Die man was nie in uniform nie, maar was in die polisievoertuig onderweg toe die voorval rondom 6:30 Maandagoggend in Mthatha in die Oos-Kaap plaasgevind het. Die polisieman se identiteitsdokument, bankkaarte en selfoon is deur die verdagtes gesteel en

Lees verder: Polisielid in sy voertuig gekaap

Amerikaanse soldate storm hospitaal binne

'n Sweedse liefdadigheidsorganisasie het Amerikaanse troepe Maandag daarvan beskuldig dat hulle deur 'n hospitaal in Afghanistan gestorm het, deure afgebreek het en personeel vasgebind het op soek na militante. Die Amerikaanse weermag sê hulle gaan die saak ondersoek. Die aanklag dat die Amerikaners neutrale gebied oortree het kom 'n week nadat die VSA daarvan beskuldig

Lees verder: Amerikaanse soldate storm hospitaal binne