BP-hoof onttrek aan oliekonferensie

Die uitvoerende hoof van BP, Tony Hayward, het hom op die nippertjie aan ‘n oliekonferensie onttrek en sê hy gaan eerder konsentreer op die skoonmaakoperasie in die Golf van Mexiko.  Hayward sou Dinsdag saam met ander oliebase optree as ‘n spreker by ‘n oliekonferensie in Londen. ‘n BP-woordvoerder het aan AFP gesê dat Hayward hom

Lees verder: BP-hoof onttrek aan oliekonferensie

Stryd teen terreur – voorbeeld uit die VSA

Menseregte-organisasies is teleurgesteld oor ‘n beslissing van die Amerikaanse hoogste hof dat omstrede teen-terreurwetgewing op die wetboek bly. Ingevolge hierdie wetgewing kan enigeen wat op die een of ander wyse hulp of advies aan terreurbewegings verskaf, krimineel vervolg word. Dit sluit in om wapens te verskaf, opleiding te voorsien en geldelike hulp. Dit is egter

Lees verder: Stryd teen terreur – voorbeeld uit die VSA

Nigeriese sokkerspeler kry die boodskap

Nigeriese sokker is ‘n gepaste metafoor vir die Nigeriese leiers self, ‘n land wat onlangs sy 50ste verjaardag gevier het ná onafhanklikheid van Brittanje in 1960. Sedertdien het die land gesukkel met stabiliteit wat telkens deur staatsgrepe en burgertwis in gevaar gestel is. Nigerië is ‘n land van 150 miljoen mense, en die mees digbevolkte

Lees verder: Nigeriese sokkerspeler kry die boodskap

Hersirkulering van uitgevangde kaders duur voort

“Hoe moet die regering se beloftes van skoon regering ernstig opgeneem word as voortgegaan word om kaders wat op een plek vasbrand, bloot elders te hersirkuleer?” So vra ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese party (CDP) en waarnemende voorsitter van die Christen-Demokratiese Alliansie (CDA) na aanleiding van die onthullings dat die ministerie verantwoordelik vir

Lees verder: Hersirkulering van uitgevangde kaders duur voort

Rowers wat sokkertoeris beroof se saak uitgestel

Ses rowers wat glo ‘n sokkertoeris van Chili beroof het, se saak is Maandag in die spesiale 2010-hof in Nelspruit uitgestel, het polisie gesê.  Die kriminele sal weer Vrydag in die hof verskyn, volgens kaptein Leonard Hlathi. Die mans het glo die Pine Inn-hotel in Witrivier op 6 Junie van R4 000 beroof, voordat hulle

Lees verder: Rowers wat sokkertoeris beroof se saak uitgestel

‘Steel dit, dit is hier’

Rowers op die Kaapse Vlakte gebruik na bewering hul eie weergawe van die bekende slagspreuk tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi, naamlik “steel, is dit hier.” Hulle gaan rond en beroof mense met veelbeprese “feel it, it is here”. Misdadigers, veral in die Khayelitsha-gebied, gebruik die slagspreuk wanneer hulle inwoners besteel. Ander blaas na bewering vuvuzelas voordat hulle

Lees verder: ‘Steel dit, dit is hier’

Amerikaanse toeriste in huis aangehou

‘n Inbreker het gedreig om Amerikaanse toeriste dood te maak nadat hulle hom in hulle vakansiehuis in Kampsbaai betrap het, het die hof Saterdag gehoor. Steven Davis, Amerikaanse toeris met besoek aan Suid-Afrika vir die Wêreldbekersokkertoernooi, het aan die hof gesê dat John Mthambo (31) hom en sy vriende met ‘n mes gedreig het. Mthambo

Lees verder: Amerikaanse toeriste in huis aangehou