Brand-na-dra is die jongste modegier wat township-kinders besiel. Dit staan bekend as i’khothane en is besig om vlam te vat, by wyse van spreke, onder die swart jeug. In hierdie dae en tye met werkloosheid wat genadeloos byt, loop sulke tienerbyeenkomste in lokasies dikwels op die brand van duur ontwerpersklere – en selfs geld –
Amerikaanse teenstrydighede oor Moslems
Twee oënskynlik teenstrydige Amerikaanse beleidsrigtings pryk vandag op Praag se voorblad in die vorm van nuusberigte: Die Al Kaida-vlag wat oor Libië wapper nadat hulle ‘n Amerikaanse regime-ontrimpeling ondergaan het en die Amerikaners se besluit om UNESCO se befondsing te staak omdat die Palestynse Owerheid (PO) tot dié VN-liggaam toegelaat is. Die wêreld se voorste
VSA staak UNESCO-befondsing
Amerika het sy finansiële bystand aan Unesco teruggetrek uit protes teen die lidmaatskap wat aan die Palestynse owerheid toegeken is. ‘n Woordvoerder van die departement van buitelandse sake, Victoria Nuland sê die 60 miljoen dollar wat dié maand oorbetaal moes word, sal nie meer toegeken word nie. Vroeër het die Palestynse ambassadeur in Suid-Afrika, Ali
Roodt kry hofbevel teen ‘Zoeloe-grondeienaars’
‘n Landboukundige van KwaZulu-Natal het ‘n hofbevel verkry teen ‘n swartman wat aanspraak maak op sy grond en dit glo stuk vir stuk verkoop. Hy voer aan dat hy daarop geregtig is, omdat die grond aan die Zoeloes behoort. Die eienaar van die stuk grond van 82 hektaar, Rusty Roodt, het ‘n dringende aansoek in
Swart vlag van Al Kaida wapper oor Libië
Die swart vlag van al-Kaida wapper oor Libië nadat NAVO formeel sy militêre veldtog beëindig het. Die vlag is op die dak van die hof in Benghazi gehys waar die land se nuwe regeerders die Sjaria afgekondig het nadat hulle die eertydse leier, Moeammar Gaddafi gesodomiseer en vermoor het. Die gebou word gesien as die
Oostenrykers slaags oor ‘seksistiese’ volkslied
Die woorde van Oostenryk se “seksistiese” volkslied moet verander word, sê linkse parlementariërs. Maar oor hierdie saak voel die sentrum presies soos die verregses, wat reeds die loopgrawe beman. Oostenryk se volkslied is die perfekte viering van die Alpe, ‘n lied wat hulde bring aan die berge en strome, die “vetes” en “gevegte” van sy
Lees verder: Oostenrykers slaags oor ‘seksistiese’ volkslied
Boeremagdokter red Tukkiemeisie
Dr. Lets Pretorius, aangeklaagde in die Boeremagsaak, was een van die dokters wat ure lank op die 22-jarige Tukkiemeisie wat deur ‘n swart aanvaller byna doodgesteek en verkrag is, geopereer het. Haar toestand is tans stabiel waar sy in die waakeenheid van die hospitaal verkeer. Sy is verlede week 23 keer met ‘n mes gesteek,
Dokters in opstand oor Tukkie-aanval
Ek was en is steeds tot in my siel ontsteld. Die pragtige kind (22 jaar oud) het saam met vriende Bybelstudie gedoen in haar meenthuis binne ‘n veiligheidskompleks in Magalieskruin. Na die byeenkoms het sy saam met die gaste na buite gestap en die deur oopgelos. Toe sy terugkom wag die barbaarse wese haar in
‘Ek wil wit wees’
Die swart kwaito-musikant Mshoza is vasbeslote om haar pigmentasie te bowe te kom. Sy is tans besig om haar vel te bleik en chirurgies haar voorkoms te verander. Onverstoord deur neerhalende uitsprake en grappies op sosiale netwerk-webwerwe, sê Mshoza (ook bekend as Nomasonto Mnisi) sy het hard gewerk om die lewe wat sy nou lei, te
Palestyne kry volle lidmaatskap van UNESCO
Palestina het Maandag ‘n volle lid van die VN se kulturele en opvoedkundige agentskap geword, ‘n hoogs verdelende skuif wat die Verenigde State en ander teenstanders meen hernude Midde-Oosterse vredespogings kan benadeel. Amerikaanse wetgewers het gedreig om die sowat $80 miljoen te weerhou in jaarlikse befondsing aan UNESCO indien hulle Palestynse lidmaatskap goedkeur. Die Verenigde
