Renamo wag op teken in Mosambiek

Sowat 300 gewapende mans het in ‘n noordelike dorp in Mosambiek versamel, ‘n paar weke reeds, en hulle sê hulle wag op die land se hoofopposisieleier om anti-regeringsprotes te loods, het die staatsbeheerde media Dinsdag berig. Godsdienstige leiers in die noordelike stad van Nampula, in ‘n ​​streek wat as die vesting van die Renamoparty gesien

Lees verder: Renamo wag op teken in Mosambiek

48 EU-parlementsleden veroordelen ‘plaasmoorde’

48 Europese parlementsleden uit 19 lidstaten van 7 politieke formaties veroordelen ‘plaasmoorde’ op blanke boeren in Zuid-Afrika Philip Claeys (VB) dankt Louis Michel (MR) voor zijn steun. Alleen de Groene fractie met daarin N-VA weigert te tekenen voor de veiligheid van de Zuid-Afrikaanse boeren. Op initiatief van Philip Claeys (Vlaams Belang), Andreas Mölzer (FPÖ) en

Lees verder: 48 EU-parlementsleden veroordelen ‘plaasmoorde’

Malema gly, mandaat bly

Die ANC-Jeugliga word gesien as ‘n bedreiging en mense wil dit onderdruk, het sy president, Julius Malema, gisteraand gesê. “Diegene wat gekant teen die Jeugliga wil verdeeldheid in die African National Congress plant,” het hy gesê op Metro FM tydens ‘n lewendige onderhoud. “Daardie magte… sal dag en nag werk om ekonomiese vryheid te ondermyn.”

Lees verder: Malema gly, mandaat bly

Wat gemaak met die wit Engelse?

Dit wil lyk of die invloed van die WESSA, die Wit Engelssprekende Suid-Afrikaner, besig is om te kwyn. Saterdag se eendagkriekettoets tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland, het dit onderstreep. Vir die eerste keer, altans wat ek kan onthou, was daar nie een enkele speler van hoofsaaklik Britse afkoms in die span nie. Nie een nie. Daar

Lees verder: Wat gemaak met die wit Engelse?

‘Nie net renosters, paddas ook’

Renosters is net een van die baie spesies wat gestroop word, sê die adjunk-minister van omgewingsake Joyce Mabudafhasi. Mabudafhasi het gesê hoewel die kwessie van renosterstropery ‘n regeringsprioriteit is, “Is dit slegs ‘n deel van die groter probleem, want baie ander diere word gestroop – selfs paddas”. Sy het ‘n inligtingsessie vir die media gehoe

Lees verder: ‘Nie net renosters, paddas ook’

Verwydering tussen VSA en Israel groei

Eerste minister Benjamin Netanyahu het die Amerikaanse president Barack Obama Maandag vertel dat Israel die “meester van sy eie lot” moet bly ter verdediging van sy reg om ‘n eensydige aanval op Iran te loods. Obama het Netanyahu gewaarsku dat onderhandeling ‘n beter opsie sal wees en beklemtoon dat hy ‘n “venster” vir diplomasie gesien

Lees verder: Verwydering tussen VSA en Israel groei

Waar staan SA in Iran/Israel-konflik?

Iran is onverpoosd besig om sy kernnavorsing te versnel. Die sluipmoorde op van sy kern wetenskaplikes, sanksies sowel as dreigemente van ‘n aanval deur Israel of/en die VSA het tut dusver nog geen uitwerking gehad op die pas waarteen sy kernprogram vorder nie. Om die waarheid te sê, dit wil eerder voorkom of elke poging

Lees verder: Waar staan SA in Iran/Israel-konflik?

Occupy en Suid-Afrika-projek bots

Lede van ‘n pro-wit groep genaamd die Suid-Afrika-Projek se protes teen geweld teen blankes in Suid-Afrika, by die Capitol in Sacramento, Kalifornië, het verlede Maandag tot ‘n botsing tussen wetstoepassers en lede van die Occupy-beweging gelei. Geweld het losgebars toe die owerhede die groep na ‘n parkeergarage na afloop van hul protes begelei het. Sowat

Lees verder: Occupy en Suid-Afrika-projek bots

‘Tweede oorgangsfase’ kom

Die ANC het Maandagoggend konsepbeleidsdokumente uitgereik wat sal fokus daarop om die land na sy “tweede oorgangsfase” te neem, het Jeff Radebe, voorsitter van die nasionale uitvoerende komitee (NUK) se sub-komitee oor beleid, gesê. Die tweede oorgangsfase sal grondhervorming, die Grondwet, die media asook gesondheid en die polisie takel. “Die ANC bestaan vandag in ‘n

Lees verder: ‘Tweede oorgangsfase’ kom