Israel gebruik glo Palestyne se water

Amnestie Internasionaal (AI) het teen Israel uitgevaar nadat hulle glo ‘n groot hoeveelheid drinkwater van die waterbron in die Wesoewer uitgepomp het en só besig is om die inwoners van Palestina te beroof van hul regmatige porsie. ‘n Menseregte-groep in Londen het luidens ‘n verslag wat Dinsdag uitgereik sal word gesê Israel het alle projekte

Lees verder: Israel gebruik glo Palestyne se water

Blanke oudstryders deur SANW afgejak

Oud-lede van ‘n peloton wat met onderskeiding aan die Grensoorlog deelgeneem het, is toestemming geweier om hulde aan gevalle makkers in Bloemfontein te bring. 1 Suid-Afrikaanse Infanteriebattaljon in Tempe, Bloemfontein, het aanvanklik onderneem om ‘n dinee vir die peloton tydens hulle 25-jarige reünie aan te bied. Hierdie reëling is onverwags eensydig deur die SANW gekanselleer.

Lees verder: Blanke oudstryders deur SANW afgejak

Skandmure

Met volksvreemde name op murevoel dit asof sterker en snel vernietigende hande die snare van my hartgryp, verruk en dit bespeel  met ‘n lied van herinneringswat die spelendes uittokkel.‘n Lied van ou vreugde en van nuwe pyn,word uitkoggelend nagelaat. Ek voel ‘n magtelose woedeen toe geselsendes verbygaan,bal ek my vuiste uit verwyt  sonder om te

Lees verder: Skandmure

Jonges moet betrokke raak, sê VF+

Die onderskeie jeug takke van die Vryheidsfront Plus in Gauteng het die naweek reorganiseer en `n nuwe dagbestuur aangewys. Die dagbestuur is as volg: Voorsitter: James Kemp Onder-voorsitter: Hector Beyers Sekretaris: Charl Oberholzer Dagbestuurslid: Marcus Pawson Dagbestuurslid: Werner Joubert Volgens die provinsiale leier, mnr. Jaco Mulder speel die jeug `n baie belangrike rol in Gauteng.

Lees verder: Jonges moet betrokke raak, sê VF+

Laat Derby-Lewis vry!

Die Bevry Clive Derby-Lewis veldtog het `n skrywe aan die minister van korrektiewe dienste, Nosiviwe Mapisa-Nqakula gestuur waarin vra gestel word oor Derby-Lewis se paroolaansoek. `n Woordvoerder van die veldtog, James Kemp sê hulle sal graag duidelikheid wil hê oor hoekom Derby-Lewis steeds in die gevangenes is. Die weduwee van wyle mnr. Chris Hani is

Lees verder: Laat Derby-Lewis vry!

Die nuwe rektor versaak akademie

Professor Jonathan Jansen, nuut aangestelde rektor van die Universiteit van die Vrystaat, het ʼn stang in die bek gekry. Dit was net ʼn kwessie van tyd voordat Jansen se versoenende houding jeens blankes, deur Cosatu en die Ministerie van Hoër Onderwys ondersoek, gekritiseer en verdoem sou word. Sy terugtrek van die aanklagte teen die sogenaamde

Lees verder: Die nuwe rektor versaak akademie