Op 22 Oktober vanjaar sal dit presies 200 jaar wees sedert die Hongaarse komponis, Franz Liszt in die dorpie Raiding die eerste lewenslig aanskou het. Dit is heel gepas dat nou reeds van dié feit kennis geneem word, want ‘n jaar is min tyd om behoorlik kennis te neem van die hele spektrum wat dié
Amerikaners se kennis van die grondwet getoets
Volgens die Christian Science Monitor neem die openbare debat in die VSA toe oor die doeltreffendheid en rol van die Amerikaanse grondwet. Dié koerant het dus besluit om ‘n aanlyn-opname te doen waarin lesers hul kennis van die grondwet kan toets. Dit sal interessant wees om te sien hoe goed Amerikaners werklik hul grondwet ken.
Groen wiele?
Van skoon ry of vuil ry bly stap nog maar die goedkoopste. So blyk dit uit ‘n opname van KMPG onder die topbestuur van mense in die voertuigsektor in Duitsland. Dié mense meen dat elektriese motors oor die volgende vyf jaar nog onbekostigbaar duur gaan wees, tensy daar staatsubsidies is. Daar is ‘n vraag na
Swart toeloop ontstig Israeli’s
Swart immigrante of asielsoekers raak al hoe meer ongewild in Israel. Wat as ‘n druppel van swart vlugtelinge oor die grens begin het, het verander in ‘n vloedgolf na Israel en die land is tans besig om maatreëls te oorweeg om swartes te weerhou van ‘n soeke na ‘n beter lewe aldaar. Die skielike toeloop
Die onderwysdepartement se resep
play free slotsДанильченко Юрий Брониславович Харьков
Trekkers binne en trekkers buite die laer
Andries Hendrik Potgieter (1792-1852), beter bekend onder sy tweede naam, en sy geselskap van sowat 200 uit die Tarka het teen die einde van 1835 met hul trek begin. Potgieter was ‘n indrukwekkende man: 1,8 meter lank, fors gebou, gespierd, ‘n knap perderuiter, skerpsinnig, rusteloos en met ‘n aggressiewe selfstandigheidsdrang. Lid van sy trek was
Matriek – of nie?
Die amptelike slaagsyfer vir 2010 se matrieks, ook van die verskillende provinsies, word later vandag bekend gemaak. Met dit wat reeds bekend is, is dit egter duidelik dat Suid-Afrika nog ‘n lang trek het om ‘n aanvaarbare slaagsyfer te bereik, sonder om die standaard verder te rysmier. Soos sake nou staan, is daar reeds aanduidings
Angie Motshekga gee haarself ‘n onderskeiding
Die korpulente minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, geklee in ‘n styf spannende wit pakkie, het haarself op die skouer geklop oor vanjaar se matriekuitslae. Op ‘n vraag deur ‘n joernalis van etv oor die punt wat sy aan haarself sou toeken, het Motshekga met ‘n breë glimlag geantwoord: “’n A plus!” Tydens die aankondiging
Die matriek-mirakel
Daar is ‘n welbekende verskynsel, bekend as die Flynn-effek, in terme waarvan mense mettertyd al hoe beter doen in IK-toetse. Omdat ‘n IK-telling van 100 per definisie die gemiddelde is vir ‘n blanke bevolking, moes instansies soos die Amerikaanse weermag mettertyd hul IK-toetse aanpas om vir die verbetering in IK voorsiening te maak. In Spanje
As die pap eers laat val is
Baie mense ken die gevoel om op voorskrifmedikasie te wees, en net voor ‘n pil in die mond kom, te voel hoe dit uit die vingers glip en op die grond beland. En dan is dit weg. Dit het onder die yskas ingerol, of in die hond se waterbak beland…maar vir verdere gebruik is dit
