President Barack Obama is net meer as nege maande in sy amp, maar hy het reeds meer houe ingekry as George W. Bush. Dit is nou gholfhoue. Want na nege maande het Obama Bush se besoeke aan ‘n gholfbaan byna oortref. Bush het in twee jaar nie soveel soos die eerste swart president gespeel nie.
Israel gebruik glo Palestyne se water
Amnestie Internasionaal (AI) het teen Israel uitgevaar nadat hulle glo ‘n groot hoeveelheid drinkwater van die waterbron in die Wesoewer uitgepomp het en só besig is om die inwoners van Palestina te beroof van hul regmatige porsie. ‘n Menseregte-groep in Londen het luidens ‘n verslag wat Dinsdag uitgereik sal word gesê Israel het alle projekte
Kenia laat vigilante vry
Die mans wat in April twee lede van die Mungiki onthoof het, is onlangs weer vrygelaat. Die Mungiki is self bekend daarvoor dat hulle hul slagoffers onthoof. Die twee jong mans se vingers is eers afgekap voor hulle onthoof is tydens ‘n voorval in die stad van Karatina in April. In dié skermutseling tussen lede
Blanke oudstryders deur SANW afgejak
Oud-lede van ‘n peloton wat met onderskeiding aan die Grensoorlog deelgeneem het, is toestemming geweier om hulde aan gevalle makkers in Bloemfontein te bring. 1 Suid-Afrikaanse Infanteriebattaljon in Tempe, Bloemfontein, het aanvanklik onderneem om ‘n dinee vir die peloton tydens hulle 25-jarige reünie aan te bied. Hierdie reëling is onverwags eensydig deur die SANW gekanselleer.
Skandmure
Met volksvreemde name op murevoel dit asof sterker en snel vernietigende hande die snare van my hartgryp, verruk en dit bespeel met ‘n lied van herinneringswat die spelendes uittokkel.‘n Lied van ou vreugde en van nuwe pyn,word uitkoggelend nagelaat. Ek voel ‘n magtelose woedeen toe geselsendes verbygaan,bal ek my vuiste uit verwyt sonder om te
Jonges moet betrokke raak, sê VF+
Die onderskeie jeug takke van die Vryheidsfront Plus in Gauteng het die naweek reorganiseer en `n nuwe dagbestuur aangewys. Die dagbestuur is as volg: Voorsitter: James Kemp Onder-voorsitter: Hector Beyers Sekretaris: Charl Oberholzer Dagbestuurslid: Marcus Pawson Dagbestuurslid: Werner Joubert Volgens die provinsiale leier, mnr. Jaco Mulder speel die jeug `n baie belangrike rol in Gauteng.
Laat Derby-Lewis vry!
Die Bevry Clive Derby-Lewis veldtog het `n skrywe aan die minister van korrektiewe dienste, Nosiviwe Mapisa-Nqakula gestuur waarin vra gestel word oor Derby-Lewis se paroolaansoek. `n Woordvoerder van die veldtog, James Kemp sê hulle sal graag duidelikheid wil hê oor hoekom Derby-Lewis steeds in die gevangenes is. Die weduwee van wyle mnr. Chris Hani is
Word wakker!
Ek kan nie glo hoe verregs Praag is nie. Julle gun werklik geen ander mens suurstof nie! Julle is die potpadda’s van Suid-Afrika wat nie kan opkyk en die reënboog kan raaksien nie. Ja, soms is daar probleme in die wêreld, maar watter land het nou nie sy probleme nie? Kyk maar vir Irak en
Die nuwe rektor versaak akademie
Professor Jonathan Jansen, nuut aangestelde rektor van die Universiteit van die Vrystaat, het ʼn stang in die bek gekry. Dit was net ʼn kwessie van tyd voordat Jansen se versoenende houding jeens blankes, deur Cosatu en die Ministerie van Hoër Onderwys ondersoek, gekritiseer en verdoem sou word. Sy terugtrek van die aanklagte teen die sogenaamde
Genoeg, prof. Jansen!
{jathumbnail off} общегаражное оборудованиелобановский александр игоревич класс
