Paaie al hoe ouer…
Xingwana in seksskandaal
Die minister van grondsake, Lulu Xingwana, word tans gedagvaar omdat sy die huwelik van een van haar senior amptenare deur ʼn verhouding met hom sou laat skipbreuk ly het.

Tans in die markte…
20 Maart 2008 om 11.00. Verliese oornag op Wallstraat is besig om markte in die Verre Ooste afwaarts te druk waar die Hang Seng in Hong Kong reeds byna 4% laer is. Die bere het ook in Johannesburg kop uitgesteek waar die JSE se Algehele Indeks 2,5% gedaal het, met hulpbronaandele wat feitlik almal deurloop.
Vreemdelingehaat neem toe
ʼn Vermeende buitelander is in ʼn plakkerskamp wes van Pretoria geskiet. Dit het gebeur op die tweede dag van gewelddadige botsings tussen vreemdelinge en plaaslike inwoners in dié woonbuurte.

Zondeki gekies n? rasherrie
Die naatbouler van die Kaapse Kobras Monde Zondeki is gevra om Charl Langeveldt te vervang in die Suid-Afrikaanse toetskrieketspan wat na Indië op pad is, het Krieket Suid-Afrika aangekondig.

Blix veroordeel Irakoorlog
Weskaap-onnies s? beroep vaarwel
Meer as 100 onderwysers in die Weskaap gaan moontlik aan die einde van die kwartaal hul beroep verlaat, volgens onderwysvakbonde.

Dagga verdwyn uit polisiestasie
ʼn Hoeveelheid dagga met ‘n straatwaarde van R4 miljoen het uit die Mahamba-polisiestasie in Mpumalanga verdwyn.

Staak polisiegeweld, s? MRK
Polisiegeweld in Suid-Afrika moet gestaak word. Só sê die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie.