Kragopstand broei in Kroonstad

Swart inwoners van Kroonstad en Maokeng het Maandag betoog oor ‘n gebrek aan krag, het die polisie in die Vrystaat gesê. Maseleka Langa, polisiewoordvoerder, het gesê inwoners het omstreeks 10:00 in Maokeng begin saamtrek. Hulle het die hoofstraat met klippe en ander voorwerpe afgesper. Hy het gesê die groepe het deur Maokeng beweeg en inwoners

Lees verder: Kragopstand broei in Kroonstad

Afrikaners bestaan nie? – ope brief aan Pierre de Vos

  Geagte prof. De Vos, Ek kyk nie gewoonlik na die SAUK se programme nie, aangesien ek my nie vrywillig aan die huidige bewind se propaganda wil blootstel nie, maar gisteraand het ek die laaste tien minute van “Fokus” onder oë gehad. Die gaste by die bespreking was tipies SAUK: uself, Max du Preez en

Lees verder: Afrikaners bestaan nie? – ope brief aan Pierre de Vos

Vogue gegysel oor ‘slawe-oorbelle’

Vogue Italia het op 5 Augustus ‘n artikel en beeldmateriaal oor “slawe-oorbelle” gepubliseer wat groot ontsteltenis veroorsaak het. “Juwele het nog altyd geflankeer met ronde vorms, veral met die maak van oorbelle. Die mees klassieke modelle is die slaaf- en kreoolse-style van goue hoepels,” skryf Anna Bassi. Bassi gaan voort: “Dit is ‘n verwysing na

Lees verder: Vogue gegysel oor ‘slawe-oorbelle’

SA help Gaddafi glo nie

Daar is geen sprake daarvan dat Suid-Afrika enige vorm van ondersteuning aan die Libiese leier, Moeammar Gaddafi, bied nie, het die minister van internasionale betrekkinge Maandag gesê. “Ek is verstom oor die insinuasie dat Suid-Afrika enigeen help,” het me. Maite Nkoana-Mashabane, in reaksie op ‘n vraag of Suid-Afrika die Libiese leier bystaan, gesê. Vliegtuie is

Lees verder: SA help Gaddafi glo nie

Boesak steun Tutu se anti-wit belasting

Die welvaartbelasting op wittes wat emeritus aartsbiskop Tutu verkondig, is deur Alan Boesak steun toegesê. Hy het gesê groot ongelykheid heers in Suid-Afrika, met die elite wat ‘n driekwart van die welvaart inpalm en die arm massas net 6% tot 8%. Hy het gesê: “Mense moet verstaan: Sonder maatskaplike geregtigheid sal versoening nooit gebeur nie.” Die

Lees verder: Boesak steun Tutu se anti-wit belasting

Jong swartes ‘gaan kaas in jou yskas kom vat’

Alhoewel sy agentskap meer as R350miljoen ‘n jaar ontvang van die regering om geleenthede vir jong swartes te skep, sê die National Youth Development Agency se voorsitter Andile Lungisa hy sal Suid-Afrika “onregeerbaar” maak volgende maand vanweë die hoë koers van werkloosheid onder die jeug. Tydens sy toespraak by die derde beraad van die Black

Lees verder: Jong swartes ‘gaan kaas in jou yskas kom vat’

Gaddafi nader sy einde

Die rebelle in Libië wat Sondagaand die hoofstad, Tripoli, binnegeval het, het gesê twee seuns van Moeammar Gaddafi is in hegtenis geneem, het Al Jazeera berig. Seif al-Islam en Mohamed is in hegtenis geneem in ‘n toeristegebied in die weste van Tripoli, het Abu Bark al-Tarbulsi, ‘n woordvoerder van die rebelle, in Tripoli aan Al

Lees verder: Gaddafi nader sy einde

Bejaardes op plaas aangeval

Die bejaarde Roodt-egpaar van die plaas Blaauwbank, tussen Lichtenburg en Mafikeng, is Sondagoggend deur swartes aangerand, vasgebind en beroof. Izak Roodt (85) en sy vrou, Rita (79), het ligte beserings opgedoen toe drie gewapende swartes hulle oorval het. Daar is ‘n delwery op die plaas. Lees verder. устройство акбФільчаков Олександр Васильович прокурор

Lees verder: Bejaardes op plaas aangeval

ANCYL en die tweestadiumrevolusie

Onlangs skryf Anton Barnard dat ‘n revolusie nie vanuit swart geledere nie, maar wel vanuit wit middelklasgeledere verwag moet word. Ek het heelwat waardering vir Anton Barnard se goed bereneerde menings en geniet sy passievolle skrywes. Met respek wil ek dus met hom verskil oor die waarskynlikheid, aldan nie, van ‘n “swart revolusie”. Binne die

Lees verder: ANCYL en die tweestadiumrevolusie

Nasperskoerant publiseer leuens en antiwit haat

Terwyl liters ink oor die afgelope weke gestort is oor die redaktrise van City Press, Ferial Haffajee, wat deur Eric Miyeni van The Sowetan aan sogenaamde “haatspraak” blootgestel is, is nóg Haffajee nóg City Press onskuldig wanneer dit by die verspreiding van leuens en antiwit haatpropaganda kom. Tot redelik onlangs het City Press die radikale

Lees verder: Nasperskoerant publiseer leuens en antiwit haat