VF+ help om Potch se DA-burgemeester verkies te kry

Prof. Annette Combrink, voormalige rektor van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus, het in die vroeë oggendure die eerste DA-burgemeester in Noordwes geword, het Beeld berig. Combrink is verkies tot burgmeester van die Tlokwe-munsipaliteit, wat Potchefstroom bedien, nadat die ANC-gedrewe mosie van wantroue teen die huidige ANC-burgemeester, Maphetle Maphetle, aanvaar is. Die mosie is aanvaar met 37

Lees verder: VF+ help om Potch se DA-burgemeester verkies te kry

Hof verwerp DA-aansoek oor wantrouemosie

Regter Dennis Davis het Donderdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof die DA se aansoek verwerp om die speaker van die parlement te dwing om ‘n debat te oor die mosie van wantroue teen pres. Zuma te skeduleer. Die hof het Dinsdag dié aansoek aangehoor om die speaker van die Nasionale Vergadering, Max Sisulu, te dwing om

Lees verder: Hof verwerp DA-aansoek oor wantrouemosie

Afrika samel hulp vir koue Noorweë in

‘n Musiekvideo wat hulp aan Afrika opstuur in ‘n grap, doen ‘n beroep op swartes om verwarmers te skenk vir die kinders in Noorweë wat baie koud kry. Dié video het byna 430 000 trefslae in vyf dae op YouTube gekry. Die video, ‘n parodie van die 1985-liedjie vir Amerikaanse liefdadigheid We are the World,

Lees verder: Afrika samel hulp vir koue Noorweë in

Egipte sal sleutelrol in Gasa speel

Die skietstilstand tussen Hamas en Israel om die konflik in die Gasastrook te beëindig, het Woensdagaand in werking getree ná agt dae van die hewigste gevegte in die afgelope vier jaar, terwyl die Egiptiese president Mohammed Morsi ‘n sleutelrol sal speel in die onderhandelinge. Dit beteken dat ‘n Islamitiese leier wat weier om met Israeli’s

Lees verder: Egipte sal sleutelrol in Gasa speel

Wit jeug wil land verlaat

Die aantal wit en Indiër Suid-Afrikaanse jeugdiges wat die land wil verlaat, het toegeneem, het die navorsingsgroep Pondering Panda in ‘n opname bevind. Shirley Wakefield, woordvoerder, het Woensdag gesê 2 606 respondente tussen die ouderdom van 18 en 34 jaar het aan die opname deelgeneem. Die respondente is gevra of hulle vir goed in die

Lees verder: Wit jeug wil land verlaat

Ope brief aan Tony Ehrenreich

Beste Tony Ehrenreich, Ek is vanaand baie hartseer terwyl ek hierdie brief sit en skryf. Ek is ‘n 40-jarige wit boer. Danksy jou is ek vandag een van ‘n groep mense wat gehaat word in hierdie land. Meneer Ehrenreich, in 1994 het ons almal onderneem om ‘n nuwe Suid-Afrika te bou. ‘n Beter, nie-rassistiese, gelyke,

Lees verder: Ope brief aan Tony Ehrenreich

ANC lê klag van aanhitsing teen Zille

Die ANC in die Wes-Kaap het Woensdag ‘n klag van aanhitsing tot geweld teen die premier van die provinsie, Helen Zille, gelê en voer aan dat sy die onlangse onluste in die Wes-Kaap aangeblaas het. Songezo Mjongile, provinsiale sekretaris van die ANC in die Wes-Kaap, Pierre Uys, provinsiale hoofsweep en Pat Marran, die party se

Lees verder: ANC lê klag van aanhitsing teen Zille

Die FAK kan en moet ‘n positiewe rol speel

In ‘n artikel “Blomtyd vir Afrikaans” (Beeld, 20 November 2012) skryf Danie Goosen en Danie Langer ‘n bykans volbladartikel oor die veranderde kulturele landskap en nuwe kulturele vennootskappe wat in SA onder nuwe kulturele leierskap voltrek. Opmerklik is die feit dat die kopskrif praat van “Blomtyd vir Afrikaans”, in plaas daarvan “Blomtyd vir die Afrikaner”

Lees verder: Die FAK kan en moet ‘n positiewe rol speel

Franse kla dat VSA op Sarkozy spioeneer

Die Verenigde State het VSA-Israeliese spioenasie sagteware gebruik om in die Franse presidensiële kantoor in te breek vroeër hierdie jaar, het die Franse kuberoorlogagentskap bevestig, volgens die nuustydskrif L’Express. Die tydskrif het laat Dinsdag berig dat die rekenaars van ‘n paar intieme adviseurs van die voormalige president Nicolas Sarkozy – insluitend die Hoof van Personeel

Lees verder: Franse kla dat VSA op Sarkozy spioeneer

‘Leerlinge se toegang tot wapens moet beperk word’

Die Gautengse LUR vir Onderwys, Barbara Creecy sal samesprekings voer met haar eweknie vir Gemeenskapsveiligheid, Faith Mazibuko, om wyses te bespreek om leerlinge se toegang tot polisievuurwapens te beperk. Dit volg ná ‘n skietery vroeër die week by die Phineas Xulu sekondêre skool in Vosloorus aan die Oos-Rand toe ‘n leerling sy ma, wat ‘n

Lees verder: ‘Leerlinge se toegang tot wapens moet beperk word’