Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudings het daarop gewys dat meer kinders op ‘n vroeë ouderdom met hul skoolloopbane begin, maar dat minder dit voltooi. Die Instituut sê volgens Sensus 2011 is daar sedert 1996 ‘n 81 persent toename in vyf-jariges wat skool toe gaan. Daar was egter die afgelope 19 jaar ‘n nege persent afname
‘Republiek van Vulkane’
Sowat 20.000 VN-blouhelms met ‘n jaarlikse begroting van $1,5 miljard is klaarblyklik nie in staat om die konflik in die DRK te stop nie. Die vredesmag – Monusco – het die ontruiming van sy nie-noodsaaklike personeel gelas nadat die M23-rebelle Goma verower het, sonder slag of stoot bygesê. Daar was nog nooit vrede òf volskaalse
Ou vlag by die Kasteel verwyder
Nie net Riaan Cruywagen het dié week gegroet nie. Die Parlement het besluit dat die ou Suid-Afrikaanse vlag nie meer by die Kasteel van Goeie Hoop in Kaapstad sal wapper nie. Maar dié stap is beskryf as “kinderagtig” deur die Vryheidsfront Plus. Gister het Mokabhe Maziya, ‘n lid van die parlement se portefeuljekomitee oor verdediging
Riaan groet vir oulaas
Haas Das se baas groet vir oulaas. Kyk hier. Hy is naas Nelson Mandela as die mees geloofwaardige Suid-Afrikaner in ‘n meningspeiling aangewys.Данильченко Харьков
Zuma is slag-gereed!
Pres. Jacob Zuma se familie het die naweek 12 koeie in ‘n ritueel geslag, het ‘n koerant berig. The Star berig die ritueel hou moontlik verband met die verlenging van sy ampstermyn voor die ANC se verkiesingskonferensie in Mangaung volgende maand. Volgens wat berig word het die familie Sondag die ritueel by sy Nkandla-woning gehou
DA is party vir die wittes
Die Demokratiese Alliansie is die wittes se party, het die sekretaris-generaal van die SAKP, Blade Nzimande, Saterdag gesê. “Die DA is ‘n party van wit madams en bosses [wit base],” het Nzimande by die ANC se nominasievergadering in Durban, KwaZulu-Natal, gesê. Nzimande het ook uitgevaar teenoor diegene wat sê daar is geen leierskap in die
Gerwel leef nog
Prof. Jakes Gerwel, voorsitter van Media 24 en verskeie maatskappye en opvoedkundige trusts, is in ‘n kritieke toestand ná ‘n hartoperasie, het sy familie Maandag gesê. Die Nelson Mandela-gedenksentrum het ‘n verklaring namens die familie uitgereik. “Ná mediaberigte dat professor Jakes Gerwel gesterf het, wil die Gerwel-familie bekend maak dat hy in ‘n kritieke toestand
Sweedse speelgoedketting doen weg met geslag
Een van die grootste speelgoedkettingwinkels in Swede het ‘n geslagslose Kersfeeskatalogus uitgestuur, een waarin seuns met poppe speel en meisies van speelgoedmasjiengewere hou. Die skuif het ‘n debat in Swede ontketen oor die korrekte plek van geslagsrolle. Top Toy se Kersfeeskatalogus is in Denemarke en Swede vir beide Toys R Us en BR versprei. Hoewel
SA se minderhede in Genève bespreek
Dr. Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus, vergesel deur mnr. Andre Fourie, Vryheidsfront Plus-stadsraadslid in Kaapstad, vertrek hierdie week na Genève Switserland om UNPO (Unrepresented Nations and Peoples Organization) se tweejaarlikse Kongres by te woon. Dr. Mulder is by die vorige kongres tot ‘n dagbestuurslid van die organisasie verkies. Die VF Plus gaan terselfdertyd
Wat het geword van die KP-stemmers?
Die Konserwatiewe Party, of beter bekend as die KP, was sterk Konserwatief en Nasionalisities. Die party was vir meer as 12 jaar die amptelike opposisie in Suid-Afrika. Die KP-kiesers was van jou mees konserwatiewe en nasionalistiese kiesers. Wat het van hulle geword na 1994? Die KP het in die 1987-verkiesing 574 502 stemme (26,6%) op
