Prof. Annette Combrink, voormalige rektor van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus, het in die vroeë oggendure die eerste DA-burgemeester in Noordwes geword, het Beeld berig. Combrink is verkies tot burgmeester van die Tlokwe-munsipaliteit, wat Potchefstroom bedien, nadat die ANC-gedrewe mosie van wantroue teen die huidige ANC-burgemeester, Maphetle Maphetle, aanvaar is. Die mosie is aanvaar met 37
Lees verder: VF+ help om Potch se DA-burgemeester verkies te kry
