Sonder vrees: Chemiese geheue-aanpassing

Die Pentagon het geen oplossing vir die post-traumatiese stres, oftewel PTS-krisis wat die huidige generasie van Amerikaanse troepe teister nie. Maar nuwe navorsing het chemiese antwoorde vir die vrees wat militêre personeel assosieer met traumatiese herinneringe, en kan dit wegvee. Die Pentagon het hierdie week aangekondig dat $11 miljoen se befondsing daarvoor vir drie navorsingsinstellings

Lees verder: Sonder vrees: Chemiese geheue-aanpassing

PRAAG verwelkom Nederlandse besluit oor Afrikaans

PRAAG het die besluit van die Nederlandse regering verwelkom dat dié land se ambassade in Pretoria voortaan ‘n rol by “die stimulering van Afrikaans” sal speel. Volgens dr. Dan Roodt, leier van PRAAG, is hy “baie opgewonde oor die toenemende Nederlands-Afrikaanse samewerking om die toekoms van Afrikaans as deel van die groter Nederlandstalige erfenis te

Lees verder: PRAAG verwelkom Nederlandse besluit oor Afrikaans

Zuma takel weer die Kerke

President Jacob Zuma het die skuld op godsdiens, veral die Christendom, gepak vir die verlies van die menslikheid in die samelewing. Die ANC-leier, wat as ‘n priester van die Volle Evangelie Kerk, in KwaZulu-Natal in 2007 ingesweer is, het gister gesê dat die koms van die Christendom probleme vir swartes veroorsaak het. “As Afrikane, lank

Lees verder: Zuma takel weer die Kerke

Wit en te slim

Universiteite se toe­latingsprosesse word al hoe meer in twyfel getrek. Alet Rademeyer berig in Beeld dat universiteite wat dokters oplei, ontken hul toelatings- en keuringsbeleid maak vir ‘n “kwotastelsel” vir rasseverteenwoordiging voorsiening, terwyl dit duidelik die geval is. Dubbelpratery in universiteite se keuringsprosedures maak voornemende topstudente met uitstekende uitslae én hul ouers al hoe meer

Lees verder: Wit en te slim

SEB raak swarter

In die Wysigingswetsontwerp op Breë Swart Ekonomiese Bemagtiging gaan daar nie meer punte vir wit vroue en gestremdes toegeken word nie. Dus gaan die aanstelling van wit vroue en gestremdes nie meer maatskappye se bemagtigingsgradering verhoog nie. Die wysigingswetsontwerp is vroeër vandeesmaand in die Staatskoerant gepubliseer. Maatskappye het in die verlede wit vroue en gestremdes

Lees verder: SEB raak swarter

China brei militêr uit in Afrika

China is besig om sy militêre teenwoordigheid in Afrika en die Indiese Oseaan te versterk om Beijing se ekonomiese belange in die gebied te beskerm, het RSG Dinsdag berig. China steun veral die afgelope drie weke Oegandese magte wat in Somalië ontplooi is, asook die Seychelle om seerowery te help beveg. ‘n Lid van Brussel

Lees verder: China brei militêr uit in Afrika

Limpopo-ANC herhaal oproep om nasionalisering

Die ANC in Limpopo het Dinsdag sy oproep om nasionalisering van myne en onteiening van grond sonder vergoeding beklemtoon. Lede is daarvan oortuig dat die beëindiging van privaateienaarskap van ekonomiese hulpbronne sal help om die ideaal van “ekonomiese bevryding” te verwesenlik. “Ons benadruk ons oproep om nasionalisering van myne en ander strategiese sektore soos Sasol

Lees verder: Limpopo-ANC herhaal oproep om nasionalisering

Skoolhoof gevang wat kokaïen smokkel

Beeld berig dat ‘n wit skoolhoof van Durban op die ­Heathrow-lughawe in Londen in hegtenis geneem is nadat 6 kg kokaïen na bewering in haar bagasie gevind is. Die rooikop Annabella Momplé (46), hoof van die ­Carrington Primary School, is op 3 Desember vasgevat toe sy van São Paulo in Brasilië in Brittanje aangeland het.

Lees verder: Skoolhoof gevang wat kokaïen smokkel

Malema tot Limpopo-PUK verkies

Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, is met 592 stemme tot lid van die ANC se provinsiale uitvoerende komitee (PUK) in Limpopo verkies. Hy is een van 20 mense wat op die nuwe PUK sal dien. Cassel Mathale is die voorsitter van dié komitee. данильченко юрий брониславович прокурор

Lees verder: Malema tot Limpopo-PUK verkies