Die poging om van Duitsland ‘n multikulturele samelewing te maak, het misluk, sê die Duitse kanselier. Angela Merkel het Saterdag op ‘n byeenkoms in Potsdam met jongmense van haar Christendemocratische Party, die CDU, gepraat. Merkel het gesê dat Duitsland onrealisties was, deur te dink dat die gasarbeiders wat in die sestigs na die land gekom
Ratte en koning Rugby
Met die Curriebekerseisoen wat einde toe snel, is Koning Rugby skielik beleër. Presies hoe groot die opstand is vanuit die geledere van dié sport se eens tradisionele ondersteunersgeledere, is nog nie duidelik nie, maar volgens veral blogkommentare wil dit voorkom asof dit waarskynlik beduidend is. Dié kommentare het dit veral oor Afrikaners wat steeds rugbymal
Swart aanklaer lag openlik vir Ratte in hof
Met oudkommandant Willem Ratte se eerste hofverskyning op Maandag 11 Oktober het ‘n Afrikaanse vroue-aanklaer die saak hanteer en ‘n voorstel gedoen om die aangeklaagdes teen Vrydag op waarskuwing uit te laat terwyl die saak ondersoek word en hulle deur korrektiewe dienste gemonitor word. Intussen het ‘n aggressiewe swart aanklaer, Fanie Vundla, oorgeneem wat op
Korrektiewe dienste steeds onredelik oor Clive Derby-Lewis
Die voormalige parlementslid, mnr. Clive Derby-Lewis, se dokter het sy mediese verslag vrygestel in ‘n poging om die departement van korrektiewe dienste te verhoed om weer na die gevangenis oor te plaas waar mediese sorg tot dusver van hom weerhou is. Hier volg die verslag: Mnr. Clive Derby-Lewis is ‘n bejaarde man van 74 jaar
Lees verder: Korrektiewe dienste steeds onredelik oor Clive Derby-Lewis
Dis Haaie teen WP
In die jare toe Curriebekerspanne nog met die trein gereis het, en geld bitter skraps was, het ‘n Vrystaatspan bestaande uit net die 15-tal Nuweland toe gereis. Op die trein is lekker gekuier, en een van die voorspelers het sy knie seergemaak. Toe dié speler die Saterdag op Nuweland se stasie afklim, is die been
Diskriminasie teen blanke plakkers in Krugersdorp
praagtv ‘n Inwoner van die blanke plakkerskamp by Kroningspark in Krugersdorp verduidelik hoe hulle lastig geval word deur swart besoekers wat hulle kommunale toilette bemors en die ANC-munisipaliteit teen hulle diskrimineer as dit by die voorsiening van elektrisiteit kom. компрессоры насосы беккер комплектующиеФильчаков прокурор харькова
Lees verder: Diskriminasie teen blanke plakkers in Krugersdorp
8 in Ratte-saak vrygelaat
Agt van die beskuldigdes in die Willem Ratte-saak is vandag op waarskuwing vrygelaat en sal in huisarres op die plaas Eenzaamheid in die Balmoral-distrik verkeer. Oudkommandant Ratte en Eugène Becker het egter nie om borgtog aansoek gedoen nie en sal in die WItbankse gevangenis agterbly. Ratte hou vol dat hy onskuldig deur die polisie in
Gevaarligte flikker oor museums
Gewoonlik is daar ‘n regte manier van dinge doen, en daar is ‘n verkeerde manier van dinge doen. Oor die meriete om museums in Bloemfontein saam te smelt ter wille van die beter aanwending van hulpbronne wat veral kleiner museums – ook in die omgewing – sal bevoordeel kan gedebatteer word. Daar is gereeld berigte
Vermorsing van geld in die onderwys
Die Vryheidsfront Plus het met skok gereageer op die verslag van die ouditeur-generaal aan die Parlement dat drie onderwysdepartemente nie kon verduidelik hoe R44 miljard deur hulle aangewend is nie. Dit sluit die onderwysdepartemente van die Oos-Kaap en Limpopo in wat die afgelope paar jaar die swakste matrikulasie-uitslae in die land gehad het. Slegs die Wes-Kaap Gauteng
Dan Roodt en Avigdor Eskin oor Afrikanervolksmoord – video
купить джинсы на мальчика на резинкеалександр лобановский харьков
Lees verder: Dan Roodt en Avigdor Eskin oor Afrikanervolksmoord – video
