Gister ontvang ek ‘n reeks foto’s van slagoffers van plaasmoorde. Alhoewel mens jouself sielkundig voorberei as jy die foto’s kyk, is daar geen manier om die skok vooraf te voorkom nie, selfs al het jy dit ook vantevore gesien en beleef. Dit is net eenvoudig ondenkbaar dat een “mens” so-iets aan ‘n ander mens kan
Stop die ZANU-fisering van UV!
AfriForum Jeug se nasionale leierskap het die studentedekaan van die Universiteit van die Vrystaat (UV), Rudi Buys, daarvan beskuldig dat hy demokrasie op dié kampus ondermyn deur op outokratiese wyse die vrye wisseling van menings deur studente te verbied en deur studenteverenigings wat van hom verskil, te dreig dat hulle tot verbode organisasies op kampus
Utah kry wapen-simbool – ‘n semi-outomatiese wapen
Die Amerikaanse staat Utah gaan waarskynlik ‘n staatswapen kry – ‘n letterlike een. Die deelstaat se wetgewende liggaam het gestem daarvoor dat dié staat die Browning M1911 as simbool van die staat aanvaar. Dit is ter ere aan die ontwerper daarvan, John Browning, wat in Utah gebore is. Die voorstel om hierdie semi-outomatiese wapen op
Lees verder: Utah kry wapen-simbool – ‘n semi-outomatiese wapen
Malema moet VSA-skietery in ag neem
Mnr. Julius Malema toon duidelik geen begrip vir die Suid-Afrikaanse samelewing se ingewikkeldhede en sensitiwiteite met sy voortgesette geveg om sekere vryheidsliedere te mag sing nie. Malema het gister (26/1/2011) ‘n beroep gedoen op alle ANC-veterane en aktiviste “om hulle stem dik te maak teen pogings om vryheidsliedere te verbied”. Die Vryheidsfront Plus en ander
Maas is in een opsig reg
Deon Maas is in een opsig reg, en dit is dat Beeld koerante dmv sensasie verkoop. Hoe meer grusaam die moord op ‘n wit dogtertjie, hoe groter die kans om die hoofopskrif te haal. Rapport se uit–haar-diepte redaktrise, anders as Beeld, voer haar lesers ‘n dieet van rugby, seksskandale en bruin politieke naïwiteit. Maas en
Die media se kos
отпуск справкиАлександр Фильчаков прокурор
Wit ANC-lede sing ook saam ‘Skiet die Boer’
Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, het Woensdag tydens ‘n onderhoud op SAfm herhaal dat hy die hoogste hof sal nader om “Dubul’ ibhunu”, Skiet die Boer, in die openbaar te kan sing. Malema het gesê vryheidsliedere is deel van die land se geskiedenis en wetgewing moet ongetwyfeld ingespan word om dié oproep om volksmoord
Verkeerschaos by hospitaal waar Mandela lê
Verkeerschaos het Donderdagoggend buite die Milpark-hospitaal in Johannesburg uitgebreek waar oudpres. Nelson Mandela onder waarneming is na “roetine-toetse”. Ouers wat hul kinders by ‘n nabygeleë skool wou aflaai het gesukkel om parkering te vind omdat joernaliste se motors al die beskikbare plekke opgeneem het. ‘n Bestuurder wat die hospitaal se parkeerterrein wou binnegaan het sy
93% wil God in leuse behou
AfriForum Jeug het gister ‘n meningspeiling in die vorm van ‘n blitsreferendum by die Universiteit van die Vrystaat (UV) geloods om studente se insae oor die besluit van die UV-bestuur om God se naam uit hul leuse te verwyder, in te samel. Altesaam 93,2% van die respondente het aangedui dat hulle nie met hierdie besluit
Om ‘n flater met nog ‘n flater te probeer toesmeer
Afriforum het pas ‘n peiling op die UV se kampus gedoen oor die universiteitsowerhede se besluit om God uit die leuse weg te laat. Sowat 93 % van die studente, wit en swart, wat aan die peiling deelgeneem het, het aangedui dat hulle teen die besluit gekant is. Dit plaas ‘n vraagteken oor die UV-bestuur
Lees verder: Om ‘n flater met nog ‘n flater te probeer toesmeer
