{jathumbnail off} Volkswagen is seker een van die bekendste motorvervaardigers in die geskiedenis. Die Duitse vervaardiger het sy ontstaan in die vroeë jare van die vorige eeu gehad. Die naam Volkswagen beteken letterlik “‘n motor vir die volk”. Die geniale Ferdinand Porche het in 1931 besluit om ‘n klein bekostigbare motor te ontwerp en te
ANC en DA ‘histeries’ oor Afrikanergemeenskap by Kleinfontein
Sowel die ANC as die DA het gister in Johannesburg, volgens ‘n toehoorder by die Gauteng- provinsiale wetgewer, “histeries geraak” oor die bestaan van die Afrikanergemeenskap by Kleinfontein. ‘n Bedrag van R270 000 is reeds bestee aan ‘n “ondersoek oor Kleinfontein”, sonder dat daar nog ‘n verslag voortgebring is. Mnr. Jaco Mulder van die Vryheidsfront
Lees verder: ANC en DA ‘histeries’ oor Afrikanergemeenskap by Kleinfontein
Siriese joernalis deur skerpskutter gedood
‘n Skerpskutter het Maandag ‘n bekende Siriese joernalis naby die Libanese grens doodgeskiet, het die media berig. Yara Abbas, ‘n verslaggewer vir die staatsbeheerde al-Ikhbariya-nuuskanaal, is naby die Debaa-lughawe doodgeskiet. Abbas is volgens staatsbeheerde media deur rebelle geteiken. Die Siriese Waarnemers vir Menseregte het gesê verskeie lede van Abbas se televisie-span is ook in die
Google wil net oor Afrika span
Google wil netwerke van Sub-Sahara-Afrika tot Suidoos-Asië finansier, oprig en bestuur in die hoop om ongeveer ‘n miljard mense in ontluikende lande internettoegang te gee, het die Wall Street Journal (WSJ) berig. Die internet-soekreus gebruik ‘n verskeidenheid tegnologiese hulpmiddels en is in gesprekke met reguleerders van Suid-Afrika tot Kenia oor sy planne, het die WSJ
Doeanebeheer opgeskerp na Gupta-debakel
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) sal doeane-beheer verskerp by die Waterkloof-lugmagbasis en ander toegangspunte, het The Star Dinsdag berig. Dít volg nadat ‘n vliegtuig met die Gupta-familie se trougaste op 30 April onregmatig op die lugmagbasis geland het. In ‘n geskrewe antwoord op ‘n parlementêre vraag deur Tim Harris, DA-LP, het Pravin Gordhan, minister van finansies,
Diepsloot: Situasie gespanne na xenofobiese aanvalle
Die situasie in Diepsloot is steeds gespanne nadat ‘n Somaliese winkelier twee Zimbabwiërs doodgeskiet het, sê die polisie woordvoerder Lungelo Dlamini. Buitelandse winkeliers in Diepsloot, Johannesburg skuil by ‘n motorwassery waar polisiebeamptes hulle beskerm nadat inwoners die naweek hul winkels geplunder het. ‘n Ethiopiese man het aan Eyewitness News gesê hy smous kruidenierswarel in die
Lees verder: Diepsloot: Situasie gespanne na xenofobiese aanvalle
ANC-tenderpreneur ‘aan die werk’ in Pretoria
Beeld berig dat die ANC in die sogenaamde Tshwane-metro “in die kruisvuur verkeer oor tenders van miljoene rande wat glo op verdagte wyse aan die party se streeksekretaris toegeken word. Die Tshwane-metro het in April ’n tender teen meer as R3,3 miljoen aan die maatskappy Paul & Partners Engineers & Quantity Surveyors toegeken vir werk
Xenofobiese geweld vlam op ná buitelandse inmenging
Orange Farm en Sebokeng gaan kwaai gebuk onder xenofobiese geweld, en die aanvalle is onlosmaaklik deel van ander kwessies in hierdie gemeenskappe wat deur buitelandse inmenging vererger word. Orange Farm, suid van Johannesburg, en die naburige Sebokeng-plakkerskampe, is uiters gespanne nadat xenofobiese aanvalle op buitelandse winkeleienaars Vrydag weer opgevlam het. Die mededinging om skaars hulpbronne,
Lees verder: Xenofobiese geweld vlam op ná buitelandse inmenging
Harde dwelms by Moot-skool gevind
Kokaïen en ander dwelms is gevind by ‘n skool in die Moot, Vrydagmiddag. Die ontdekking van ongeveer sewe sakkies kokaïen by die Hoërskool Staatspresident CR Swart in Waverley het weer eens bewys dat dwelms in skole vinnig besig is om ‘n epidemie te word. Die Tshwane Metropolisie se klopjag op die skool het Vrydagoggend plaasgevind,
Franse anti-gay-optog raak gewelddadig
Die Franse polisie het bykans 300 mense in hegtenis geneem tydens ‘n optog in Parys waarin standpunt téén gay-huwelike en aannemings ingeneem is. Die betoging was aanvanklik vreedsaam en deelnemers het vlae en baniere gewaai. Die betogers het egter later bottels en rookbomme na die polisie begin gooi. Honderde jeugdiges was betrokke. Die polisie het
