Soweto-petroljoggie deur klante vermoor

ʼn Petroljoggie in Soweto is vandag deur klante vermoor wat verseg het om vir die petrol te betaal, het die polisie laat weet.

Lees verder: Soweto-petroljoggie deur klante vermoor

Malema verwoord essensie van ANC-denke

Image Dis nogal amusant hoe vandag se Sunday Times op die uitspraak van Julius Malema, die ANC-jeugleier, reageer. Malema word afgemaak as die “mamparra van die week” en oor die algemeen word sy uitspraak ten gunste van geweld nie ernstig opgeneem nie.

Lees verder: Malema verwoord essensie van ANC-denke

Malema hou by opmerking oor Zuma

Image

Julius Malema

Die voorsitter van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het gister weer sy omstrede uitlating verdedig dat die liga ter ondersteuning van ANC-president Jacob Zuma sou moor.

Lees verder: Malema hou by opmerking oor Zuma

Duitse ondersoek na wapenskandaal laat vaar

Duitse ondersoekers het hulle ondersoek na Thyssenkrupp se betrokkenheid in die wapentransaksie laat vaar.

Lees verder: Duitse ondersoek na wapenskandaal laat vaar

China verhoog energiepryse

China het die binnelandse prys van alle energiebronne regdeur die bank aansienlik vandag verhoog. Die aankondiging kom twee dae voor 'n internasionale ru-oliespitsberaad in Saoedie-Arabië.

Lees verder: China verhoog energiepryse

Forensiese verslag bevind weerdiens grootliks onskuldig

'n Forensiese verslag deur die ouditeursfirma PriceWaterhouseCoopers het die Suid-Afrikaanse Weerdiens grootliks onskuldig bevind ná klagtes wat deur werknemers aanhangig gemaak is.

Lees verder: Forensiese verslag bevind weerdiens grootliks onskuldig

Ooskaapse korrupsieverslag gereed

Die langverwagte Pillay-verslag oor korrupsie in die Ooskaap gaan einde vandeesweek aan die provinsie se speaker oorhandig word, het die provinsiale regering gister gesê.

Lees verder: Ooskaapse korrupsieverslag gereed