Duitse regering wil verregse party verbied

Duitsland se federale regering beplan om wettige pogings om die land se grootste ver-regse party te verbied, te steun. Die Duitse nuusagentskap DPA berig dat die Minister van Binnelandse Sake Hans-Peter Friedrich Maandag verklaar het dat die regering Duitsland se 16 deelstate sal volg om ‘n verbod op die Nasionaal-Demokratiese Party te vra. Die Ministerie

Lees verder: Duitse regering wil verregse party verbied

Hillary se opvolger Kerry doen ‘n eierdansie

Amerika se nuwe topdiplomaat is reeds verstrengel in probleme en verwarring vóór sy beplande reis waarvan die belangrikste fokus internasionale aksie in Sirië is. John Kerry sou in Londen Maandag aankom op die eerste been van sy toer na nege lande in Europa en die Midde-Ooste, maar amptenare skarrel nog om ‘n beplande vergadering tussen

Lees verder: Hillary se opvolger Kerry doen ‘n eierdansie

Twiet kan jou agter tralies laat beland

Suid-Afrikaners word gewaarsku dat ‘n twiet van net 140 karakters jou agter tralies kan laat beland. Verkeerde boodskappe kan ‘n moontlike tronkstraf van tussen drie en ses maande tot gevolg hê. Emma Sadleir, ‘n sosiale media prokureur by Webber Wentzel, het gesê dat Twitter en Facebook-gebruikers wat rassistiese of aanstootlike boodskappe pos aangekla kan word

Lees verder: Twiet kan jou agter tralies laat beland

Oscar Pistorius se boek doen beroerd

Die boekverkope van Oscar Pistorius se biografie doen beroerd nadat hy in hegtenis geneem en aangekla is vir die moord op sy vriendin, Reeva Steenkamp. Navrae deur The Star by boekwinkels in Gauteng het aangedui dat terwyl koerante met artikels oor Pistorius van die rakke vlieg, die media-aandag geen uitwerking het op die verkoop van

Lees verder: Oscar Pistorius se boek doen beroerd

Die verbeelde swart inbreker in Oscar se huis

Suid-Afrika is ‘n gewelddadige plek. Ons verkragting en huishoudelike geweld maak dit een van die mees gevaarlike lande ter wêreld, veral om ‘n wit vrou te wees. Verlede jaar alleen is daar 15 609 moorde gepleeg, maar die sensasionele gebeure rondom die moordaanklagte teen Oscar Pistorius het hierdie ongelukkige toedrag van sake eerder onder sensasie

Lees verder: Die verbeelde swart inbreker in Oscar se huis

Oscar Pistorius se tante is reeksmoordenaar-spesialis

“Ek sal nooit reeksmoordenaars vergewe nie, maar ek hulle kan verstaan.” Dit is die woorde van Micki Pistorius. Sy is ‘n moorddeskundige en Oscar Pistorius se tante Die 52-jarige tante het ses jaar ondervinding in die polisie se ondersoekende sielkunde-eenheid en is ‘n outeur van ‘n boek oor die onderwerp. Sy kan egter nie geraadpleeg

Lees verder: Oscar Pistorius se tante is reeksmoordenaar-spesialis

Oscar ‘n ‘buierige pes’, geen teken van kolf

Cecil Myers, die pa van ‘n vriendin by wie die vermoorde Reeva Steenkamp in Johannesburg gewoon het, het gesê hy het Pistorius as “baie buierig” ervaar en die model het gevoel sy is ingehok, berig die Daily Telegraph. “Baie gaaf en sjarmant toe hulle begin uitgaan het. En hy het altyd ingekom om hallo te

Lees verder: Oscar ‘n ‘buierige pes’, geen teken van kolf

Oscar Pistorius het glo model se skedel met kolf verbrysel

Die gestremde Olimpiese lemnaelloper Oscar Pistorius het glo sy vriendin se skedel met ‘n krieketkolf verbrysel voordat hy haar doodgeskiet het, het die polisie aan haar familie gesê, het die Britse Daily Mail berig. Besonderhede van die nadoodse ondersoek van die Suid-Afrikaanse model Reeva Steenkamp is weerhou in verlede week se aansoek om borg. Maar

Lees verder: Oscar Pistorius het glo model se skedel met kolf verbrysel

Malema se rommel op veiling te koop

Julius Malema, voormalige leier van die ANC-jeugliga, het dalk van sy bates weggesteek om te verhoed dat dit op ‘n veiling verkoop word, is Sondag berig. Malema se bates is opgeveil om die R16 miljoen wat hy die Suid-Afrikaanse Inkomstediens skuld, te betaal. Sy huishoudelike inhoud is Vrydag in Polokwane vir R54 000 verkoop –

Lees verder: Malema se rommel op veiling te koop