WP-klubs s? nee vir Groenpuntstadion

Waarskynlik sal daar nooit rugby in die nuwe Groenpuntstadion wat vir die wêreldsokkerbeker gebou word, gespeel word nie. Die Westelike Provinsie se rugbyklubs het tydens 'n geheime vergadering op 28 Julie besluit dat hulle nie operateurs van die nuwe stadion wil word nie.

Lees verder: WP-klubs s? nee vir Groenpuntstadion

Reitz-studente gaan vervolg word

Die vier blanke studente wat die omstrede Reitz-video op die Kovsiekampus gemaak het, gaan vir crimen injuria vervolg word. Die direkteur van openbare vervolgings het besluit om met die saak voort te gaan.

Lees verder: Reitz-studente gaan vervolg word

Zuma dreig om alles uit te lap

Jacob Zuma het belowe dat hy staatsamptenare gaan ontbloot indien die staat volhard om hom vir beweerde korrupsie in die multimiljardrandwapentransaksie te vervolg.

Lees verder: Zuma dreig om alles uit te lap

Giftige stof op Mars gevind

Image

Phoenix grawe ‘n gat op Mars

Nasa sê dat die Phoenix Marslandingstuig moontlik perchloraat op die rooi planeet gevind het. Perchloraat is 'n giftige stof wat in vuurpylbrandstof gebruik word.

Lees verder: Giftige stof op Mars gevind

Suid-Afrika se opvoedingstelsel is besig om te misluk, s? Pandor

Image

Naledi Pandor… pessimisties

Suid-Afrika se opvoedingstelsel onderpresteer, sê die minister van onderwys, Naledi Pandor.

Lees verder: Suid-Afrika se opvoedingstelsel is besig om te misluk, s? Pandor

Swartes kan nie in die nuwe ekonomie aangewend word nie

Groot getalle swartmense gaan waarskynlik agtergelaat word in 'n kennisgebaseerde ekonomie.

Lees verder: Swartes kan nie in die nuwe ekonomie aangewend word nie

Spoed: Ons vra om verskoning

Ons wil ons lesers om verskoning vra vir die probleme met spoed wat die webwerf oor die afgelope week of so ondervind het.  Soms het bladsye baie stadig afgelaai en dit was vir ons en ons lesers erg frustrerend. Ons tegniese span het egter voortdurend aan die probleem gewerk wat met 'n databasisfout op ons

Lees verder: Spoed: Ons vra om verskoning