Bejaardes sterf in brand

Agtien mense is dood en verskeie ander het brandwonde opgedoen nadat ‘n brand Sondagaand by die Pieter Wessels-tehuis vir bejaardes in Nigel uitgebreek het, het paramedici gesê.  Die brand het Sondagaand omstreeks 21:00 uitgebreek. Die oorsaak van die brand is onbekend en die polisie ondersoek die saak. “Vier-en-tagtig mense is gered, ‘n man het 40%

Lees verder: Bejaardes sterf in brand

Om by ‘n volkstaat uit te kom (3)

Dit sal realisties wees om te aanvaar dat ‘n volkstaat wel op die lang termyn haalbaar is, mits daar eers aan sekere voorvereistes voldoen word. Die heel belangrikste is dat die Afrikanervolk, wat tans herderloos is, as volk sal moet oorleef. Ek praat nie van die taal nie, maar van die etniese siel van die

Lees verder: Om by ‘n volkstaat uit te kom (3)

‘n Aanslag teen demokrasie

As na die berigte op Verslaggewers Sonder Grense se webwerf gekyk word, kom joernaliste dwars oor die wêreld onder druk. Volgens dié organisasie is 21 vanjaar reeds in die uitvoering van hul werk doodgemaak, 160 het agter tralies beland, en is 112 mense wat nuus deur die internet versprei toegesluit. Suid-Afrika is nie onder die

Lees verder: ‘n Aanslag teen demokrasie

Metropolisie vasgetrek vir diefstal en afpersing

‘n Metropolisielid van Pretoria is saam met nog twee mans gearresteer kort nadat hulle blykbaar ‘n winkeleienaar beroof en hom vir geld probeer afpers het.  Die drie is gister by ‘n McDonald’s- restaurant in die Kolonnade-winkelsentrum in Pretoria vasgetrek. Nóg metropolisielede het glo in ‘n gemerkte metropolisievoertuig van die re­staurant gevlug. Lees meer.деревянные светильникиалександр лобановский

Lees verder: Metropolisie vasgetrek vir diefstal en afpersing

SA stuur moontlik soldate na Somalië

Lindiwe Sisulu, minister van verdediging en militêre veterane, het Donderdag gesê om soldate van die Suid-Afrikaanse weermag en die vloot in Somalië te ontplooi kan verreikende gevolge hê. Die lewensverlies van soldate kan repurkussies inhou vir binnelandse politiek asook die verhoogde koste aangesien die land reeds troepe in die DRK en Soedan ontplooi het. Die

Lees verder: SA stuur moontlik soldate na Somalië

Mpumalanga-boere wil nuwe liggaam stig

Boere in Mpumalanga is besig om ‘n nuwe liggaam te vorm wat Agri Mpumalanga, AM, sal vervang. AM gaan binnekort gelikwideer word. Die voorsitter van die komitee, Koot Claassen sê boere van verskeie boere-verenigings in die provinsie het eenparig besluit om ‘n nuwe organisasie op die been te bring om hul belange te beskerm. Claassen

Lees verder: Mpumalanga-boere wil nuwe liggaam stig

Staatsamptenare ruk op na Uniegebou

Honderde staatsamptenare sal na verwagting vandag na die Uniegebou in Pretoria opruk as deel van ‘n landswye staking. Dié staking gaan vandag vir ‘n tweede dag voort, nadat die Vereniging van Staatsamptenare die regering se nuwe aanbod vroeg vanoggend verwerp het. Die aanbod is gisteraand by die Staatsdiens Bedingingsraad in Centurion voorgelê. Die staat bied

Lees verder: Staatsamptenare ruk op na Uniegebou

ANC vuur salvo na DA

Die ANC het ‘n besprekingsdokument oor leierskap opgestel, waarin die groeiende “maatskaplike afstand” tussen magshebbers en mense op grondvlak betreur word. In ‘n ooglopende vingerwysing na die DA, sê die ANC “skadukulture” teer soos “parasiete” op die simboliek en geskiedenis van die ANC vir eie gewin. Die dokument verwys na die DA se pogings veral

Lees verder: ANC vuur salvo na DA

PRAAG verwerp Tutu se boikot teen Israel

Dr. Dan Roodt, leier van PRAAG, het vanuit Jerusalem emiritus aartsbiskop Tutu se oproep om ‘n internasionale boikot van Israelse produkte verwerp en sy heftige teenkanting daarteen uitgespreek. Roodt, wat as reisende ambassadeur vir Afrikanerbelange tans in Israel verkeer, het gesê: “Tutu is skynheilig, want terwyl hy Palestynse selfbeskikking ondersteun, word Afrikanerselfbeskikking en Afrikanerregte in

Lees verder: PRAAG verwerp Tutu se boikot teen Israel