Suid-Afrikaners sal die geleentheid kry om die Mandela-familie se lewe van nader te beskou met ‘n nuwe realiteitsreeks wat binnekort uitgesaai gaan word, het die familie Donderdag bekendgemaak. Die program sal op die lewens van drie kleinkinders van oudpres. Nelson Mandela fokus, het Rick Leed, vervaardiger van die realiteitsreeks, aan verslaggewers in Johannesburg gesê. Die
SA sal moet opdok as IMF-lid
Pravin Gordhan, minister van finansies het gesê Suid-Afrika sal waarskynlik honderdmiljoene dollars aan die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) moet oorhandig om Europa se ekonomiese ineenstorting te keer. Gordhan het in Pretoria gesê werksgeleenthede sal deur só ‘n stap beskerm word. “Europa sal na raming $2 000 miljard benodig as sake skeefloop en die IMF moet regstaan
Winde van verandering oor Withuis
Данильченко Юрий Брониславович компромат
Tronk verbied Pulitzer-boek oor ras
‘n Gevangene in ‘n tronk in die VSA in Alabama het in ‘n regsgeding geëis dat sy bewaarders hom verhinder om ‘n Pulitzer-bekroonde boek oor Amerika se rasse-geskiedenis te lees, en daardeur sy burgerregte skend. Kilby Korrektiewe Fasiliteit se gevangene Mark Melvin sê hy het Douglas Blackmon se Slavery By Another Name: The Re-Enslavement of
China daag VSA se seemag uit
Voormalige Filippynse president Fidel Ramos het Woensdag gesê dat China se onlangse uitdagende houding betreffende seegeskille gemotiveer word deur ‘n begeerte om Amerikaanse mag uit te daag, en hy voorspel dat meer spanning gaan kom. Op ‘n besoek aan Washington, het Ramos gesê China en die Verenigde State van Amerika “skadu-boks” oor die Suid-Sjinese See
Swart aanvallers vry agv swak polisiewerk
Weens die onkundigheid en onbekwaamheid van swart polisielede is tien swart aanvallers wat daarvan aangekla word dat hulle in 2009 ‘n verlamde vrou en haar bejaarde ma wreed in ‘n rooftog op ‘n plaas by Rosendal aangerand het, vrygespreek. ‘n Elfde een wat ook by die aanval betrokke was, is intussen dood. Streeklanddros Ollie Koekemoer
Koekverkoping glo ‘rassisties’
Studente van etniese minderheidsgroepe by ‘n elite Amerikaanse universiteit in Berkeley, Kalifornië, het ‘n “rassistiese” koekverkoping op die kampus veroordeel. Die koekverkoping is Dinsdag gehou om die rol van ras en geslag in universiteite se aansoekvorms aan die kaak te stel. ‘n Herrie het ontaard oor die verkoping wat die universiteit se Republikeine by die
Amerikaanse deskundige braai Basson
‘n Amerikaanse deskundige oor mediese etiek het in die hof daarop aangedring dat dr Wouter Basson se optrede as hoof van apartheid Suid-Afrika se chemiese en biologiese oorlogvoeringprogram oneties was. Dit volg ten spyte van die verwydering van dele van ‘n verklaring ná ‘n beslissing deur ‘n professionele gedragskomitee van die Raad vir Gesondheidsberoepe van
Genocide Watch benodig u hulp
Ek het verlede week die opleiding van 8000 “landelike jeugwerkers” deur die weermag onder Genocide Watch se aandag gebring. Hierdie organisasie was nie bewus van hierdie verwikkeling nie. Hierdie opleidingsprojek, wat gesamentlik deur die department van landelike ontwikkeling en grondhervorming en die departement van verdediging uitgevoer word, wek vermoedens van gemene spel. Die opleiding van
Duitsland kritiseer VSA se ‘onnosel idee’ vir skuldkrisis
Duitsland en Amerika stamp koppe oor die hantering van Europa se skuldkrisis nadat Berlyn planne om die EU se reddingsfonds te versterk as ‘n “onnosel idee” afgemaak het en die Withuis aangeraai het om sy eie gemors op te los voordat hy advies aan ander uitdeel. Die Duitse minister van finansies Wolfgang Schäuble het gesê
Lees verder: Duitsland kritiseer VSA se ‘onnosel idee’ vir skuldkrisis
